Die perfekte brander - Robyn Stainforth (2;30min)
Voorbeel jou dat jy op die strand is. Die helder son maak jou rug warm as jy na die blou
see met jou branderplank loop. Die koue water voel wonderlik en jy kan nie wag nie om ń
groot golf te vang nie. Klink dit vir jou ongeloo ik? Voorbeel jou nou dat daar haaie in die
water is, en dat jou kêrel julle verhouding verbreek het! Hierdie klink glad nie meer so
ongeloo ik nie! Dit was wat met arme Clarissa in die storie, Die Perfekte Brander, gebeur
het.
Clarissa is die hoofkarakter in hierdie kortverhaal. In die storie het sy saam met haar kêrel,
see toe gegaan, toe alles verkeerd geloop het! Eerstens, Jake het hulle se verhouding
verbreek! Tweedens, daar was ń haai in die water toe hulle branderplankgery het! En
derdens, die haai het Jake gebyt! Maar alles het aan die einde goed uitgewerk.
Die verhaal speel af by die see. Dit is belangrik omdat dit gewys het dat Clarissa baie van
branderplankry gehou het. Die see is waar sy veilig voel.
Clarissa het baie uitdagings ervaar. Haar kêrel het haar sleg behandel en sy kon nie teen
hom opstaan nie. Maar sy het as ń karakter gegroei. Aan die einde, het sy teen hom
opgestaan. Sy het sy T-hemp terug gegee alhoewel dit baie spesiaal vir haar was. Sy het
ook nee gesê toe Jake weer haar kêrel wou wees, en dit was moeilik vir haar.
Hierdie kortverhaal het vir my baie lewenslesse geleer. Ek het besef dat ek nie bang moet
wees nie om teen seuns op te staan nie. Ek het ook geleer dat ek my veilige plek moet
waardeer. Clarissa se veilige plek was die see en dit het haar gehelp om beter te voel. My
veilige plek is my tuin, en ek is nou baie dankbaar daarvoor. Maar, die belangrikste les wat
ek geleer het, is dat ek nie sal swem nie wanneer daar ń waarskuwings vlag is nie! Ek is
baie bang vir haaie!!!!!!
fl fl