• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 23 páginas
Notas de lectura

Physical sciences last push

Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 23 páginas

This helps and recaps physical sciences

Vista previa del contenido

KURRIKULUM VOO
FISIESE WETENSKAPPE
TUTOR MATERIAAL
LENTESKOOL 2025




BACK ON TRACK PROGRAM
GRAAD 12

,ONDERWERP: FOTO-ELEKTRIESE EFFEK
DATUM: OKTOBER 2025


EKSAMENRIGLYNE 2021


Foto-elektriese effek

• Beskryf die foto-elektriese effek as die proses waardeur elektrone uit 'n
metaaloppervlak vrygestel word wanneer lig van geskikte frekwensie invallend op
die oppervlak is.
• Noem die betekenis van die foto-elektriese effek.
• Definieer drumpelfrekwensie, fo, as die minimum frekwensie lig benodig om
elektrone uit 'n sekere metaaloppervlak vry te stel.
• Definieer werkfunksie, Wo, as die minimum energie benodig om 'n elektron uit die
oppervlak van 'n metaal vry te stel.
• Doen berekeninge deur die foto-elektriese vergelyking te gebruik:
E =Wo+ Kmaks, waar E = hf en Wo= hfo en Kmaks = ½mv2 maks
• Verduidelik die invloed van intensiteit en frekwensie op die foto-elektriese effek.
• Noem dat die foto-elektriese effek die deeltjie-aard van lig demonstreer.

Emissie- en absorpsiespektra

• Verduidelik die vorming van atoomspektra deur na energie-oorgange te verwys.
• Verduidelik die verskil tussen atoomabsorpsie- en atoomemissiespektra.
o 'n Atoomabsorpsiespektrum vorm wanneer sekere frekwensies van
elektromagnetiese straling, wat deur 'n stof beweeg, geabsorbeer word.
Byvoorbeeld, wanneer lig deur 'n koue gas beweeg, absorbeer atome
in die gas karakteristieke frekwensies van lig en 'n aaneenlopende
spektrum met donker lyne word waargeneem waar die karakteristieke
frekwensies van lig verwyder is. Die frekwensies van die absorpsielyne is
uniek aan die soort atoom in die gas.
o 'n Atoomemissiespektrum vorm wanneer sekere frekwensies van
elektromagnetiese straling uitgestraal word as gevolg van 'n atoom wat 'n
oorgang van 'n hoër energietoestand na 'n laer energietoestand maak.
Byvoorbeeld, atome in ‘n warm gas straal straling by spesifieke
frekwensies uit. Die spektrum waargeneem is 'n lynspektrum
bestaande uit 'n paar gekleurde lyne met frekwensies karakteristiek
aan die tipe atoom wat die lyne produseer.




Graad 12 Tutor Program: Fisiese Wetenskappe 2

, AANVANGSTOETS TOTAAL: 6 punte
● Jy sal 10 minute gegee word om die voortoets te doen, waarna dit deur u tutor
gemerk sal word.
● Sodra die voortoets deur die tutor gemerk is, kan jy voortgaan met die lang vrae
wat volg.


AANVANGSTOETS: NEWTON NAAM:____________
VRAAG 1 (MEERVOUDIGE KEUSE)

1.2 Die volgende grafiek toon die verhouding tussen die maksimum (2)
kinetiese energie, EK(MAKS), van foto-elektrone en die frekwensie, f, van
die invallende elektromagnetiese golf.

Watter fisiese eenheid word deur punt X (die vertikale afsnit) op die
grafiek verteenwoordig?
Maksimum kinetiese energie van foto-elektron (J)




Frekwensie (Hz)




X



A Planck se konstante

B Die arbeidsfunksie van die metaal.

C Die drumpelfrekwensie van die metaal.

D Die drumpelgolflengte van die metaal.




Graad 12 Tutor Program: Fisiese Wetenskappe 3

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
21 de noviembre de 2025
Número de páginas
23
Escrito en
2025/2026
Tipo
Notas de lectura
Profesor(es)
Williams
Contiene
Todas las clases
$6.52

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Vendido
0
Seguidores
0
Artículos
16
Última venta
-



Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes