, Aanbieding voorlegging van inligting aan gehoor
Faktore om in gedagte te hou voordat aanbieding gedoen word
duidelike doelwitte en hoofpunte van aanbieding
hoofdoelstellings ingesluit in inleiding van aanbieding
inligting aangebied behoort relevant en akkuraat te wees
ten volle vertroud wees met inhoud van aanbieding
ontwerp visuele grafieke wat inligting sal saamvat
Faktore om in gedagte te hou gedurende aanbieding gedoen word
praat duidelik en hoorbaar vir almal in gehoor
pas stemtoon aan om eentoonigheid te vermy
voeg humor by aanbieding
som aanbieding op in gevolgtrekking
hou aanbieding kort en saaklik
Beantwoording van vrae aan einde van aanbieding op professionele en nie-agressiewe manier
spreek vraag aan en nie persoon nie
gee erkenning vir goeie vrae
bly te alle tye professioneel en kalm
moenie in argument betrokke raak tydens terugvoer nie
hou antwoorde kort en kragtig
Raad oor verbetering van volgende aanbieding
hersien doelwitte wat nie bereik is nie
gebruik humor waar van toepassing
wees altyd bereid om inligting relevant te hou
ontleed enige kritiek en vermy dit in toekomstige aanbiedings
hersien logiese vloeie van skyfies en gebruik van visuele hulpmiddele
Datarespons interpretasie en analise van gegewe inligting
Aspekte wat in ag geneem moet word wanneer multimedia-aanbieding ontwerp word
begin met teks
gebruik leesbare skrif en lettergrootte
kies relevante agtergrond
sluit duidelike en relevante grafika in
voeg spesiale effekte by, bv. klank en animasies