Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 4 pages
Summary

Summary Die Wêreld het so Klein Geword - Afrikaans FAL Poetry (Grade 12 IEB Afrikaans)

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 4 pages

Comprehensive notes covering Die Wêreld het so Klein Geword by Alta Marincowitz. A combination of information from the textbook, Touloper, as well as additional class and video notes. Written by a 90% Afrikaans FAL Student

Content preview

Figuurlike betekenis: verwys na die
idee van die wereld as ‘n globale
Die wêreld het so klein geword dorpie.
So = dui op die graad
toe = narratiewe aard
my = ek-spreker
Strofe 1: deel = hulle deel vrug en deel dit vir
(Wide plains)
1 Toe my ouma ʼn kind was, speel hulle op die wye vlakte, mekaar
(Pomegranates) (Orchard) Hulle het oor die telefoon geklets
2 deel granate in die boord, “ee” assonansie
Die twee lang reelsvertraag die
3 lees boeke in hul soeke na kennis tempo en suggereer die oop gevoel
van die plaas, sowel as die stadige
4 en klets met maats as die foun twee kortes en drie langes lui.
(Slang for phone - omgangstaal) lewe.
(Babbel)
Die kortste strofe en sluit aan by die
eenvoud van lewe op die plaas. Die
oop tipografie weerspieel die groter
wereld.


Strofe 2:
(Plot of land)
5 As kind bly my ma op ʼn ruim erf Ironies = sy het ‘n plek om buite te
(lawn) speel, maar sy bly binne voor die TV
6 met ʼn grasperk en twee bome, Kassie = informeel vir televisiestel
(glued) Vasgenael = suggereer dat wat sy
7 sit sy vasgenael voor die kassie sien is opwindend en genotvol
(“w” alliterasie) (roam) Sy sien dinge op die TV wat haar
8 vol drome om eendag oor die wye wêreld te swerf.
ïnspireer om eendag die wêreld te reis
9 Sy ken mense wat al oorsee was! Die feit dat sy mense ken, versterk
haar begeerte.
10 Haar niggies in die stad gaan naweke fliek 'n gewilde vorm van vermaak in
daardie dae
11 en voor matriek sien sy hoe die eerste selfone lyk. Hierdie strofe is langer en meer
beknop. Die suggereer dat die wereld
al hoe meer kompleks word. Die
meer beknopte tipografie sluit aan by
die idee dat die wereld kleiner word.
Strofe 3:
Teglogie maak dit moontlik om die
12 Ek klik met ‘n muis die wêreld tot in my huis, wereld in haar eie huis te he.
Metafoor = web is haar werf
13 die web is my werf en Gumtree my boom.
Metafoor = Gumtree is haar boom
14 Ek is deel van ʼn boek waar mense hul gesigte Die boek = Facebook, die sosiale
(partially unveil) oksimoron networking
15 gedeeltelik ontsluier en klankloos klets en kuier. Gedeeltelik ontsluier = letterlik
(on request) (sommige mense gebruik net
gedeelte van hul gesig as ‘n
profielfoto) en figuurlik (sommige
mense skep ‘n perfekte openbare
person aanlyn)
”k” alliterasie = beklemtoon die
kontras tussen klets (klank impliseer)
en klankloos. Dit alliterasie boots ook
die klank van tik.

Connected book
 image
Saamgestel Deur Jaco Jacobs Toulopers
Publisher: 2015 ISBN: 9780799359107 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Die wêreld het so klein geword
Uploaded on
January 12, 2021
Number of pages
4
Written in
2020/2021
Type
Summary
£2.36
Purchased by 16 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
KirstenBarbour
3.2
(288)
Sold
632
Followers
311
Items
177
Last sold
6 days ago


Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions