Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4,6 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary LO opsommings (Graad 12)

Vendu
20
Pages
56
Publié le
10-12-2021
Écrit en
2021/2022

Netjies getikte LO opsommings, spesiaal verpersoonlik en ontwerp vir ‘n wonderlike leerervaring. Die opsommings dek die hele jaar se werk.

Établissement
Cours

Aperçu du contenu

LO OPSOMMINGS
GRAAD 12




Naam: _______________________________
Skool: _______________________________
Kontaknommer: ______________________ www.opsommingss.com
083 628 8301




Neem asseblief kennis dat hierdie opsommings die intellektuele eiendom van
@opsommings.com is.
Geen opsommings mag versprei of gekopieër word sonder toestemming nie.



Kopiereg © 2021 Opsommings.com 1

,KWARTAAL 1


Hoofstuk 1
Selfont wikkeling in die samelewing


EENHEID 1


1.1. Identi seer stresfaktore


STRES: reaksie wat deur voortgesette, toenemende of nuwe druk en eise
veroorsaak word


Stresfaktore / Stressore
Liggaamlik
- veroorsaak deur stres wat jou liggaam raak, bv. siekte / besering
- sluit ook ongesonde lewenstylkeuses in soos dwelmisbruik / wanvoeding /
mishandeling


Emosioneel
- veroorsaak deur emosies
- sluit in gevoelens, gedagtes, reaksies op lewenskrisisse en verandering, jou
persoonlikheid en selfbeeld


Sosiaal
- verwys na aspekte van jou verhoudings met ander, familie en vriende tot die
gemeenskap (mense rondom jou)
- bv. groepsdruk deur portuurgroep
- bv. eensaamheid

Omgewingsfaktore
- omgewing = alles rondom jou, waar jy woon, siese faktore

Kopiereg © 2021 Opsommings.com 2


fi fi

, - veroorsaak deur faktore soos ekstreme weer of besoedeling, natuurrampe,
gevaarlike omgewing, gebrek aan geriewe, ens.


Persoonlikheid
- sommige mense is meer geneig tot stres as ander
Persoonlikheidstipes
- persoonlikheid bestaan uit gedagtes, gevoelens, houdings en gedrag wat jou
uniek maak
- 4 verskillende persoonlikheidstipes


Tipe A

- kompeterend, gedrewe, wil sukses
behaal
- Tipe B
het doelwitte en wil bo uitkom
- stel hoë eise
- - sorgeloos, rustig en ontspanne
hou daarvan om in beheer te wees
- - jy is ongeërg
besig
- stel dikwels uit
-nie baie kompeterend nie
-optimisties
Tipe C

- skaam
- laat jouself nie geld nie Tipe D
- hou daarvan om alleen te wees nie
- gee toe onder druk om ander - pessimis: negatiewe siening van lewe
gelukkig te hou - verwag ergste sal gebeur
- vermy stryery - hou gevoelens vir jouself
- geniet feite - hou van roetine en haat verandering
- maklik geïrriteer en is hartseer




1.2. Assesseer jou stresvlakke


Tekens en simptome van stres
- tekens van stres is liggaamlik en kan gesien en gemeet word
- korttermyn e ekte/gevolge: vinnige asemhanling, vinnige hartklop/droë mond,
sweterig hande/nek spanning/ skoenlappers op jou maag
Kopiereg © 2021 Opsommings.com 3


ff

, - lang termyn e ekte/gevolge: hoë bloedddruk, hoofpyne, maagsere, alergieë,ens.

Positiewe stres (Eeustres)
- hierdie stres is goed vir jou, motiveer jou en moedig jou aan
- hierdie stres maak jou gereed vir aksie en gee jou adrenalien en energie.
- Bv. Wanneer jy’n eksamen skryf of vir ’n onderhoud gaan, kan eeustres die
beste in jou na vore bring


Negatiewe stres (Distres)
- as stres te veel word om vir jou te hanteer, kan dit gevaarlik en ongesond wees
- dikwels in stresvolle situasies: jy stel te veel adrenalien en kortisol vry (skadelik)
- teveel stres kan jou prestasievlak verlaag
- dit kan jou lewensgehalte beïnvloed: jy mag siek/ teneergedruk/ depressief en
onproduktief word
- dit kan jou liggaamlik ook aantas, bv. slapeloosheid


Stresvlakke
- lae stresvlak: jy is in staat om stres in jou lewe te hanteer
- gemiddelde stresvlak: kan nog jou stres hanteer, maar dit moet aandag geniet
voor dit onbestuurbaar word
- hoë stresvlak: dringend stresbestuurmetodes toepas om jou stres te verlaag /
oorsake daarvan ontslae te raak


1.3. Stresbestuur
- pak jou stressore een vir een aan om stres e ektief te bestuur
- jou liggaam produseer kortisol en adrenalien (2 streshormone)
- kortisol is die hormoon wat geproduseer word tydens vrees en mani steer in
angstigheid
- adrenalien is die hormoon wat die liggaam voorberei om te sies te reageer op
gevaar/bedreiging
- indien jy nie daarin slaag om stres te hanteer nie kan jou liggaam te veel van
hierdie hormone produseer

Kopiereg © 2021 Opsommings.com 4



ff ff fi fi

Livre connecté

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
200

Infos sur le Document

Livre entier ?
Oui
Publié le
10 décembre 2021
Nombre de pages
56
Écrit en
2021/2022
Type
RESUME

Sujets

€13,52
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Reviews from verified buyers

Affichage de tous les avis
9 mois de cela

5,0

1 revues

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Avis fiables sur Stuvia

Tous les avis sont réalisés par de vrais utilisateurs de Stuvia après des achats vérifiés.

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
Les scores de réputation sont basés sur le nombre de documents qu'un vendeur a vendus contre paiement ainsi que sur les avis qu'il a reçu pour ces documents. Il y a trois niveaux: Bronze, Argent et Or. Plus la réputation est bonne, plus vous pouvez faire confiance sur la qualité du travail des vendeurs.
miaolivier16 C
S'abonner Vous devez être connecté afin de suivre les étudiants ou les cours
Vendu
739
Membre depuis
6 année
Nombre de followers
465
Documents
24
Dernière vente
1 jours de cela
Hoërskool opsommings :)

Ek bied aan volledige, hoë- kwaliteit opsommings vir hoërskool studente. Sien ook my instagram profiel @_ op instagram vir ‘n wyer reeks opsommings of om meer inligting te kry.

4,4

121 revues

5
76
4
30
3
10
2
3
1
2

Documents populaires

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions