Vaardigheid
sontwikkelin
g
Arbeids-
COIDA
verhoudinge
WETTE
Bree basis
swart Gelyke
ekonomiese indiensneming
bemagtiging
Basiese
diens-
voorwaarde
WET OP VAARDIGHEIDSONTWIKKELING (WoV)
Doel van die Wet op Vaardigheidsontwikkeling
Belê in onderwys en opleiding van werkers
Moedig werkers aan om aan leerprogramme deel te neem
Moedig besighede aan om die vaardighede van hul werkers te verbeter
Verbeter die kanse om werk te kry vir voorheen benadeelde mense
Impak van die WoV op besighede
VOORDELE NADELE
lei werknemers op om produktiwiteit in die Verhoog die koste omrede die proses ń groot
werkplek te verbeter hoeveelheid papier werk vereis
Bevorder self-indiensneming en swart Implementering van die WoV kan moeilik wees
entrepreneurskap om te monitor en te beheer
Verhoog die opbrengs op belegging in onderwys Baie besighede mag hierdie regerings inisiatief nie
en opleiding ondersteun nie
Diskriminerende optrede volgens die WoV
© Onregverdige bevordering van vaardighede en ontwikkeling aan sekere werknemers
© Verstrek vals inligting in enige voorgeskrewe dokument
, Boetes/strawwe vir nie-nakoming
© Besighede wat nie die Vaardigheidsontwikkelings heffing betaal nie, mag nie leerlingskap van die SOD
aanbied nie
© ń Arbeidsinspekteur kan die besigheid bevel om op te hou bedryf indien die besigheid aan onwettige
praktyke skuldig bevind word
Maniere waarop besighede aan die BoV kan voldoen
© Werkgewers wat werknemering belasting insamel, moet by die SOOO’s registreer
© Een persent van ń werknemer se salaris moet aan die SOOO oorbetaal word
© Besighede met meer as 50 werknemers moet ń vaardigheidsontwikkelings fasiliteerder aanstel
© Moedig werknemers aan om aan leerlingskappe en ander opleidingsprogramme deel te neem
© Voorsien aan alle werknemers die geleentheid om hulle vaardighede te verbeter
Rol/funksies van die SOOO’s (SETA ’s)
© Rapporteer direk aan die Direkteur-Generaal
© Leerderskappe te bevorder en te vestig
© Versamel heffing in en betaal toelaes uit soos benodig
© Voorsien akkreditasie vir vaardigheidsontwikkeling fasiliteerders
© Registreer leerlingskap ooreenkomste/leerprogramme
Befondsing van die SOOO’s (SETA ‘s)
© Donasies/toelaes ontvang van die publiek/besighede/CSI-programme
© Surplusfondse van staatsinstellings
© Fondse ontvang uit die lewering van hul dienste
Betekenis van leerderskap
© Mag werk vir ń bepaalde tydperk insluit nadat leerderskap voltooi is
© Sluit ń opleidingskursus met leermateriaal sowel as praktiese werkservaring in
Die Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie (NVOS) en Menslike
hulpbronontwikkeling strategie (MHOS)
Betekenis van die NVOS
© Verhoog toegang tot programme wat mense oplei
© Verhoog die vaardighede van die openbare sektor om dienslewering te verbeter
© Verbeter sosiale ontwikkeling deur ekonomiese ontwikkeling
Betekenis van die MHOS
© Bevorder maatskaplike ontwikkeling en help om armoede te verlig
© Ontwikkel korttermyn- en langtermyn-arbeidsmag vaardighede
© Verbeter die verskaffing van vaardighede
Wet op Arbeidsverhoudinge (WoA)
Die doel van die WoA