100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings: Volmaakte Markte

Rating
5,0
(1)
Sold
-
Pages
5
Uploaded on
21-07-2021
Written in
2021/2022

Graad 12 Ekonomie opsommings. Handel oor Volmaakte Markte. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Langvrae is ingesluit.

Institution
12
Course
Ekonomie









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Volmaakte markte
Uploaded on
July 21, 2021
File latest updated on
January 24, 2023
Number of pages
5
Written in
2021/2022
Type
Summary

Content preview

hoofstuk 1
volmaakte markte

LANGVRAAG: VERSKILLENDE EWEWIGSPOSISIES VIR 3. NORMALE WINS
INDIVIDUELE BESIGHEID


Volmaakte mededinging verwys na markstruktuur met ‘n
groot aantal kopers en verkopers.



1. EKONOMIESE WINS




• by punt e waar MI = MK sal besigheid hoeveelheid Q0
produseer teen markprys P0
• laagste punt van GK is raakpunt aan V=GI=MI
kromme
• impliseer dat GK = GI en dat totale koste gelyk is aan
totale inkomste
• normale wins is minimum vergoeding vereis om te
• minimum punt van korttermyn gemiddelde voorkom dat entrepreneur mark verlaat
kostekromme lê onder markprys
• besigheid is in ewewig by punt e waar MI = MK
• besigheid sal hoeveelheid Q0 produseer teen
MEDEDINGINGSBELEIDE
markprys P0
• totale inkomste = 0Q0 x 0P0, totale koste = 0P1 x
OQ0 Doelwitte van mededingingsbeleid
• ekonomiese wins = area P1P0eb
• voorsien dat monopolieë en ander sterk
ondernemings hulle mag misbruik
• vorming van amalgamering en ander oornames wat
2. EKONOMIESE VERLIES ekonomiese krag uit oefen, te reguleer
• verhoed ondernemings om beperkende praktyke te
bedryf, soos prysvasstelling, markverdeling



DIE WET OP MEDEDINGING (WET 89 VAN 1998)


Regering het Wet ingestel om mededinging in SA te
bevorder deur die volgende doelwitte te behaal:
• minimum punt van korttermyn gemiddelde • bevorder doeltreffendheid van ekonomie
kostekromme lê bo markprys • bevorder indiensneming
• besigheid is in ewewig by punt e waar MI = MK • moedig SA aan om in wêreldmarkte deel te neem om
• besigheid sal hoeveelheid Q0 produseer teen buitelandse mededinging in SA te aanvaar
markprys P0 • maak dit vir KMMO’s moontlik om aan ekonomie deel
• totale inkomste = 0Q0eP0, totale koste = 0Q0bP1 te neem
• ekonomiese verlies = area P0ebP1
2

, 3. Vryheid van toetrede
INSTELLINGS
• volledige vryheid van toetrede en uittrede tot mark -
volkome toeganklik
1. Die Mededingingskommissie
• moet van alle samesmeltings en oornames in kennis
4. Beweeglikheid van produksiefaktore
gestel word
• vrylik van een mark na ander beweeg
• mededinging en openbare belang word in ag geneem

5. Volledige inligting
2. Die Mededingingstribunaal
• beide kopers en verkopers het volledige kennis van
• kan die aanbevelings aanvaar of verwerp, hulle het
alle heersende marktoestande
jurisdiksie in hele SA
• notulerende tribunaal en onafhanklik van ander
mededinging instellings 6. Geen samespanning
• hooffunksie: om uitsonderings toe te staan, groot • samespanning kom voor wanneer kopers en
amalgamasies te magtig of te verbied, enige verkopers ooreenkom om mededinging te beperk
wangedrag te beregting, kostebevel uit te reik op • geen samespanning
sake wat deur Mededingingskommissie na tribunaal
verwys is
7. Geen voorkeurbehandeling
• kopers en verkopers baseer hul aktiwiteite suiwer op
3. Die Mededinging appèlhof
prys, niemand word bo ander bevoordeel nie
• indien daar dispute oor aanbevelings ontstaan, word
• homogene produkte behaal dieselfde prys en
dit na die Mededinging appèlhof verwys
daarom speel voorkeur geen rol om aan spesifieke
• het soortgelyke status as Hooggeregshof
persoon te verkoop of van spesifieke persoon te koop
• het jurisdiksie in hele SA nie
• hooffunksie: om bevindinge van
Mededingingstribunaal te hersien en dit te wysig of te
bekragtig 8. Doeltreffende vervoer en kommunikasie
• doeltreffende vervoer verseker dat produkte oral
beskikbaar is
KENMERKE VAN VOLMAAKTE MARKTE • sodoende sal vraag en aanbod veranderinge in een
markdeel die prys in totale mark beïnvloed

1. Produkte moet homogeen wees 9.Ongereguleerde mark
• produkte moet identies wees, daar moet nie verskil in • daar is geen ingryping deur regering wat kopers of
styl, ontwerp en kwaliteit wees nie verkopers kan beïnvloed nie
• produkte ding dus suiwer op grond van pryse mee en • besluite word oorgelaat aan individuele handelaars
kan enige plek gekoop word of produsente en kopers

2. Baie kopers en verkopers
• behoort nie moontlik te wees vir enkele koper of INDIVIDUELE BESIGHEDE EN DIE NYWERHEID
verkoper om prys te beïnvloed nie
• as daar baie verkopers is, is markaandeel van elke
verkoper so klein dat verkoper nie prys kan beïnvloed Die individuele besigheid se vraag
nie
• verkoper is prys nemers, hulle aanvaar heersende
markprys, as prys hoër as markprys vra, sal hul
klandisie verloor

3

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
4 year ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
zantesaayman University of Pretoria
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
248
Member since
4 year
Number of followers
154
Documents
49
Last sold
2 months ago
GRAAD 12 OPSOMMINGS | EKONOMIE, BESIGHEIDSTUDIES & LO

As ek enigsins my opsommings kan verbeter, of as jy enige probleme met my opsommings het please do let me know :) xx

4,3

118 reviews

5
67
4
25
3
23
2
2
1
1

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions