• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages
Summary

Summary Gr 12 Besigheidstudies V1 Finaal 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages

Omvattende, eksamengerigte studienotas vir Graad 12 Besigheidstudies Vraestel 1, saamgestel vir voorbereiding vir die 2026 November Finaal. Die notas gebruik vorige DBE/NSC- en SACAI-eksamenvraestelle van 2021–2025 en fokus op nuwe inhoud, toepassings, scenario’s en vrae wat spesifieke aandag vir die finale eksamen benodig. Die dokument dek onder andere Besigheidsomgewings, Besigheidstrategieë, Wetgewing, Besigheidsektore, Gehaltebestuur en Menslike Hulpbronne. Onderwerpe sluit BBSEB, die NKW, WBDV, WAV, WVO, werwing, plasing, onderhoude, induksie, salarisvasstelling, byvoordele en Totale Gehaltebestuur in. Sluit ook scenario-gebaseerde vrae, toepassings, vergelykings, eksamenwenke en Afdeling D-opstelvrae oor onder andere Besigheidstrategieë, Gehaltebeheer en Wetgewing in. Ideaal vir doelgerigte finale eksamenhersiening en eksamenvraag-oefening.

Content preview

1



BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 12
NOVEMBEREKSAMEN
2026
VRAESTEL 1
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. @SACAI NOV 2021, DBE/November 2022 & DBE/November 2021,
@SACAI SEP 2021, NSS SEP 2022, GDE SEP 2021, EC/SEPTEMBER 2023. NSS DBE/NOV 2023. NSS NOVEMBER: BESIGHEIDSTUDIES V1 | 2024.
@SACAI NOV 2025.


Hierdie dokument is saamgestel om Graad 12-leerders te help om doelgerig en sistematies vir die
Nasionale Senior Sertifikaat (NSC) Besigheidstudies November-eksamen 2026 voor te berei.
Die inhoud is gebaseer op amptelike DBE- en SACAI-vraestelle van vorige jare, insluitend 2021–2025, en
is saamgestel om te voldoen aan die jongste eksamenvraestelstruktuur en memorandumriglyne. Waar
dieselfde vrae oor verskillende jare voorkom, is die antwoorde saamgevoeg om vir jou die mees
volledige en betroubare weergawe te gee.

Gebruik hierdie notas as ’n studiegids – nie as ’n plaasvervanger vir jou eie werk nie. Die doel is om jou
te wys hoe vrae oor tyd herhaal word, hoe sleutelbegrippe hanteer word, en hoe jy konsekwent punte
kan behaal deur jou antwoorde logies, volledig en bondig te formuleer.

Belangrik: Hierdie November-notas vorm deel van jou volledige voorbereiding vir die finale
Besigheidstudies-eksamen en moet saam met jou vorige studienotas gebruik word.
Waar vrae of inhoud uit vorige November-eksamens reeds in die Rekordeksamen Vraestel 1-notas
behandel is, is dit duidelik in hierdie notas aangedui. In sulke gevalle is die inhoud nie onnodig herhaal
nie. Jy moet die betrokke afdeling weer in jou Rekordeksamen-notas hersien.
Belangrik: Vir die November-eksamen moet jy steeds al jou werk van Termyn 1 tot Termyn 3 hersien,
insluitend die inhoud wat vir die Rekordeksamen geleer is.

Gebruik dus die volgende vir jou finale voorbereiding:
Termyn 1-notas + Termyn 2-notas + Termyn 3/Rekordeksamen-notas + hierdie November-notas
Hierdie November-notas fokus hoofsaaklik op:
• nuwe inhoud
• nuwe toepassings en scenario’s
• inhoud wat nog nie volledig in vorige notas behandel is nie
• eksamenvrae uit vorige November-vraestelle wat spesifieke aandag benodig

Die doel is om onnodige herhaling te verminder en jou te help om meer doelgerig vir die finale eksamen
te leer.



© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak


, 2



Sterkte met jou voorbereiding vir die finale eksamen.

