BEELDE: Canva en KI-gegenereerde beelde gebaseer op tipiese eksamenstylvrae. Hierdie notas is saamgestel uit vorige vraestelle van SACAI NOV 2019,
2020, 2021. JUN 2019, 2020, 2021, 2022. DBE Notas 2021, DBE NOV 2020. BS GR 10 TAAK 5_2020 & 2021. TOETSE 2023/2024/ 2025 BEELDE:
CANVA
Belangrik:
Hierdie studienotas word jaarliks hersien en op-datum gehou om met die KABV-kurrikulum en
huidige eksamenvereistes ooreen te stem. Die inhoud is gebaseer op vorige eksamenvraestelle,
toetse en tipiese assesseringsvraagpatrone.
Die inhoud is aangepas en gestruktureer vir eksamenvoorbereidingsdoeleindes. KI-hulpmiddels is
gebruik om te help met formatering, herformulering en differensiasie.
Hierdie notas is ontwerp om leerders te help om:
• Sleutelbegrippe te verstaan
• Eksamenstylvrae te oefen
• Belangrike temas en patrone in assesserings te identifiseer
• Belangrike inhoud op ’n gestruktureerde manier te hersien
Om te verseker dat leerders met die mees relevante en opgedateerde inhoud werk, word ouers
en leerders aangemoedig om te bevestig dat hulle die nuutste weergawe van die notas gebruik.
Indien jy onseker is of jy die nuutste weergawe het, kontak my gerus by:
Let asseblief daarop dat hierdie notas saamgestel is as ’n gestruktureerde studiehulpmiddel vir
eksamenvoorbereiding. Dit vervang nie die voorgeskrewe handboek of klasonderrig nie.
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. All rights reserved. This material may not be reproduced or distributed without written permission.
, 2
Belangrik: Leerders kan die Kwartaal 3-notas gebruik vir gefokusde Kwartaal 3-voorbereiding.
Waar van toepassing, word dit ook aanbeveel dat leerders Kwartaal 1- en Kwartaal 2-notas saam
met die Kwartaal 3-notas hersien.
Sterkte
Juffrou Ansie
Inhoud
Kreatiewe denke 5
Probleemoplossing 6
Besigheidsgeleenthede en verwante faktore 13
Kontrakte 19
Aanbieding van besigheidsinligting 22
Besigheidsplan 26
Kontekstuele vrae
TERME DEFINISIES
Besigheidsgeleentheid Die potensiaal van 'n sake-idee om te slaag gebaseer op
die ondersoekte behoeftes en begeertes van die potensiële
mark.
Navorsing 'n Sistematiese ondersoek om feite te vind of inligting in te
samel.
Potensiële mark Kliënte wat 'n produk/diens wil koop en die kontant- of
kredietfasiliteite het om dit te doen
Risiko's Moontlikhede van verlies of skade
Navorsingsinstrument 'n Toestel/gereedskap wat gebruik kan word om inligting in
te samel of om 'n stel riglyne vir waarneming te vorm
Respondente Mense op wie die ondersoek uitgevoer word / persoon wat
'n vraelys invul
Haalbaar Moontlik en prakties om suksesvol uitgevoer of bereik te
word
Lewensvatbaar Kan suksesvol werk
Sterkpunte Vaardighede en omstandighede wat in die besigheid en sy
personeel bestaan wat tot die sukses daarvan bydra.
Swak punte Omstandighede wat teen die onderneming en sy sukses
werk
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. All rights reserved. This material may not be reproduced or distributed without written permission.
, 3
Geleenthede Omstandighede wat iets moontlik maak tot voordeel van
die onderneming
Dreigemente Dinge wat die besigheid kan laat misluk
Teikenmark 'n Spesifieke groep kliënte waarop 'n besigheid sy produkte
en dienste fokus
SSGB-analise (SWOT) 'n Tegniek/instrument wat gebruik word om 'n situasie vanuit
verskillende hoeke te evalueer om strategiese besluite te
neem.
Besigheidsverslag 'n Skriftelike dokument wat inligting verskaf.
Mondelinge
Om 'n toespraak voor 'n openbare gehoor te lewer.
aanbieding
Kaarte, foto's of beelde wat help om 'n punt te maak of 'n
Visuele hulpmiddels
aanbieding te verbeter.
Alle vorme van maatskappye moet by die
Maatskappye- en Intellektuele Eiendomskommissie
(KMIE) registreer
Nuwe uitvindings en patente moet by KMIE geregistreer
word
KMIE
Besighede moet by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens
registreer om aan hul belastingverpligtinge te voldoen
SARS
Besighede wat voedsel of bederfbare voedsel verkoop om
Plaaslike
te eet, sal 'n lisensie van die plaaslike munisipaliteit benodig
MUNISIPALITEIT
om dit te doen.
Oudiovisuele Verwys na 'n toestel wat beide klank- en visuele
hulpmiddels komponente gebruik word.
Dataprojektor Projekteer beelde vanaf rekenaar op 'n skerm
Gekoppel aan 'n projektor met spesiale penne wat die
Interaktiewe witbord aanbieder in staat stel om op die bord te skryf.
'n Gesprek tussen twee of meer mense of in groepe waar
Videokonferensie-
almal op verskillende plekke is, kan via rekenaar of telefoon
toerusting
gevoer word.
Gedrukte inligting wat inligting aan die gehoor verskaf
Uitdeelstukke
tydens 'n aanbieding.
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. All rights reserved. This material may not be reproduced or distributed without written permission.
, 4
'n Skets wat die voorkoms/struktuur/werking van data op 'n
Diagramme
skematiese wyse voorstel.
Tabelle 'n Stel feite wat sistematies in kolomme aangebied word.
'n Groot gebinde papier sodat elke bladsy omgedraai en
Flipkaarte
daarop geskryf kan word. Dit is op 'n staander.
'n Dokument wat die operasionele en finansiële doelwitte
Besigheidsplan
van 'n besigheid opsom.
Naam van die entrepreneur, naam en logo van die
Voorblad besigheid
Adres en kontakbesonderhede van die besigheid
Indeksbladsy/
Help die leser om inligting in die dokument te vind
Inhoudsopgawe
Uitvoerende
Opsomming van die hele sakeplan
opsomming
Beskrywing van die Vertel die leser presies wat die besigheid doen
besigheid
Die langtermyndoelwit van hoe jy jou besigheid in die
Visie
toekoms sien en hoe jy wil hê dit moet groei
Missie Dui aan hoe jy hoop om jou visie te bereik
Beskrywing van die bemarkingsanalise
Sluit die teikenmark, kliënte en kompetisie in
Bemarkingsplan
Verduidelik die bemarkingsmengsel en verskaf die
bemarkingstrategie
Versamel data om meer inligting oor verbruikers se
Marknavorsing
behoeftes en begeertes te bekom.
Elke werkgewer is verplig om sy werknemers van 'n skriftelike
Dienskontrak
kontrak te voorsien om die diensvoorwaardes te reguleer.
Dit is ’n ooreenkoms waarvolgens ’n franchisenemer die reg
Franchise-
koop om ’n franchisegewer se handelsnaam en
ooreenkoms
besigheidsmodel te gebruik.
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. All rights reserved. This material may not be reproduced or distributed without written permission.