• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Start selling Create your account
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages
Summary

Summary Donker Web 33-55 chapter summaries

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages

This includes donkerweb summaries and notes from chapter 33-55

Content preview

¥ Greg sê hulle sal altyd pelle bly en dat hy nog eendag Plank se hoofstrooijonker op sy troue gaan wees.
¥ Hulle kinders gaan nog eendag saam speel à net nie by Lawson nie.
¥ Greg sê dat Plank sy hero is.
¥ Plank stel voor dat hulle Instaboel verken aangesien hulle planne nou in die wiele gery is.
¥ Greg wil steeds die Baker opspoor.


Hoofstuk 32 à Ayla
Die uber laai hulle in die kleurvolle Balat-distrik af à dit herinner Greg aan die Bo-Kaap.
ü Xander gebruik sy hand (transponder) om sy huis se deur oop te maak.
ü Xander sê hul plekkie is klein, maar dis al wat hy en Ayla nodig het.
ü Greg vra waar Xander die geld kry om die plek te bekostig à hy kry geen antwoord, maar Xander se
gesigsuitdrukking sê dat Greg uit sy sake moet bly.
ü Hulle ontmoet vir Ayla en sy praat Engels met hulle à dis ‘n toets, want kan Afrikaans praat en verstaan.



Hoofstuk 33 à Prometheus o Sy sê dat sy al baie van Greg gehoor het.
o Sy was ‘n ruk in ‘n skool in JHB.
Xander verduidelik dat hulle genoeg mooi gesprekkies gehad het, o Haar ma en pa werk vir Doctors Without
hulle het eintlik werk om te doen om die Baker op te spoor. Borders
o Haar ma is oorspronklik van Turkye en haar pa
ÿ Hy moet boet vir sy aandeel in PNR. van Suid-Afrika.
ÿ Hy het ‘n dodelike griepvirus gemaak. o Sy wil nie trek nie, sy bly lekker in Turkye.
ÿ Hy is moontlik ‘n chemikus of ‘n dokter. o Sy geen vir Plank limonade en Greg raak
agterogtig, want Xander het altyd verskuilde
Ayla sê dat die wêreld nie regverdig is nie en dat joernaliste daagliks
agendas.
in Turkye toegsluit word vir wat hulle in die media skryf.
¥ Xander en Greg begin baklei oor wie van hulle se pa’s werklik verkeerd was.
¥ Xander voel Greg se pa en Dok Pienaar het sy pa verlei en dat hul die rede is dat sy pa by PNR betrokke geraak het.
¥ Greg vra om verskoning dat hy Xander se pa sleg gesê het.
Sy maak die aand vir hulle Turkse geregte.
ü Xander vat die gesprek weer terug na die Baker.
ü Greg sê een van sy verdagtes is Dr. Trollip.
ü Xander sê hy glo die Baker was verantwoordelik vir Tom se dood.
ü Xander was in Stellenbosch, want hy wou self kom kyk of Greg die waarheid vertel en
r v an
afskeid neem van Tom. he erse etheus,
, die om
ü Greg vertel Xander alles wat hy sover van die Baker en Dr. Trollip weet. Zeus et vir Pr ‘n rots
us, h , aan se
ü Greg dink aan die afgelope paar dae van hoop en wanhoop. Olimp uursteler Majesteu eet
v
ü Greg wil homself nie weet laat vang deur Xander nie. die k. ‘n er en
a s g emaa hom ne e lewer
ü Xander vertel weer vir Greg van die Griekse mitologie na sy draf die volgende oggend. v op heus s
d sak et eer
ü Xander sê hul gaan die Baker op die DONKER WEB probeer opspoor. aren ag Prom ke dag w
d l
elke it groei e g
en d teru




Mev. C Labuschagne 2023 - 2024
Woodlands International College

, Sy oog val op Ayla à hy weet hy mag nie vir haar kyk nie, Ø Dis soos die donkerste deel van jou brein.
maar Xander het vir Nicole in J’Bay gekyk. Ø Twee miljoen mense is per dag op die donker web.
Ø Alles word op die donker web moontlik gemaak, deur ‘n paar dollars of Bitcoins.
¥ Jou siekste fantasieë
¥ Jou donkerste gedagtes
Hoofstuk 34 à Donker Web ¥ Jou diepste begeertes
Greg weet dis gevaarlik om op die donker web te wees à maar gevaarlike mense (die Baker) hang op gevaarlike plekke uit.

