Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Lecture notes

Biology

Rating
-
Sold
-
Pages
11
Uploaded on
21-11-2025
Written in
2025/2026

..... (.....)

Institution
Module

Content preview

GEMODEREER 16/09/2025




KAAPSE WYNLAND ONDERWYSDISTRIK




LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1
GRAAD 12




GEMEENSKAPLIKE REKORDEKSAMEN
SEPTEMBER 2025

AANGEPASTE NASIENRIGLYNE


PUNTE: 150

1
TYD: 2 Ure
2



Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.



Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

, 2



BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk wanneer die maksimum punte bereik is en trek 'n golwende lyn en merk
'maks' in die regterkantse kantlyn.

2. As, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
Merk die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/verkeerd is.

3. As die hele proses gegee word terwyl slegs 'n deel daarvan vereis word
Lees alles en gee krediet aan die relevante gedeelte.

4. Indien vergelykings gevra word en beskrywings gegee word
Aanvaar indien verskille/ooreenkomste duidelik is.

5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verloor as hulle nie tabelleer nie.

6. Indien diagramme met aantekeninge gegee word wanneer beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verloor.

7. As vloeidiagramme in plaas van beskrywings gegee word
Kandidate sal punte verloor.

8. As die volgorde deurmekaar is en skakels nie sin maak nie
Waar volgorde en skakels korrek is, gee krediet. Waar volgorde en skakels verkeerd is,
gee nie krediet nie. Indien volgorde en skakels weer korrek word, hervat krediet.

9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien eerste gedefinieer in antwoord. Indien nie gedefinieer nie, moenie die
onherkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien
korrek.

10. Verkeerde nommering
Indien die antwoord in die korrekte volgorde van vrae pas, maar die verkeerde nommer
gegee word, is dit aanvaarbaar.

11. As die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.

12. Spelfoute
Indien herkenbaar aanvaar mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie
of as dit buite konteks is.

13. As algemene name in terminologie gegee word
Aanvaar mits dit tydens die Nasionale memo-besprekingsvergadering aanvaar is.




Kopiereg voorbehou

Written for

Institution
Module
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
November 21, 2025
Number of pages
11
Written in
2025/2026
Type
Lecture notes
Professor(s)
Williams
Contains
All classes

Subjects

£4.29
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller
Seller avatar
caitlynnwilliams

Get to know the seller

Seller avatar
caitlynnwilliams
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
-
Member since
4 months
Number of followers
0
Documents
16
Last sold
-

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Trending documents

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions