GEPUNTE EWEWIG
Tempo waarteen evolusie plaasvind:
Evolusie behels lang periodes waartydens spesies glad nie verander nie of geleidelik deur natuurlike
seleksie verander (ewewig)
Dit word afgewissel met kort periodes waartydens vinnige veranderinge deur natuurlike seleksie
plaasvind waartydens nuwe spesies oor ‘n kort periode kan vorm
KUNSMATIGE SELEKSIE
Die doelbewuste teling van individue deur mense in 'n bevolking om 'n wenslike eienskap te
bereik.
- ‘n teelproses wat gebruik word om plante en diere te tem/mak te maak
SPESIASIE
Vorming van nuwe spesie
Wanneer eienskappe van organismes verander as gevolg van natuurlike seleksie wat oor 'n tydperk
plaasvind dat hulle nie meer in staat is om voort te plant met die oorspronklike lede van daardie spesie
om vrugbare nageslag te produseer nie.
Spesiasie deur geografiese isolasie:
As bevolking wat uit 1 spesie bestaan, deur geografiese versperring geskei
word dan verdeel bevolking in 2.
Daar is nou geen geenvloei tussen 2 bevolkings nie.
Omdat elk bevolking aan verskillende omgewingstoestande blootgestel
word vind natuurlike seleksie onafhanklik in 2 bevolkings plaas
in so mate dat individue vd 2 bevolkings baie v mekaar begin
verskil,genotipes+fenotipes. Al sou die 2 bevolkings weer meng sal hul nie in staat wees
om te kan kruisteel nie.
2 bevolkings is nou verskillende spesies.