Sterkte. Juffrou Ansie
Inhoud
Besigheidsomgewing 4
Invloede op besigheidsomgewings 4
BESIGHEIDSTRATEGIEË 5
Aanpassings en uitdagings van die besigheidsomgewings 5
Besigheidsektore 12
Besigheidsbedrywighede 14
GEHALTEBESTUUR 14
Menslike hulpbronfunksie 16
Afdeling D: Langvrae 22
BESIGHEIDSTRATEGIEË 23
GEHALTEBEHEER 25
WETGEWING 26



Afdeling A: Kort vrae
Algemene Jaarvergadering ‘n Vergadering van ‘n maatskappy wat deur al die aandeelhouers
(AJV) bygewoon word wat een keer per jaar plaasvind.
Curriculum Vitae (CV) ’n Curriculum Vitae (CV) bevat ’n individu se vaardighede, vorige
beroepe en spesiale persoonlikheidseienskappe en word gebruik
wanneer vir werk aansoek gedoen word.
Nasionale Kredietwet Hierdie Wet voorkom dat krediet roekeloos aan verbruikers
(NKW) toegestaan word.
NVK - Nasionale NVK is die primêre reguleerder van verbruiker-en-besigheid-
Verbruikerskommissie interaksies in Suid-Afrika en is gestig om die ekonomiese welsyn van
verbruikers te bevorder en te verseker
WVB - Die Wet op Die WVB verplig beide besighede en verbruikers om verantwoordelik
Verbruikersbeskerming op te tree wanneer hulle besigheidsaktiwiteite uitvoer.
Wet op Arbeidsverhoudinge Die WAV is ‘n bemagtigende raamwerk wat die verhouding tussen
(WAV) werknemers en werkgewers reguleer, en goeie verhoudinge tussen
vakbonde en werkgewersorganisasies bevorder



© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak


, 3


Wet op Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998), WVO is
Vaardigheidsontwikkeling ingestel om die vaardighede van mense in Suid-Afrika te ontwikkel.
(WVO)
Wet op Gelyke Die WGI skep ‘n bemagtigende raamwerk van aanvaarbare
Indiensneming (WGI) indiensnemingspraktyke en is hoofsaaklik gepromulgeer/ingestel om
regstellende aksie te bevorder.
Die Wet op Basiese Die WBDV sit die minimum voorwaardes uiteen wat billike
Diensvoorwaardes (WBDV) arbeidspraktyke en menslike hulpbronpraktyke in die werkplek
verseker.
SOOO’s - Sektorale SOOO’s (SETAs) ‘n opleidingsorganisasie vir beroepsvaardigheid in
Onderwys-en Suid-Afrika wat leerlingskappe, internskappe en vakleerlingskappe
Opleidingsowerhede (SETA) binne hul jurisdiksie identifiseer/beskryf/bestuur en skep
Porter se Vyf Kragte-model Porter se Vyf Kragte-model gebaseer op die rasionaal dat vyf kragte
die mededingende krag/posisie van die besigheid binne die
mark/bedryf bepaal/beïnvloed.
Sosiale Maak voorsiening vir die maatstaf van KMV/KMI-voldoening van
Verantwoordelikheidsindeks maatskappye wat bestuurders help om hul KMV/KMI-prestasie te
(SVI) verbeter. Dit is ‘n indeks wat deur die JSE gebruik word om beleggers
in te lig oor die korporatiewe volhoubaarheidsbeleid en -praktyke van
besighede.
Korporatiewe Maatskaplike Korporatiewe Maatskaplike Investering (KMI) die belegging van
Investering (KMI) korporatiewe fondse/ander bates vir die kerndoel om sosiale
uitkomste te bereik.
Korporatiewe Maatskaplike Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheid (KMV) hoe die
Verantwoordelikheid (KMV) besigheid hul prosesse bestuur, insluitend tyd en moeite, om al die
belanghebbendes van die besigheid positief te beïnvloed
Totale Gehaltebestuur Totale Gehaltebestuur (TGB) ‘n geïntegreerde stelsel/metodologie/
(TGB) proses wat regdeur die organisasie toegepas word, wat help om
gehalteprodukte en dienste aan kliënte te ontwerp/produseer/
verskaf.
WFIS (Wet op Finansiële WFIS/FICA Suid-Afrika se primêre wetgewing teen geldwassery en
Intelligensiesentrum)/FICA teenterrorisme-finansiering.
SSGB-ontleding (SWOT) 'n Nywerheidsanalise-instrument/omgewingskanderingstegniek wat 'n
besigheid in staat stel om die interne (mikro-) en eksterne (mark- en
makro-) omgewings van 'n besigheid te bestudeer.
Kommissie vir Versoening, Hierdie regulerende liggaam besluit oor aangeleenthede wat verband
Bemiddeling en Arbitrasie hou met arbeidsgeskille wat nie deur die sake opgelos kan word nie.
(KVBA)
Strategie ‘n Aksieplan om ‘n spesifieke toekomstige doelwit te bereik
Terugwaartse vertikale Charlie se Kaasfabriek het ‘n suiwelplaas oorgeneem. Hierdie is ‘n
voorbeeld van terugwaartse vertikale integrasie.


© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 1, 2026
Number of pages
27
Written in
2026/2027
Type
Summary
R80,50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4,7
(67)
Sold
1098
Followers
227
Items
447
Last sold
7 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions