Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 32 pages
Summary

Summary Landbouwetenskap Gr12 notas - vraestel 1

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 32 pages

Volledige graad 12 landbouwetenskap notas vir vraestel 1.

Content preview

Saamgestel deur Christené Beukes




1
Christené Beukes LBW notas

,DIERE SPYSVERTERING
Die hormoon beheer die afskeiding van die pankreassap.
Sekretien


Winde opbring/ burping/ uitbarsting
Die verwydering van gasse uit die rumen deur die slukderm om opgeblasenheid te voorkom.


‘n Deel van die spysverteringskanaal waar geen vertering plaasvind nie
Dikderm EN Esofagus


Aanpassing kenmerk van omasum om water te verwyder
Dit het voue/blare wat water uit die voer druk


Die mikro-organismes in die rumen verteer sellulose om die volgende te produseer:
• Metaan
• Koolstofdioksied
• Vetsure


Voorbeelde van mikro-organismes in die retikulo-rumen
• Bakterieë
• Protosoë
• Fungi
• Archaea
• Virusse


Regverdiging van die herkouer wat oorleef op voer laag in vitamiene
Die maag bevat rumen mikro-organismes wat vitamines kan sintetiseer/vervaardig


Vereistes vir die normale funksionering van mikro-organismes
2
Christené Beukes LBW notas

, • Anaerobiese toestande
• Die teenwoordigheid van koolstofdioksied
• pH van 5,5 - 6,5/ effe suur
• Temperatuur van 38 - 42 ‘C/warm omgewing
• Gereelde inname van voer
• Verwydering van afvalprodukte
• Osmotiese toestande/teenwoordigheid van vog
• Teenwoordigheid van vlugtige vetsure
• Teenwoordigheid van voldoende voedingstowwe


Funksies van rumenmikrobes:
• Vertering van sellulose
• Sintese van vitamiene
• Hidrolise van proteïene


Sigbare aanpassingskenmerke van villi
• Teenwoordigheid van mikro-villi
• Teenwoordigheid van bloedkapillêre
• Teenwoordigheid van limfvate


Verduideliking van hoe voue in dunderm bydra tot absorpsie
Voue vergroot die oppervlakte vir absorpsie


Hoekom herkouers geskik is vir ruvoer en NPN gee
• Die herkouer het mikro-organismes wat ʼn rantsoen wat ruvoer en ureum bevat, kan
verteer
• Die herkouerdier het vier kompartemente in sy maag wat aangepas is om ruvoer te verteer
• Die herkouerdier kan die voer vir die herkou van ruvoer herleef



Voordeel om ruvoer in die rantsoen vir herkouerdiere te verskaf
• Het 'n hoër ruvesel/sellulose inhoud wat nodig is vir die aktiwiteit van rumen mikroflora
• Stimuleer die ontwikkeling van rumen by jong herkouers.
• Voorkom opgeblasenheid.


Aanpassings van die rumen om voer ryk aan vesel te verteer
3
Christené Beukes LBW notas

, • Teenwoordigheid van mikro-organismes/rumen-mikroflora
• Teenwoordigheid van papille vir die verskaffing van hitte
• Dit het 'n groot fermentasiehouer
• Sametrekking meng die kos en bring dit in kontak met mikro-organismes


Rolle van water/vog tydens vertering
• 'n Middel wat bestanddele in die liggaam oplos
• Bevogtig voedsel/maak dit sag
• Vervoer voedingstowwe deur die spysverteringskanaal
• Medium waardeur afval produkte uitgeskei word
• Fasiliteer ensimatiese vertering




DIEREVOEDING
Fynmaal
die goedkoopste en mees gebruikte metode om verteerbaarheid te verbeter.


Klassifiseer die voer wat aan die dier gegee is. (Met wye voedingsverhouding en lae TVV)
Ruvoer


Die implikasie van die voer met ‘n lae verteerbaarheidskoers
• Die voer was minder verteer/lae verteerbaarheidskoëffisiënt
• 40% van die voer is verteer
• 60 % van die voer is uitgeskei


Diereverwante faktore wat 'n invloed het op die verteerbaarheid van die voer wat aan DIER A en
DIER B gegee word
• Individualiteit
• Ouderdom van die dier
• Produksie


Faktore wat 'n invloed op die verteerbaarheid van voer het
• Tipe/samestelling van die voer
• Tipe dier

4
Christené Beukes LBW notas

Connected book
 image
Publisher: 2013 ISBN: 9780199051694 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
August 9, 2026
Number of pages
32
Written in
2025/2026
Type
Summary
R125,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
7
Followers
0
Items
25
Last sold
5 days ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions