Resumen
Summary Toerisme tydsone notas
- Grado
- Institución
Hier is ‘n kort samevatting van hoe om tydsones te bereken. Ek het 89% vir my eind matriek eksamen gekry vir toerisme. Hierdie behoort jou ‘n goeie idee te gee hoe om tydsones te bereken indien jy nie verstaan nie. Onthou om vraestelle te oefen om jou nog te help.
[Mostrar más]