Menslike senuweestelsel
, twee hoofafdelings
Sentrale senuweestelsel (SSS) Perifere senuweestelsel (PSS)
✘ Bestaan uit brein en rugmurg ✘ wat uit die senuwees wat senuwee-impulse
na en van die rugmurg en brein gelei, bestaan.
✘ 12 pare kopsenuwees
✘ 31 pare rugmurgsenuwees
Stimulus waarneming verwerking en integrasie reaksie
2
,Struktuur van ‘n neuron
, Struktuur van ‘ neuron
• ‘n Neuron besit ‘n selliggaam wat uit sitoplasma en ‘n prominente selkern
bestaan.
• Die sitoplasma bevat donker korrels, die Nissl-korrels, wat ryk aan RNA is en by
proteiensintese betrokke is.
• Vanuit die selliggaam kan twee tipes uitlopers, die dendriete en aksone ontspring
• Dendriete: gelei senuwee-impulse na die selliggaam.
• Aksone: gelei senuwee-impulse weg van die selliggaam.
• Een of meer dendriete kan teenwoordig wees, afhangend van die tipe neuron
• Die akson vorm ‘n aantal takkies, wat die eindvertakkings genome word.
• Aan die punte van die eindvertakkings kom sinapse knoppies voor.
4
, Mielienskede-schwannselle
- Meeste senuweevesels buite SSS, is omsluit deur
‘n mielienskede, wat deur schwannselle gevorm
word.
5
, mielienskede
✘ Isoleer die senuweevesels en versnel die
geleiding van senuwee-impulse
✘ Is nie aaneenlopend nie, gapings tussen
schwannselle: knope van Ranvier.
✘ Neurilemma: noodsaaklik vir
herstel/regenerasie van beskadigde neurone.
6