, Etiese gedrag
etiese gedrag is optrede wat ooreenstem met wat individue en gemenskappe dink goeie waardes is
Professionele gedrag
manier waarop n mens hom gedra sodat dit n goeie indruk laat by mense met wie jy sake doen
PROFESSIONELE GEDRAG ETIESE GEDRAG
stel standaard vir verwagte gedrag voldoen aan stel waardes wat moreel aanvaarbaar is
sluit riglyne in vir werkers se voorkoms, houding, behels die navolging van beginsels van reg of
verantwoordelikheid, ens. verkeerd in besigheidspraktyke
Maniere waarop professionele, verantwoordelike, etiese en doeltreffende besigheidspraktyke bedryf kan word
beplan deeglik en stel voorkomende maatreëls in plek
onderneming moet n gedragskode opstel
onderneming moet belasting betyds betaal
prestasiebestuurstelsels moet in plek wees
raak betrokke by omgewingsbewustheidsprogramme
huur eerlike finansiële beamptes met goeie verwysings
betaal billike lone wat ooreenstem met die minimumvereistes van die WBDV
Die King Kode III
alle besluite moet duidelik wees vir alle belanghebbendes
saketransaksies moet openlik gedoen word sodat daar geen teken van korrupsie is
Deursigtigheid
oudits en ander verslae moet akkuraat en beskikbaar wees
personeelvoorsiening en ander prosesse moet oop en deursigtig wees
besighede moet aanspreeklik wees vir hul besluite en aksies
raad moet verseker dat die besigheid se etiek geimplementeer word
Aanspreeklikheid
maatskappy moet interne en eksterne ouditeure aanstel om finansiële state te oudit
daar moet gereelde kommunikasie tussen bestuur en belanghebbendes wees
gaan versigtig te werk met bates en beleggings
Verantwoordelikheid implementeer programme om gemeenskap te beskerm
remediërende programme om omgewing te beskerm
Etiese besigheidspraktyk
alle belanghebbendes word eerlik, regverdig en met respek hanteer
neem uitwerking van dit wat hulle doen op die gemeenskap en omgewing in ag