TEFL assignments
On this page, you find all documents, package deals, and flashcards offered by seller esteterblanche.
- 12
- 0
- 3
Community
- Followers
- Following
7 Reviews received
15 items
Besigheidstudies graad 11 Kwartaal 1 + 2
Volledige stel Besigheidstudies opsommings vir kwartaal 1 en 2. Opgesom volgens die KABV-riglyne en memorandums van Provinsiale eksamens.
- Package deal
- • 2 items •

Besigheidstudies Graad 11 Kwartaal 2 Volledige Opsommings
Besigheidstudies Kwartaal 2 volledige opsommings. Elke onderwerp word afsonderlik in diepte bespreek. Die opsommings word ondersteun deur antwoorde in memorandums om leerders ten volle voor te berei en te lei in hoe hul vrae moet benader en beantwoord.
- Package deal
- Summary
- • 80 pages •

Volledige Besigheidstudies Graad 11 kwartaal 1 notas
Hierdie notas verskaf 'n in-diepte opsomming van inhoud gedek in kwartaal 1. Dit dek al die onderwerpe in kwartaal 1, asook riglyne van hoe antwoorde gestruktureer moet wees in toetse/eksamens.
- Package deal
- Class notes
- • 53 pages •
Hierdie notas verskaf 'n in-diepte opsomming van inhoud gedek in kwartaal 1. Dit dek al die onderwerpe in kwartaal 1, asook riglyne van hoe antwoorde gestruktureer moet wees in toetse/eksamens.
Graad 9 SW: Geskiedenis (Die Koue Oorlog)
Volledige opsomming oor Die Kerntydperk en die Koue Oorlog wat deel uitmaak van graad 9 se vak, Geskiedenis (SW). Dek die volgende onderwerpe: Toenemende spanning tussen die Geallieerdes na die einde van die Tweede Wêreldoorlog in Europa, Einde van die Tweede Wêreldoorlog in die Stille Oseaan: Atoombomme en die begin van die Kerntydperk, Definisie van die supermoondhede en die betekenis van Koue Oorlog, Area van konflik en die kompetisie tussen die Supermoondhede in die Koue Oorlog en Die eind...
- Summary
- • 15 pages •

Geografie Graad 9 Kwartaal 1 & 2 Opsommings
Hierdie volledige stel opsommings bevat inhoud oor werk behandel in Geografie graad 9 vir kwartale 1 en 2. Dit bevat lyste met definisies van sleutelwoorde asook opsomming van sekere onderwerpe in volledige tabelle. Die opsommings voldoen aan die voorskrifte vir die KABV-kurrikulum.
- Summary
- • 20 pages •

Ekonomie Graad 11 Kwartaal 1 Opsommings
'n Volledige stel opsommings van werk gedek in Graad 11 Ekonomie tydens kwartaal 1. Volgens die KABV-kurrikulum riglyne.
- Summary
- • 28 pages •
'n Volledige stel opsommings van werk gedek in Graad 11 Ekonomie tydens kwartaal 1. Volgens die KABV-kurrikulum riglyne.
EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)
'n Volledige stel opsommings van al die werk in Kwartaal 1 & 2 gedek in EBW graad 9. Hierdie opsommings bevat slegs die ekonomiese afdeling van EBW en nie die Rekeningkundige afdeling nie. Opsommings voldoen aan die vereistes soos uitgelê in die KABV-kurrikulum en sluit diagramme in. Onderwerpe sluit in: Ekonomiese stelsels, Sirkulêre Vloei, Prysteorie en Sektore van die Ekonomie.
- Summary
- • 21 pages •

Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 1 & 2 Opsommings
Hierdie volledige stel opsommings is oor al die werk wat in kwartaal 1 & 2 behandel word. Dit sal elke leerder help om uitstekend in die toetse en eksamen te vaar. Ek het breë kennis van Lewensoriëntering, aangesien ek die vak al vir grade 10-11 aangebied het.

Volledige Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 2 Opsommings
Hierdie volledige stel opsommings is oor al die werk in kwartaal 2 behandel. Dit sal elke leerder help om uitstekend in toetse en die eksamen te vaar. Ek het breë kennis van Lewensoriëntering, aangesien ek die vak al vir grade 10-11 aangebied het.
- Package deal
- Summary
- • 18 pages •

i-to-i TEFL Assignments 1, 2 & 3
Well prepared and graded TEFL assignments (1,2 & 3) for you to use as guidance in your assignment. Passed on the first attempt with very good feedback.
- Package deal
- • 3 items •
Well prepared and graded TEFL assignments (1,2 & 3) for you to use as guidance in your assignment. Passed on the first attempt with very good feedback.
EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)
Volledige Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 2 Opsommings
Volledige Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 1 Opsommings