• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 41 pages
Summary

Summary - Life Sciences (Biology)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 41 pages

I made this to help afrikaans biology kids to study for term 1 grade 11 biology test

Content preview

Lewensweteneskappe Opsommings:
Hoofstuk 1: Biodiversiteit en klassifikasie by mikro-organismes:
Inleiding:
Biodiversiteit, in die algemeem, verwys nadie wye verskeidenheid van plante, diere en mikro-
organismes op Aarde. Mikro-organismes verwys na klein organismes op Aarde wat met die bloot
oog gesien kan word. Mikro-organismes kan eensellig of meersellig wees. Party organismes is
skadelik en veroorsaak siektes terwyl baie nuttig is vir die omgewing en mense.

Sleutelbegrippe:

Eensellig ñ Organisme wat uit slegs een sel bestaan

Meersellig ñ Organisme wat uit baie selle bestaan

Biodiversiteit Die verskeidenheid van Organismes wat in ñ
gebied of op Aarde gevind word



Die klassifikasie van organismes:
Daar is 5 groepe wat ryke genoem word. ñ Wetenskaplike wat
verantwoorlik is vir die plasing van
1. Ryk Monera - bakterieë
ñ organisme in ñ spesifieke groep
2. Ryk Protista
staan bekend as ñ taksonoom.
3. Ryk Fungi - swamme
4. Ryk Plantae - plante
5. Ryk Animalia - diere

Virusse:
Virusse word in afsonderlike groepe geplaas, nie in ryke nie!

,Sleutelbegrippe:

Kapsied ñ Proteïenkapsel wat die kernmateriaal van ñ
virus omring nie-sellulêr

Asellulêr Nie-sellulêr

Verpligte parasiet ñ Parasitiese organismes wat nie sy
lewensiklusnkan voltooi sonder om ñ geskikte
gasheer uit te buit nie

Gasheer ñ Organisme wat ñ parasiet huisves

Patogenies ñ Organisme wat siekte(s) veroorsaak

Bakteriofaag ñ tipe virus wat bakterieë besmet

Nukleoïed ñ Onreëlmatige-vormde gebied binne-in die
meeste of al die genetiese materiaal bevat



Die woord "faag" beteken "om te eet"

Struktuur en eienskappe van virusse:
Virusse is mikroskopies (20-300 nm) en kan slegs bestudeer word met behulp van ñ
elektronmikroskoop.

Virusse bestaan uit ñ kern van DNA óf RNA wat omring word deur ñ proteïenkapsel genoem kapsied.

,Virusse kom voor in ñ verskeidenheid vorme.

Kan nie respireer, voed of afvalstowwe uitskei nie.

Het nie sitoplasma nie, en het geen membraan-gebonde organelle soos mitochondria en selkerne
nie.

Virusse het DNA óf RNA wat omring en beskerm word deur ñ buitenste proteïenkapsel of kapsied.

Virusse is asellulêr.

Virusse bevat nie chlorofil nie.

Alle virusse is verpligte ingewendige parasiete.

Virusse wat bakterieë besmet staan bekend as bakteriofaag.

Virusse veroorsaak skietes en daarom word hulle as patogenies beskou.

Indien virusse nie ñ gasheer kan vind nie, kan die virus dormant (onaktief) word.

Bakterieë:
Dop (omhulsel)
Bakterieë behoort aan die Monera-ryk.

Sleutelbegrippe: DNA of RNA


Prokarioties Proteïenkapsel
ñ Organisme waar die kernmateriaal nie deur ñ
membraan omsluit word nie

, Eukarioties Enige enkel organismes of meersellige groep
organismes wat ñ membraangebonde kern het
wat die genetiese materiaal omsluit

Flagellum ñ Sweepagtige aanhangsel wat selle of mikro-
organismes help met beweging; die meervoud
van flagellum is flagella

Outotrofies Organismes wat hul eie voedsel kan vervaardig,
bv. groen plante, alge en sommige bakterieë

Heterotrofies Enige organisme wat voedsel vanuit die
omgewing verkry omdat dit nie self voedsel kan
vervaardig nie, bv. diere, swamme en die meeste
bakterieë

Saprofities Plante of swamme wat op dooie of verrot
weefsel van ander organismes voed

Tweedeling Ongeslagtelike voortplanting van ñ enkeld sel
wat deur mitose verdeel

Endospoor ñ Taai, beskermende, nie-reproduktiewe
bakteriële struktuur wat DNA en sitoplasma
bevat en dormant bly om ongunstige
omgewingstoestande te oorleef, sodat dit kan
ontkiem wanneer die omgewingstoestande
gunstig word

Plasmied ñ Plasmied is ñ klein, sirkelvormige, dubbelstring
DNA-molekule wat onderskei kan word van ñ sel
se normale chromosole DNA



Eienskappe van bakterieë:
Bakterieë is eensellige organismes.

Document information

Schooljaar
201
Uploaded on
March 10, 2026
Number of pages
41
Written in
2025/2026
Type
Summary
R133,33

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
3
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions