Eenheid 1: Veranderinge in Brittanje gedurende die Industriële Revolusie
Kapitaal: Geld + eiendom wat meer geld kan maak.
Industriële revolusie: Duisende mense het in myne + fabrieke gewerk.
Rykdom van Slawehandel (maniere waarop slawehandel mense in Brittanje ryk gemaak het)
Trans-Atlantiese slawehandel ekonomiese winste vir Amerika + Brittanje gelei.
Slawe gevang om in Amerikas se plantasies te werk:
Katoenplantasies
Suikerplantasies
Tabakplantasies
Slawe vir gewere geruil.
Britse slawehandel 245 jaar geduur.
Britse slawehandelaars 10 000 seetogte na Afrika geneem.
3,4 miljoen slawe uit Afrika na Amerikas geneem.
Kolonies het katoen na Brittanje gestuur vir vervaardiging.
Ekonomie voor die Industriële Revolusie-boerdery-ekonomie en kothuisnywerhede
Landbou:
Belangrikste ekonomiese akt. in Brittanje. (1700’s)
Werk vir wamakers + gereedskapmakers + vervaardigers.
Luukses: Duur goedere wat jy wil hê maar nie nodig is nie.
Tee
Suiker
Rys
Skaapboerdery was belangrik.
Kothuisnywerhede: Gewone huis waaruit eienaars werk.
Brood
Bier
Klere
Leerprodukte
1