Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Physical science summary

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
20
Subido en
26-01-2021
Escrito en
2020/2021

I explained the terms ,bindings and the maths.It had helped a lot of people

Institución
Grado

Vista previa del contenido

FISIES
1.Chemiese vergelykings en reaksies
Terme :
Chemiese reaksie=vind plaas wanneer elemente/verbindings kombineer om nuwe stowwe te
vorm
Reaktant = dit is aan die begin van die reaksie
Produk=dis die stowwe wat gevorm word
Simbool=letters,getalle of tekens wat gebruik word om iets voor te stel
Chemiese vergelyking =vergelyking waar element/verbinding in n reaksie se wetenskaplike
simbool gebruik word

Bv .Die volgende is n chemiese vergelyking van koolstofdioksied
O O O
O + C C
Reaktante Produkte

Gebalanseerde vergelykings
Die hoeveelheid atome moet die selfde wees as die hoeveelheid na die pyltjies
Ongebalanseerd= Fe+O2 2Fe2O3 Die reaktant het net 2 O’s maar in die produk is daar 6 .Dit moet gelyk
Ongebalanseerde skets: wees aan mekaar soo hoeveel moet 2 meer gemaal word om 6 te kry.
o o 2×𝑥 = 6
Fe o Fe o Fe+3O2 2Fe2O3
Fe +
o 𝑥=3
o Die res van die reaktant het net 1 Fe maar in die produk is daar 4.Hoeveel
Fe o Fe o moet 1 mee maal om 4 te kry
1×𝑥 =4
𝑥=4 4Fe+3O2 2Fe2O3
Gebalanseerde skets:
Die 2 voor in 2Fe2O3 beteken dat daar 2 sketse
van die produk gaan wees .En is ook n faktor wat
+ die getalle in die reaktant deel

N faktor is n getal wat in n ander getal kan indeel

4Fe + 3O2 2Fe203
As daar niks agter n letter staan nie is
(Kyk na nog voorbeelde in die boek bl80-83) daar n 1 wat ons nie kan sien nie

N omgeruilde voorbeeld
2Mg+O2 MgO By die reaktant is daar 2 Mg’s en net 1 Mg by die produk. Die
vergelyking moet altyd dieselfde aan altwee kante wees .
By die reaktant is daar 2 O’s maar by die produk is daar net 1 O
Soo 1 x 𝑥= 2
𝑥=2
Skryf die 2 voor die Mg want dan tel die 2 vir die Mg en die O
Die 2 beteken ook dat die produk 2 keer geteken moet word



As jy nie verstaan nie asb whatsapp my.Dit gaan makliker wees om oor n voicenote te verduidelik

,2Mg+O2 2MgO




2.Verbindings
Terme
Element= eenvoudige chemiese stof wat uit atome van slegs 1 soort bestaan
Metaal= blink, magnetiese element wat n goeie geleier van hitte en elektrisiteit is
Nie-metaal= dowwe, bros, nie-magnetiese element wat nie hitte of elektrisiteit gelei nie
Semi-metaal= element wat kenmerke van beide metaal en nie-metaal het
Simbool= letters,getalle of tekens wat gebruik word om iets voor te stel
Atoomgetal= getal wat die aantal atome wat in n element of verbinding is,aandui
Massagetal= totale aantal protone en neutrone in die atoom kern,atomiese massagetal
Verbindings= stof wat uit 2 of meer elemente bestaan
Verhoudings= aanduiding van hoeveel groter een getal as n ander is

Bou van n attoom
Energievlak
Kern
𝑝 Protone
𝑛 Neutrone

𝑒 Elektrone

Elemente op die periodieke tabel

29 Atoomgetal
Cu Simbool

Koper Naam

63,5 Atoommassa


Hoe om Neutrone,Protone en elektrone uit te werk
Neutrone=Atoommassa-atoomgetal (kom ons werk Cu se neutrone uit)
=63,5-29
=34,5 (Cu se neutrone is 34,5 𝑛 )

Protone en elektrone
Protone en elektrone is altyd dieselfde as die atoomgetal
Soo Cu se protone en elektrone is 29 (sit dit nou in n skets)
Nukleone en massagetal is altyd dieselfde

, Bou van Cu-atoom




29 𝑝
2𝑒
8𝑒 34,5𝑛
Cu is in die die 4de periode so daar
8𝑒 moet 4 energie vlakke wees
11𝑒

Daar is 2 elemente in die eerste periode soo die eerste energievlak moet 2 elektrone kry
Daar is 8 elemente in die 2de periode soo die 2de energievlak moet 8 elektrone kry
Daar is 8 elemente in die 3de periode soo die 3de energievlak moet 8 elektrone kry
Daar is 11 elemente tot by Cu in die 4de periode soo die 4de energievlak moet 11 elektrone kry
Die elektrone moet dieselfde as die protone wees ,die som van die elektrone moet 29 wees
2+8+8+11=29 (dit beteken jou skets en bewerking is reg)

Die Periodieke Tabel
Metale= Dit is smetbaar,pletbaar,dit blink en is n goeie geleier van elektrisiteit en hitte
Nie-metale= Teenoorgestelde eienskappe as metale.Dis dof,bros en gelei nie elektrisiteit en
hitte goed nie
Semi-metale= toon eienskappe van metale en nie-metale.Hulle is beide kant van die sigsag lyn
Die elemente is in 1869 deur die Rus Dmitri Mendeleev saamgestel

Naam van groepe
 Groep 1=Alkaliemetale
 Groep 2=Alkalies Aardmetale Mono-=1
 Griep 3-12=Oorgansmetale Di-= 2
 Groep 17=Halogene Tri-= 3
 Groep 18= Edelgasse

Eerste 20 elemente
 H=Waterstof  O= Suurstof  P= Fosfor
 He=Helium  F= Fluoor  S= Swawel
 Li= Litium  Ne= Neon  Cl= Chloor
 Be= Berillium  Na= Natrium  Ar= Argon
 B= Boor  Mg= Magnesium  Ca= Calsium
 C= Koolstof  Al= Aliminium  K= Kalium
 N= Stikstof  Si= Silikon

Horisontale rye
 Word periodes of energievlakke genoem  Fe=Yster
 Loop van kant tot kant  Zn=Sink
Vertikale rye  Ag=Silwer
 Word groepe genome  Au=Goud
 Loop op en af

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
26 de enero de 2021
Número de páginas
20
Escrito en
2020/2021
Tipo
RESUMEN
$12.08
Accede al documento completo:

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Conoce al vendedor
Seller avatar
mariskapitzer

Conoce al vendedor

Seller avatar
mariskapitzer
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
-
Miembro desde
5 año
Número de seguidores
0
Documentos
1
Última venta
-

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Documentos populares

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes