100% tevredenheidsgarantie Direct beschikbaar na je betaling Lees online óf als PDF Geen vaste maandelijkse kosten 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Donker Web Answers

Beoordeling
5,0
(1)
Verkocht
8
Pagina's
16
Geüpload op
31-01-2024
Geschreven in
2023/2024

Answers to all 68 chapters of Donker Web

Instelling
Vak

Voorbeeld van de inhoud

Donker Web Answers

, Donker Web Answers
<h>Reboot<<h/h>
1. Hy is 'n regter
2. Hy vou dit in 'n lap toe en plaas dit in die lessenaar se laai.
3. Hy moet gaan wegkruip.
4. Hy hoor sy ma gil.
5. Hy sien in sy pa se skaduwee teen die muur dat hy ges/aan word en op die grond
neerval.

Skree

1. Koerante berig dat Greg Owen se liggaam uit 'n kanaal in Venesie gehaal is
2. ONWAAR. Greg het Lawson Kollege in die middel van sy matriekjaar verlaat
3. Greg se ma.
4. Omdat haar seun John selfdood gepleeg het.
5. Xander Gericke se ma

Vertrek

1. Greg verlaat hul neerdrukkende huis in Johannesburg om by die Universiteit
van Stellenbosch fe gaan studeer
2. Eckardt het voorgegee dat hy Greg se vriend was en het hom alles omtrent hacking
geleer. Intussen het hy 'n massiewe social engineering-aanval op Greg se gesin geloods
om wraak te neem vir sy pa se dood.
3. Doktor Alec Pienaar, die gewese skoolhoof van Lawson Kollege.
4. a) Greg se ma is baie hartseer oor sy vertrek. Hy is self ook hartseer, maar hy wil nie
emosie wys nie en vertrek so gou as moontlik.
b) Greg-hulle was al in die motor op pad om die skoolgronde te verlaat toe Plank agter
hulle aangehardloop kom. Hy het Greg om die skouers gegryp toe hy afskeid neem.
5. Moord en terrorisme

Welkom in Matieland

1. Sy het Greg se foto in Huisgenoot en in koerante gesien waarin daar oor sy pa se
misdad berig is.
2. Sy is in student wat in dieselfde woonstelkompleks as Greg woon.
3. Dis 'n netjiese wit kompleks, met parkering aan die agterkant.
Die woonstel is op die tweede verdieping
Die woonstel is nuut uitgevert.
Dit is ten volle gemeubileer en goed toegerus.
Daar is Wi-Fi.
Die badkamer is eenvoudig, maar baie smaakvol.
Plank dink dit sal 'n lekker vryplek wees.

, 4. Greg is daar om te studeer. Plank is daar om goeie tye saam met meisies deur te
bring
5. 'n Studente-drinkplek/kuierplek in Stellenbosch

Die loser wat sy pa weggegee het

1. Dit is straatteater waar al die groepe eerstejaars kort opvoerings van musiek, dans
en drama aanbied.
2. Sy deel die hele tyd opdrage en bevele aan die ander studente uit.
3. Die vrou vra baie vrae oor Greg.
4. a) Dit is moontlik dieselfde vrou wat op 'n dag Greg se pa se verhoor bygewoon het.
b) Hy besef dat hy nie deel van die groep kan wees nie en dat hy nie lus is vir die
studente-ligsinnigheid nie.
5. Hy wil weet watter soort "loser" sy eie pa verraai en of Greg die koekieman (die
Baker) ook gaan probeer vang.

Die man met Google in sy kop

1. "Thomas Lawson het 'n droom gehad: om 'n teelaarde te skep waarin die sakeleiers
van die toekoms gekweek kan word."
2. Daar is 'n groot hoeveelheid leerwerk en die manier waarop toetsvrae gestel word, is
vir hom vreemd.
3. In die opelug voel hy nie so vasgekeer soos in die beknopte anatomielaboratorium nie
4. By Kauai in die De Wet Square-sentrum
5. Hy herken Greg en weet wie hy is.

Die goed wat jou met jou saamdra

1. Die vrou by die gastehuis in Beaufort-Wes, die dronk eerstejaarstudent, en Lisa se pa
2. Plank is in Wilgenhof-koshuis omdat sy pa daar was; daar word dus van hom verwag
om die tradisie voort te sit.
3. Greg se pa het teen sy vonnis appelleer. Plank dink egter die appél sal nie slaag nie.
4. "Sorry, maar jou pa gaan sit. Wat kan jy daaraan doen?"
5. Die polisie was tot dusver onsuksesvol en Greg se pa en Dok Pienaar weier om die
Baker se identiteit bekend te maak. Greg sal dus self uitvind wie die Baker is sodat hy
ook van moord en terrorisme aangekla kan word.

<h7>Tydmasjien</h7>
1. Hy het 'n virus geskep wat in griepinentings versprei is.
2. Dokter Pienaar, Greg se pa en die Baker
3. Hy het John koue rillings gegee en ongemaklik laat voel.
4. Die polisie het kinderpomografie by sy praktyk gevind.
5. Hy het homself in sy tronksel opgehang.

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Geüpload op
31 januari 2024
Aantal pagina's
16
Geschreven in
2023/2024
Type
SAMENVATTING

Onderwerpen

€6,41
Krijg toegang tot het volledige document:

100% tevredenheidsgarantie
Direct beschikbaar na je betaling
Lees online óf als PDF
Geen vaste maandelijkse kosten

Ook beschikbaar in voordeelbundel

Beoordelingen van geverifieerde kopers

Alle reviews worden weergegeven
7 maanden geleden

best resources

5,0

1 beoordelingen

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Betrouwbare reviews op Stuvia

Alle beoordelingen zijn geschreven door echte Stuvia-gebruikers na geverifieerde aankopen.

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
studynoted University of Pretoria
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
493
Lid sinds
2 jaar
Aantal volgers
126
Documenten
126
Laatst verkocht
4 dagen geleden

4,9

107 beoordelingen

5
102
4
2
3
2
2
0
1
1

Populaire documenten

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen