EENDAG IS Skuinsdorp - Die dorp is teen ‘n skuinste
geleë edie omgewing is baie ongelyk
EENDAG Opdraend (Sias se skool) - Die skool is
moontlik teen ‘n skuinste (opdraende)
geleë, net soos die dorp, want die
Karakters omgewing is skynbaar baie ongelyk
William
Sias Verteller
Henk
Henk se Ma Derdepersoon-alomteenwoordige verteller
William se Grootouers
Verhoudings
Simboliek
Skoene - ‘n Mens se skoene ‘n William en Sias - Hulle is vriende en het
weerspieëling van ‘n mens se karakter is. baie min gemeen. Sias is ambiesieloos en
Die kliniek - Dit is vir William ‘n simbool het geen toekomsdrome nie. Hy kom uit
van vrees ‘n liefdelose huis. Alhoewel William en Sias
vriende is, verskil hulle baie. Albei word in
Ruimte armoedige omstandighefee groot en
skynbaar nie ouers nie, maar William leef
Die verhaal speel in die
gesond en het aspirasies en drome
armoedige township
skuinsdorp af
William en sy grootouers - William
behandel sy grootouers met groot
respek en deernis. Hy is baie dankbaar.
Sy grootouers wou altyd net die beste
vie William hê. Hulle het baie hard gewerk
om vir hom na die beste skool in die dorp
Boodskap
te gaan
Die boodskap van die verhaal William en Henk - Henk is William se beste
is dat enigeiets moontlik is as vriend by skool. William kry die gevoel dat
‘n mens gemotiveerd is en jou Henk hom probeer vermy. Wanneer
toewy aan wat vir jou William het henk van dit gevra hy kyk
belangrik is William egter nie in die oë nie. Dit is
moontlik dat Henk homself op hierdie
stadium in ‘n baie moeilike situasie tussen
Wending sy beste vriend en sy ma
William en Henk se ma - Henk se ma reël
Wanneer William dans met
die rugbytoer en dit aan die begin nie of
volle oorgawe en wen die
sy William graag op die toer wil hê nie.
prysgeld vir die
Henk se ma is verbaas toe William die
danskompetisie wat hy sal vir
geld vir die toer gekry het. Na dit sy kyk
die rugbytoer gebruik
na hom asof dit met nuwe oë is. Hierdie
oë se dat sy jammer is.
, Stereotipering
Tannie Ina se “giftige angel” wat
VARING suggereer dat daar reeds verskeie
mans in Tasha se lewe is
Ouma Lana het Rick nog nooit
ontmoet nie, maar sy is baie krities
wanneer sy oor hom praat.
Karakters
Ruimte
Tasha Rick
Ouma Lana Oom DIrk Ouma Lana se huis - Dit is nie ‘n
Tannie Ina Drikus tipiese ouma huis nie. Dit is
Tasha se Pa Jennifer “tydskrifperfek” met glimmende
Tasha se Ma oppervlakke en dog “hardehoeke”
Verhoudings
Simboliek
Die varingblaar - Simboliseer dit innerlike Tasha en haar pa - Hulle het ‘n goeie
groei verhouding alhoewel kommunikasie
Rick se tatoe - Dit is ter nagedagtenis tussen hulle gebrekkig is. Haar pa het
aan sy boetie wat op twaalfjarige nooit met haar oor haar ma se dood
ouderdom aan kanker gesterf het gepraat. Hy wil hê dat Tasha moet ‘n
Geblomde bikini - it is vir ouma Lana ‘n dokter word maar sy wil dit nie studeer
simbool van losbandigheid nie.
Die kamera - ‘n SImbool van die vaslê van
gebeure, die onblotting van die waarheid Tasha en Ouma Lana - Dit lyk asof ouma
Lana en Tasha het ‘n goeie verhouding
maar in die werklikheid dit duidelik dat
daar kritiek van albei kante op mekaar is.
Ironie Tasha en Rick - Tasha het groot
bewondering vir Rick. Hy is kunstig,
Die ironie is dat Tasha blom wanneer sy belese en uniek. Hy is sensitief en het ‘n
sien hoe die tatoe bo haar nek uit haar tatoe op sy arm om sy oorlede broer te
klere kruip en mense assossieer nie die onthou
woord blom met ‘n varing nie.
Tasha en haar oorlede ma - Tasha was
nog klein wanneer haar ma in ‘n
Wending motorongeluk dood is. Tasha weet nie
veel van die gebeure nie, want niemand
Wanneer Tasha in die badkamer is sy praat daaroor nie.
besef dat sy nie nodig het om dit vir die
wêreld weg te steek nie
Verteller
Boodskap
Derdepersoon-alomteendigwoorde
Dat openhartige kommunikasie sonder verteller
enige vooroordele baie belangrik is