Do b
Opsommings
Afrikaans ht en EAT
Graad 10 tot 12
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.
, motto
Die eerste motto is universeel en berei
die leser voor dat die roman se inhoud
hulle dalk sal afskrik, maar dat daar goeie
en slegte elemente in die verhaal is.
Die motto (epigraaf) wat voor in
die roman aangetref word, is ’n Die tweede motto is ’n aanhaling uit
aanhaling uit ’n ander teks wat die George Orwell se boek, 1984. Die
atmosfeer skep waarin die verhaal
kragtige sin suggereer dat die karakters
afspeel.
in die verhaal fisiese of emosionele pyn
ervaar en nie helde is nie.
Daar is drie motto’s.
Die derde motto is ’n waarskuwing:
Pasop dat jy nie soos die monster raak
wat jy wil beveg nie.
Dit sluit aan by ’n spreekwoord in die
roman:
“Die ou wat wil wraak neem, moet twee
grafte grawe.”
Verteller
Die derdepersoonsverteller wat in die proloog en epiloog gebruik word, het ’n beperkte
alwetendheid, want dit word nie deur een van die karakters self vertel nie.
In hoofstuk 1 tot 68 is die eerstepersoonsverteller aan die woord.
Die eerstepersoonsverteller is een van die karakters in die verhaal.
Die protagonis, Greg Owen, vertel die verhaal soos hy dit ervaar.
voordele nadele
Dit maak die verhaal geloofwaardig.
Dié verteller weet nie wat die
Die tipe verteller kan sy diepste
ander karakters dink of hoe hulle voel nie
emosies en gevoelens die beste
omdat die verhaal net uit sy eie
beskryf.
perspektief, soos hy dit sien, vertel word.
Dit betrek die leser by die
verhaalgebeure.
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.
, Donkerweb in ‘n neutedop
Greg Owen begin sy studies in Sportwetenskap by die Universiteit van
Stellenbosch. Hy is egter nie die tipiese sorgelose student nie, maar iemand wat
wroeg oor sy aandeel in sy pa se tronkstraf. Hy glo dat die Baker, wat een van die
drie vennote van Project Nursery Rhyme is, ook in die tronk hoort en besluit om
hom op te spoor. Greg verras sy ma op Paasnaweek en is ontsteld omdat sy ma
’n minnaar het. Hy besoek ook sy pa in die Kgosi Mampuru II-gevangenis. Sy pa
waarsku hom teen die Baker, maar hy is vasbeslote om hom op te spoor. Hy
maak kontak met Xander Gericke om hom te help om die Baker aan die pen te
laat ry. Greg ontvang ’n pakkie met ’n gebrande boek van ’n anonieme afsender
wat hom kan help om die Baker op te spoor. Plank, wat die transpondeerder wat
Xander vir Greg gestuur het, in sy hand geplant het, gaan saam met Greg na
Turkye waar Xander en sy meisie, Ayla, woon. Xander en Greg stamp koppe
omdat Greg dinge vir hom wegsteek, maar hulle slaag tog daarin om saam te
werk. Hulle probeer alles in hul vermoë om deur middel van die donker web en
die Elsewhere-webblad die Baker op te spoor. Hulle moet vlug uit Turkye
wanneer die Baker se mense op hulle toeslaan. Plank word deur die Baker
gevange geneem. Die soektog na die Baker lei hulle na Italië, maar die Baker kry
snuf in die neus en verdwyn weer. Dirk Schutte daag op en deel aan Greg slegte
nuus mee. Deur middel van kuberkraking vat hulle die spoor van die Baker na
Venesië. Die Baker is egter uitgeslape en vind hulle voordat hulle hom vind en dan
spat die vonke.
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.