Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 6 out of 256 pages
Exam (elaborations)

Fisiese Wetenskappe Gr.12 Chemie NSS Vraestel 2 & Nasienriglyne

Document preview thumbnail
Preview 6 out of 256 pages

Graad 12 Fisiese Wetenskappe Chemie NSS Vraestel 2 en Nasienriglyne PDF Volledig

Content preview

MATRIEK
MOMENTUM
LEER SLIM. OEFEN DOELGERIG. BOU MOMENTUM.




FISIESE WETENSKAPPE

VRAESTEL 2
NSS NOVEMBER 2020-2025

VRAESTELLE + MEMORANDUMS




Saamgestel en professioneel verpak deur MatriekMomentum

Ontwerp en samestelling © 2026 MatriekMomentum. Alle regte voorbehou.
Die oorspronklike NSS-vraestelle en memorandums bly die eiendom van die DBE.




KOPER: __________________________________________

,MATRIEKMOMENTUM




2020
VRAESTEL 2 - CHEMIE
VRAESTEL + NASIENRIGLYNE




MatriekMomentum | Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper

, SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT


U M
T
EN
GRAAD 12


O M
K
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)
M
I E
T R NOVEMBER 2020
A
PUNTE: 150 M
TYD: 3 uur




Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie.




Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 1

, Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2020
SS/NSS



INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Skryf jou eksamennommer en sentrumnommer in die toepaslike ruimtes op
die ANTWOORDEBOEK.

2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.

3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

5. Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.

6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

U M
7. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
T
8. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.
EN
9. M
Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af. O
10.
K M
Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

I E
11.
R
Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

T
12.
A
Skryf netjies en leesbaar.

M




Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 2

, Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2020
SS/NSS



VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.11 E.

1.1 Watter EEN van die volgende is die algemene formule vir die alkane?

A CnH2n

B CnH2n-2

C CnH2n+2

D CnH2n+2O (2)

Die EMPIRIESE FORMULE van heksanoësuur is …
1.2

U M
A C3H6O2
T
B C6H6O2
EN
C C6H12O2
O M
D C3H6O
K M (2)

1.3
I E
Watter EEN van die volgende is die KORREKTE struktuurformule vir
METIELETANOAAT?

T R
H
AO


A
H C M C O H
B H
O

C O
H

C
H

C H
H C H
H H
H
H O H O H H

C H C C O C H D H C O C C H

H H H H (2)




Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 3

, Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2020
SS/NSS



1.4 Sink(Zn)korrels reageer soos volg met 'n OORMAAT soutsuuroplossing,
HCℓ(aq):

Zn(s) + HCℓ(aq) → ZnCℓ2(aq) + H2(g)

Watter EEN van die volgende kombinasies van volume en konsentrasie
HCℓ(aq) sal die hoogste AANVANKLIKE reaksietempo tot gevolg hê vir
dieselfde massa sinkkorrels gebruik? (Aanvaar dat die sinkkorrels in alle
gevalle volledig deur die suur bedek word.)

VOLUME HCℓ(aq) KONSENTRASIE HCℓ(aq)
(cm3) (mol∙dm-3)
A 50 0,5
B 100 1,0
C 200 0,1
D 200 0,5 (2)

1.5 Die rol van 'n katalisator in 'n chemiese reaksie is om die … te laat toeneem.
U M
T
EN
A opbrengs

B aktiveringsenergie

O M
C reaksiewarmte

K M
IE
D tempo van die reaksie (2)

1.6
R
Beskou die ewewig voorgestel deur die gebalanseerde vergelyking hieronder:
T
A
2CrO 24 (aq) + 2H+(aq) ⇌ Cr2O 72  (aq) + H2O(ℓ) ΔH < 0
M
Watter EEN van die volgende veranderinge aan die ewewig sal die
voorwaartse reaksie bevoordeel?

TEMPERATUUR pH
A Afneem Toeneem
B Afneem Afneem
C Toeneem Toeneem
D Toeneem Afneem (2)

1.7 Die gekonjugeerde basis van HPO 24  is …

A OH 

B PO 34

C H2PO 4

D H3PO4 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


MATRIEKMOMENTUM Slegs vir persoonlike gebruik deur die oorspronklike koper - verspreiding of herverkoop verbode 4

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 27, 2026
Number of pages
256
Written in
2026/2027
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R150,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
3
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions