Geschreven door studenten die geslaagd zijn Direct beschikbaar na je betaling Online lezen of als PDF Verkeerd document? Gratis ruilen 4,6 TrustPilot
logo-home
Tentamen (uitwerkingen)

AFK2601 Assignment 2 Semester 1 2024

Beoordeling
2,7
(6)
Verkocht
14
Pagina's
20
Cijfer
A+
Geüpload op
10-03-2023
Geschreven in
2022/2023

AFK2601 Assignment 2 Semester 1 2024 ... 100 % TRUSTED workings, explanations and solutions. For assistance call or W.h.a.t.s.a.p.p us on +/ 2/ 5/ 4 /7 /7 /9 /5 /4 /0 /1 /3 /2 . Vraag 1 (leesstuk) Lees Riana Scheepers se hoofstuk, “Die kortverhaal se uitgebreide familie” (2012:69-73). Dit is op die biblioteek se e-reserwes beskikbaar. Kies EEN van die volgende subgenres wat Scheepers bespreek: skets, anekdote of fabel. (Die essay, vinjet, gelykenis en sprokie is NIE ʼn opsie nie.) 1.1 Skryf nou jou eie skets OF anekdote OF fabel. Jou antwoord moet 150-250 woorde lank wees en moet duidelik ooreenstem met die definisie wat Scheepers gee. (10) 1.2 Watter subgenre het jy gekies? (1) 1.3 Verduidelik hoe jou kreatiewe skryfstuk aan Scheepers se definisie van die betrokke subgenre voldoen. Gee ʼn gepaste aanhaling (of aanhalings) uit Scheepers (2012) met gepaardgaande voorbeeld(e) uit jou skryfstuk om jou antwoord te staaf. (4) Subtotaal: Vraag 1: [15] Vraag 2 (leereenheid 3) Bestudeer leereenheid 3 in die studiegids. Hierdie leereenheid handel oor die digkuns van Loftus Marais. 2.1 Bespreek twee van Loftus Marais se literatuuropvattings (poëtikale beskouings). (4) Vraag 2.1: [4] 2.2 Bestudeer die gedig “Fabulisha de la Queillerie maak reg vir die dag” van Loftus Marais. Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Beantwoord die volgende vrae oor die gedig. 2.2.1 Na watter historiese figuur in die Suid-Afrikaanse geskiedenis verwys die titel? (1) 2.2.2 Watter Suid-Afrikaanse stad kom in die gedig ter sprake? (1) 2.2.3 Die gedig is kenmerkend van Loftus Marais se spesifieke digterlike taalgebruik. Noem twee kenmerke van Loftus Marais se taalgebruik en verskaf ʼn duidelike aanhaling uit die gedig as voorbeeld van elkeen van die kenmerke. (4) 2.2.4 Een van die kenmerke van Loftus Marais se digkuns is die uitdaging van heteronormatiwiteit en gevestigde idees oor gender. Bestudeer afdeling 3.9 en 3.9.1 (bl. 73-76), Aktiwiteit 9 (bl. 80-82) en afdeling 3.9.8 (bl.82-83) in die studiegids. Verduidelik in 200-250 woorde waarom Fabulisha de la Queillerie se genderprofiel gevestigde idees oor gender uitdaag. Gee in jou antwoord aandag aan geslag, genderidentiteit en genderuitdrukking. Lig jou antwoord telkens toe met gepaste voorbeelde uit die gedig. (6) 3 2.2.5 ʼn Ander kenmerk van Loftus Marais se digkuns is dat hy gewone dinge vreemd maak deur ʼn andersoortige perspektief te bied op die samelewing. Bespreek hierdie stelling deur spesifiek te verwys na die laaste drie versreëls in die gedig. (4) Vraag 2.2: [16] Subtotaal: Vraag 2: [20] Vraag 3 (leereenheid 4) 3.1 Bestudeer leereenheid 4 in die studiegids. Die leereenheid handel oor die digkuns van Ronelda Kamfer. Beantwoord die volgende vrae. 3.1.1 Wat is die titel van Ronelda Kamfer se debuutbundel? (1) 3.1.2 Waarom was die publikasie van Ronelda Kamfer se debuutbundel ʼn belangrike gebeurtenis in die Afrikaanse letterkunde? (1) 3.1.3 Wat is die titel van Ronelda Kamfer se tweede digbundel? (1) Vraag 3.1: [3] 3.2 Bestudeer die gedig “kliek van sewe” van Ronelda Kamfer. Die gedig is op die e-reserwes beskikbaar. Beantwoord die volgende vrae: 3.2.1 Noem enige twee verskille tussen Katie en die res van die meisies in haar vriendekring. (2) 3.2.2 Wat het uiteindelik met Katie gebeur? (1) 3.2.3 Watter uitwerking het dit wat met Katie gebeur het op haar vriendekring gehad? (1) 3.2.4 Dink jy dat Katie se ma ooit dit wat met haar dogter gebeur het kon verwerk? Motiveer jou antwoord deur die laaste twee versreëls van die gedig in jou eie woorde te interpreteer. (3) 3.2.5 Identifiseer twee kenmerke van Ronelda Kamfer se digterlike taalgebruik wat voorkom in “kliek van sewe”. Gee telkens ʼn gepaste aanhaling uit die gedig om jou antwoord te ondersteun. (4) 3.2.6 Ronelda Kamfer dig dikwels oor spesifieke sosiale probleme. Noem twee sosiale probleme wat in “kliek van sewe” ter sprake kom. (2) 4 3.2.7 Noem en bespreek twee redes waarom ons “kliek van sewe” as ʼn narratiewe gedig kan beskou. Lig jou antwoord toe met relevante voorbeelde uit die gedig. (4) Vraag 3.2: [17] Subtotaal: Vraag 3: [20] Vraag 4 (leereenheid 5) Skryf ʼn literêre essay (akademiese opstel) van woorde oor die volgende onderwerp: Bespreek “Welwitschia mirabilis” van Fanie Olivier as ʼn voorbeeld van ʼn spesievers. Punte vir die opstel sal soos volg toegeken word: Inleiding 3 Teoretiese bespreking van die spesievers 7 Toepassing van die teoretiese bespreking van die spesievers op die gedig 7 Slot/gevolgtrekking 3 Bronverwysing (in-teks en bibliografie) 3 Taalversorging en akademiese styl 2 Totaal 25 Subtotaal: Vraag 4: [25] Vraag 5 (leereenheid 6) 5.1 Bestudeer die verhaal “Skerwe” in jou voorgeskrewe boek, Die dag toe ek my hare losgemaak het deur Willemien Brümmer. Beantwoord die volgende vrae wat op hierdie verhaal gebaseer is. 5.1.1 Gee in jou eie woorde ʼn kort opsomming van die verhaalgebeure. (3) 5.1.2 In watter ruimte speel hierdie verhaal af? (1) 5.1.3 Waarom bevind Mia haar in hierdie ruimte (antwoord by 5.1.2)? (1) 5.1.4 Watter ander familielid van Mia ly aan dieselfde siekte as sy? Gee ʼn aanhaling uit die verhaal om jou antwoord te staaf. (2) 5 5.1.5 Verklaar die verhaaltitel, “Skerwe”, binne die konteks van die verhaal. Met ander woorde, waarom dink jy is die titel van hierdie verhaal juis die woord skerwe? (3) Vraag 5.1: [10] 5.2 Bestudeer die verhaal “Het jou!” in jou voorgeskrewe boek, Die dag toe ek my hare losgemaak het van Willemien Brümmer. Bespreek waarom “Het jou!” as ʼn voorbeeld van betrokke literatuur gesien kan word. (10) Vraag 5.2: [10] Subtotaal: Vraag 5: [20] TOTAAL: WERKOPDRAG 02: [100]

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak








Oeps! We kunnen je document nu niet laden. Probeer het nog eens of neem contact op met support.

Geschreven voor

Instelling
Vak

Documentinformatie

Geüpload op
10 maart 2023
Bestand laatst geupdate op
10 maart 2024
Aantal pagina's
20
Geschreven in
2022/2023
Type
Tentamen (uitwerkingen)
Bevat
Vragen en antwoorden

Onderwerpen

€2,47
Krijg toegang tot het volledige document:
Gekocht door 14 studenten

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kan je een ander document kiezen. Je kan het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF


Ook beschikbaar in voordeelbundel

Beoordelingen van geverifieerde kopers

Alle 6 reviews worden weergegeven
2 jaar geleden

2 jaar geleden

not happy at all I bought this assignment at got 7%

2 jaar geleden

2 jaar geleden

2 jaar geleden

3 jaar geleden

2,7

6 beoordelingen

5
1
4
1
3
1
2
1
1
2
Betrouwbare reviews op Stuvia

Alle beoordelingen zijn geschreven door echte Stuvia-gebruikers na geverifieerde aankopen.

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
LIBRARYpro University of South Africa (Unisa)
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
10668
Lid sinds
3 jaar
Aantal volgers
4904
Documenten
4984
Laatst verkocht
1 dag geleden
LIBRARY

On this page, you find all documents, Package Deals, and Flashcards offered by seller LIBRARYpro (LIBRARY). Knowledge is Power. #You already got my attention!

3,7

1481 beoordelingen

5
692
4
241
3
247
2
80
1
221

Populaire documenten

Recent door jou bekeken

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via Bancontact, iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo eenvoudig kan het zijn.”

Alisha Student

Veelgestelde vragen