Fisiese wetenskappe - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Fisiese wetenskappe? On this page you'll find 102 study documents about Fisiese wetenskappe.

102 results

Graad 12 Fisiese Wetenskap Hersiening (Fisika en Chemie)

Exam (elaborations)

Graad 12 Fisiese Wetenskap Hersiening (Fisika en Chemie)

12th Grade
Physical Sciences

Hierdie dokument dek Graad 12 Fisiese Wetenskap vraestel 1 en 2 en dek die volgende konsepte en bevat vrae en antwoorde daaroor:Fisika Data, Fisika Definisies ,2D Vektore ,Newton se Bewegingswette ,Newton se Wet van Universele Gravitasie ,Momentum en Impuls ,Arbeid, Energie en Drywing ,Beweging in 1D ,Vertikale Projektielbeweging ,Elektrisiteit ,Elektrostatika ,Elektromagnetisme en Elektrodinamika ,Foto-elektriese Effek ,Doppler Effek ,Chemie Data ,Chemie Definisies ,Organiese Chemie ,Kwantitati...

3,0
(1)
60 pages
Written in 2025/2026
Grade A+
Studybuddy55
R120,00
8 sold
Graad 11 Fisiese Wetenskap Hersiening (Fisika en Chemie)

Exam (elaborations)

Graad 11 Fisiese Wetenskap Hersiening (Fisika en Chemie)

Popular
11th Grade
Physical Sciences

Hierdie dokument dek Graad 11 Fisiese Wetenskap vraestel 1 en 2 en dek die volgende konsepte en bevat vrae en antwoorde daaroor:Fisika Data ,Fisika Definisies ,2D Vektore ,Newton se Bewegingswette ,Newton se Wet van Universele Gravitasie ,Elektrostatika ,Geometriese Optika, Elektromagnetisme ,Elektrisiteit, Chemie Data ,Chemie Definisies ,Molekulêre Struktuur en VSEPA Teorie ,Intermolekulêre Kragte ,Ideale Gasse ,Kwantitatiewe Aspekte van Chemiese verandering ,Energie- en Chemiese verandering,...

-
40 pages
Written in 2025/2026
Grade A+
Studybuddy55
R120,00
5 sold
Graad 9_Natuurwetenskappe (Wetenskappe) Opsomming

Summary

Graad 9_Natuurwetenskappe (Wetenskappe) Opsomming

New
9th Grade
Natural Sciences

Graad 9 Natuurwetenskappe – Deel 2: Fisiese Wetenskappe (PDF) Hierdie Graad 9 NW Deel 2-pakket fokus op Fisiese Wetenskappe en dek al die kernonderwerpe wat leerders móét verstaan vir toetse en eksamens — chemie, kragte en elektrisiteit, alles logies en visueel verduidelik. Geen oorlaaide handboeke nie. Net duidelike verduidelikings, slim sketse en eksamen-gereed inhoud. ️ Ingesluit: Materie & Chemiese Reaksies → Elemente, atome & molekules → Periodieke tabel (groe...

-
45 pages
Written in 2025/2026
NotedSummaries
R95,00
2 sold
Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)

Summary

Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)

11th Grade
Physical Sciences

Graad 11 Fisiese Wetenskappe Kwartaal 2 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas. Hoofstuk 3:  Golwe, Klanke en Lig Eenheid 1:  Geometriese Optika Eenheid 2:  2D - en 3D golffronte Hoofstuk 4:  Materie & Materiale Eenheid 1:  Ideale gasse en termiese eienskappe Hoofstuk 5:  Chemiese verandering Eenheid 1:   Kwantitatiewe aspekte van chemiese verandering

-
28 pages
Written in 2024/2025
SummariesSA
R155,00
4 sold
Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)

Summary

Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)

11th Grade
Physical Sciences

Graad 11 Fisiese Wetenskappe Kwartaal 1 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas. Hoofstuk 1:  Meganika Eenheid 1:  Vektore in 2 Dimensies Eenheid 2:  Newton se wette en die toepassing daarvan Hoofstuk 2:  Materie & Materiale Eenheid 1:  Atoomkombinasie:  Molekulêre Struktuur Eenheid 2:  Intermolekulêre kragte (Chemiese Binding

-
42 pages
Written in 2024/2025
SummariesSA
R160,00
4 sold
Gr 10 Fisiese Wetenskappe T3 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Summary

Gr 10 Fisiese Wetenskappe T3 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

New
10th Grade
Fiesiese Wetenskappe

Graad 10 Fisiese Wetenskappe Termyn 3-studienotas vir 2026. Hierdie 30-bladsy hulpbron is eksamengerig saamgestel volgens CAPS en bevat vrae en oefeninge gebaseer op vorige eksamen- en assesseringsvraepatrone. Die notas dek Kwantitatiewe Aspekte van Chemiese Verandering, Vektore en Skalêre, Beweging in Een Dimensie, Bewegingsgrafieke en Bewegingsvergelykings. Dit sluit belangrike definisies, berekeninge, grafieke, diagramme, eksamenwenke en uitgewerkte voorbeelde in om leerders sistematies vir ...

-
30 pages
Written in 2026/2027
ansiestudynotes
R105,50
- sold
Gr 12 Fisiese Wetenskappe V2Finaal 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Summary

Gr 12 Fisiese Wetenskappe V2Finaal 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

New
12th Grade
Fisiese Wetenskappe

Omvattende, eksamengerigte hersieningsnotas vir Graad 12 Fisiese Wetenskappe Vraestel 2, saamgestel vir voorbereiding vir die 2026 November Finale Eksamen. Die notas gebruik inhoud en memorandum-antwoorde uit DBE/NSC- en SACAI-vraestelle van 2024–2025, met verwysings na waar vorige werk uit Termyn 1, Termyn 2 en die Rekordeksamen hersien moet word. Die dokument dek Organiese Chemie, Intermolekulêre Kragte en Fisiese Eienskappe, Organiese Reaksies, Tempo en Omvang van Reaksie, Chemiese Ewew...

-
32 pages
Written in 2026/2027
ansiestudynotes
R80,50
- sold
Graad 12 Fisiese Wetenskappe (Kwartaal 1) - Ken en Verstaan (Opsommings)

Summary

Graad 12 Fisiese Wetenskappe (Kwartaal 1) - Ken en Verstaan (Opsommings)

12th Grade
Physical Sciences

Graad 12 Fisiese Wetenskappe opsommings (Kwartaal 1). Die opsommings is saamgestel deur die Ken en Verstaan handboek se werk te kombineer. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is. Inhoud van die opsommings: Praktiese ondersoek. Momentum en Impuls. Vertikale projektielbeweging in een dimensie. Organiese molekules.

-
49 pages
Written in 2024/2025
SummariesSA
R155,00
3 sold
Gr 12 Fisiese Wetenskappe V1 Finaal 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Summary

Gr 12 Fisiese Wetenskappe V1 Finaal 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

New
12th Grade
Fisiese Wetenskappe

Omvattende, eksamengerigte hersieningsnotas vir Graad 12 Fisiese Wetenskappe Vraestel 1, saamgestel vir voorbereiding vir die 2026 November Finale Eksamen. Die notas gebruik vrae en memorandum-inhoud uit DBE/NSC- en SACAI-vraestelle van 2023–2025 en wys leerders ook waar vorige werk uit Termyn 1, Termyn 2 en die Rekordeksamen hersien moet word. Die dokument dek Newton se Wette, Vertikale Projektielbeweging, Momentum en Impuls, Werk/Energie/Drywing, die Doppler-effek, Elektrostatika, Elektri...

-
29 pages
Written in 2026/2027
ansiestudynotes
R80,50
- sold
Graad 10 Fisiese Wetenskap Hersiening (Fisika en Chemie)

Exam (elaborations)

Graad 10 Fisiese Wetenskap Hersiening (Fisika en Chemie)

10th Grade
Physical Sciences

Hierdie dokument dek Graad 10 Fisiese Wetenskap vraestel 1 en 2 en dek die volgende konsepte en bevat vrae en antwoorde daaroor:Fisika Data ,Pulse en Golwe ,Klank en Elektromagnetiese Straling ,Magnetisme ,Elektrostatika ,Elektrisiteit ,Vektore en Skalare ,Beweging in 1D ,Energie ,Chemie Data,Klassifikasie van Materie,Name en Formules,Kinetiese Teorie van Materie,Die Atoom,Die Periodieke Tabel,Chemiese Binding,Fisiese en Chemiese verandering,Reaksies in Waterige Oplossings ,Kwantitatiewe Aspekte...

-
50 pages
Written in 2025/2026
Grade A+
Studybuddy55
R120,00
3 sold
Gr 10 fisiese Wetenskappe Kwartaal 1 2026 Opgesom Deur Juffrou Ansie

Summary

Gr 10 fisiese Wetenskappe Kwartaal 1 2026 Opgesom Deur Juffrou Ansie

New
10th Grade
Fisiese Wetenskappe

Hierdie studienotas is ontwerp om leerders te help om sistematies en met selfvertroue voor te berei vir die Kwartaal 1-assessering in Fisiese Wetenskappe. Die inhoud is noukeurig gestruktureer volgens die CAPS-riglyne en IMPAQ-raamwerk, wat volle ooreenstemming met die vereiste kurrikulum verseker. Vrae word onder duidelike onderwerpopskrifte georganiseer om leerders te help om patrone te identifiseer, eksaminatorverwagtinge te verstaan en probleemoplossingsvaardighede te versterk. Leerde...

-
35 pages
Written in 2025/2026
ansiestudynotes
R115,50
- sold
GRAAD 11 - FISIESE WETENSKAP (FISIKA & CHEMIE)

Summary

Graad 11 - Fisiese Wetenskap (Fisika & Chemie)

11th Grade
FISIESE WETENSKAP

'n Onskatbare hulpbron vir enige Graad 11-leerder. Hierdie uitsonderlike hulpbron bevat opsommings, toetse, eksamenvrae en memo's. Dit is van onskatbare waarde vir enige Graad 11 leerder.

-
214 pages
Written in 2024/2025
corneliuskorkie
R104,33
3 sold
Graad 12 Fisiese Wetenskappe (Kwartaal 3) - Ken en Verstaan

Summary

Graad 12 Fisiese Wetenskappe (Kwartaal 3) - Ken en Verstaan

12th Grade
Physical Sciences

Graad 12 Fisiese Wetenskappe opsommings (Kwartaal 3). Die opsommings is saamgestel deur die Ken en Verstaan handboek te gebruik. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller. saam gestel is. Inhoud van die opsommings: Elektriese stroombane. Elektrodinamika. Optiese verskynsels en eienskappe van materiale. Elektrochemiese reaksies. Chemiese bedryf.

-
46 pages
Written in 2024/2025
SummariesSA
R155,00
1 sold
Graad 12 Fisiese Wetenskappe (Kwartaal 2) - Ken en Verstaan

Summary

Graad 12 Fisiese Wetenskappe (Kwartaal 2) - Ken en Verstaan

12th Grade
Physical Sciences

Graad 12 Fisiese Wetenskappe opsommings (Kwartaal 2). Die opsommings is saamgestel deur die Ken en Verstaan handboek te gebruik. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is. Inhoud van die opsommings: * Arbeid, energie en drywing. * Die Dopplereffek. * Tempo en omvang van reaksies. * Chemiese ewewig. Sure en basisse.

-
49 pages
Written in 2024/2025
SummariesSA
R155,00
1 sold
Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW) Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)

Summary

Graad 10 Fisiese Wetenskappe (FW) Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)

10th Grade
Physical Sciences

Graad 10 Fisiese Wetenskappe Kwartaal 2 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is. Onderwerp 1: Materie en materiale. Onderwerp 2: Chemiese verandering. Onderwerp 3: Elektrisiteit en Magnetisme.

-
21 pages
Written in 2024/2025
SummariesSA
R155,00
1 sold
Gr 12 Fiesiese Wetenskappe Rekord v2 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Summary

Gr 12 Fiesiese Wetenskappe Rekord v2 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

New
12th Grade
Fiesiese Wetenskappe

Graad 12 Fisiese Wetenskappe Vraestel 2 Rekordeksamen 2026-studienotas vir doelgerigte eksamenvoorbereiding. Die dokument dek Organiese Chemie, Organiese Reaksies, Volledige Verbranding en Empiriese Formules, Reaksietempo, Chemiese Ewewig, Le Chatelier se beginsel, Kc-berekeninge, Sure en Basisse en Elektrochemie. Die notas bevat eksamenstylvrae, berekeninge, chemiese vergelykings, strukturele formules, grafieke, definisies en toegepaste vrae gebaseer op vorige eksamenvraestelle. Ideaal vir h...

-
36 pages
Written in 2026/2027
ansiestudynotes
R150,50
- sold
Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Kwartaal 3 Opsommings (Via Afrika)

Summary

Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Kwartaal 3 Opsommings (Via Afrika)

11th Grade
Physical Sciences

Graad 11 Fisiese Wetenskappe Kwartaal 3 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas. Hoofstuk 6:  Elektrisiteit en Magnetisme Eenheid 1:  Elektrostatika Eenheid 2:  Elektromagnetisme Eenheid 3:  Elektriese stroombane Hoofstuk 5:  Chemiese Veranderinge Eenheid 1:  Energie en Chemiese Veranderinge Eenheid 2:  Soorte reaksies

-
26 pages
Written in 2024/2025
SummariesSA
R155,00
1 sold
Gr 12 Fiesiese Wetenskappe rekord v1 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Summary

Gr 12 Fiesiese Wetenskappe rekord v1 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

New
12th Grade
Fiesiese wetenskappe

Graad 12 Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 Rekordeksamen 2026-studienotas vir doelgerigte eksamenvoorbereiding. Die dokument dek Meganika, Newton se Wette, Vertikale Projektilbeweging, Momentum, Werk, Energie en Drywing, Golwe, Klank en Lig, die Doppler-effek, die Foto-elektriese Effek, Elektrostatika, Elektriese Stroombane en Elektrodinamika. Die notas bevat eksamenstylvrae, berekeninge, grafieke, diagramme, definisies en stap-vir-stap toepassings gebaseer op vorige eksamenvraestelle. Ideaal vi...

-
44 pages
Written in 2026/2027
ansiestudynotes
R150,50
- sold
Gr 11 Fiesiese Wetenskappe T3 2026 Uiteenopgesom deur Juffrou Ansie

Summary

Gr 11 Fiesiese Wetenskappe T3 2026 Uiteenopgesom deur Juffrou Ansie

New
11th Grade
Fiesiese Wetenskappe

Graad 11 Fisiese Wetenskappe – Chemie Kwartaal 3 Studienotas 2026. Hierdie 29-bladsy Afrikaanse hulpbron is gestruktureer vir gefokusde hersiening en eksamenvoorbereiding en is gebaseer op vorige eksamenvrae, toetse en tipiese assesseringsvraepatrone. Dit dek Kwantitatiewe Aspekte van Chemiese Verandering, Energie- en Chemiese Verandering, Sure en Basisse, asook Ideale Gasse en Termiese Eienskappe. Sluit empiriese en molekulêre formules, molberekeninge, beperkende reagense, persentasie ...

-
29 pages
Written in 2026/2027
ansiestudynotes
R115,50
- sold
Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)

Summary

Graad 11 Fisiese Wetenskappe (FW) Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)

11th Grade
Physical Sciences

Graad 11 Fisiese Wetenskappe Kwartaal 4 opsommings: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas. Hoofstuk 8:  Chemiese Veranderinge Eenheid 1:  Soorte reaksies Hoofstuk 9:  Chemiese Stelseld Eenheid 1:  Ontgining van die Litosfeer

-
17 pages
Written in 2024/2025
SummariesSA
R155,00
1 sold
Too much month left at the end of the money?
R115 for your summary multiplied by 100 fellow students... Do the math: that's a lot of money! Don't be a thief of your own wallet and start uploading yours now.