Ø Die soektog op die donker web voel soos die ou dae in Huis Da Vinci, toe Xander hom leer kraak het.
Ø Sy binnestem waarsku hom oor Xander, maar daar is ‘n groter doel waarvoor hy nou op die donker web gaan.
Ø Dis werk so:




Entry node Middle nodes. Exit node

Ø Jou rekenaar is die entry node.
Ø Die server aanvaar jou konneksie en bons dan die seine rond, totdat dit by die exit node aankom.
Ø Op die donker web is anonimiteit alles
Ø Almal op die donker web word beskerm.
Ø Die probleem in Turkye is dat die regering VPN’s blok so hulle moet op verskillende servers aanteken om
toegang te kry.
Ø Xander gee ‘n paar reëls:
ü Moet niks aflaai nie
ü Skakel jou kamera en mikrofoon af
Hulle gaan aan ‘n
ü Moenie skerms maksimaliseer nie
plan moet dink om
die Baker uit te lok. ü Disable Java en Flash.
ü Moenie add-ons gebruik nie.
ü Moenie op vreemde goed klik nie
Ø Xander gee Greg kans om op die donker web rond te speel, Greg sien:
® Lisensies wat binne 48 uur beskikbaar is.
® Netflix-rekeninge
® Kredietkaartbesonderhede
® Die siele van afgestorwe kinders
ü Plank kan nou nie meer vir Lisa kontak nie, maar Xander gee nie om ® Vervalste geld
nie, want van jou toespassings op jou foon kan track waarheen jou ® Huurmoordenaars
gaan en wat jy doen. ® Vuurwapens

Hoofstuk 35 à Planne in die donker
Plank het die oggend sy Instanbulkaart gebruik en op pad terug het hy met ‘n ou by ‘n winkel naby aan Xander se huis gepraat.
ü Xander raak kwaad dat Plank met mense in Turkye praat.
ü Hy sê Plank moet sy selfoon vir hom gee. à hy gooi en trap dit stukkend
ü Xander sê hy sal besluit watter elektroniese goed hul mag gebruik, terwyl hul onder sy dak bly.
ü Dis gevaarlik as mense weet wie jy is, veral as die Baker op jou spoor is.

¥ Hy sê hul moet begin planne maak om die Baker op te spoor.
¥ Greg kyk konstant vir Ayla en dink dat sy asemrowend mooi is à Plank sien hoe Greg vir haar kyk.
¥ Hulle moet ‘n profiel van die Baker saamstel:
Ø Greg se idee: Graphene à dit kan
Ø Iemand wat vaksines vervaardig
gebruik word om virusse en
Ø Iemand wat bereid is om mense dood te maak vir geld
bakterieë uit vloeistowwe te filtreer.
Ø Chemikus of dokter
Ø Ayla se idee: Pandorvirus en ‘n 30
Ø Vorige projekte?
jaar oue virus in Siberië (albei idees
Ø Hy smous moontlik met swartmark-medikasie
is onrealisties)
Ø Iemand met baie kontakte
Mev. C Labuschagne 2023 - 2024
¥ Hulle gaan die Baker op die doker web probeer lok à lokaas gooi en kyk of die Baker byt.
Woodlands International College

Connected book
 image
Fanie Viljoen Donker web
Publisher: 2022 ISBN: 9780624093275 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
33-55
Uploaded on
September 1, 2025
Number of pages
9
Written in
2025/2026
Type
Summary
£2.76

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
1
Followers
0
Items
6
Last sold
4 months ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions