“aande” = meervoude
(meer as een aand, gebeur gereeld)
Skep die verwagting van ‘n
Sondagaande spesifieke dag en tyd.
Fanie Viljoen “die aand” - personifiseer (as ‘n lewende,
bedreigende entiteit) Kan in ‘n negatiewe
lig gesien word as simbolies van verse orr
Openingreel = bedreigende situasie en skep ‘n donker en die onbekende.
. spanningsvolle stemming “sy” - manlike entiteit
“roofvoëls” - metafories vergelyk met
(birds of prey) (sticky) kriminele baas en ’n bedreigende element.
die aand stuur sy roofvoëls uit in die taai donker (negatiewe li gen simbolies van vrees,
(bepaalde lidword - definite article) paniek en onrustigheid)
Reinforces the personification. Ook simbolies van die ongewenste,
indrigende negatiewe gedagtes en
gevoelens wat mense teister.
“taai” - skep die indruk dat prooi nie kan
wegkom of ontsnap van die roofvoëls.
(hou hulle vasgevand)
Kortste reël “hulle” - verteenwordigend van negatiewe
hulle draai eers rond
gedagtes en gevoelens
“draai” - in ronte te beweeg
“eers” - impliseer dat ‘n volgende aksie
gaan volg. (skep afwagting, bou die
spanning en bevorder beweging)
Harde r-klank - Aanduidend van die voels
se krag. (bevorder visualisering en bou die
spanning)
hoog bo die stad se woonsteldakke “oo” assonansie - dra tot by die beeld van
die oop lug
“s” alliterasie - suggereer die aksie en
klank van die voels se vlerke
“hoog” - die mense is nog nie ten volle
bewus van die gevoelens en gedagtes
(hulle maal rond in die mense se
gemoedere soos die voels in die lug)
(in due time) (Herhaling) “maar” - dui ‘n teestelling aan (suggereer
maar mettertyd sirkel hulle laer, al laer dat die voels stadig afvlieg ondertoe)
(wending) “m” alliteraise - vertraag die tempo en
versterk die indruk dat die voes stadig en
dreigend ondertoe vlieg
“laer” - die ondewenste gedagtes beweeg
nou vanaf nader
komma - enigste leestenken (intensifieer
die bedreiging en beklemtoon die
stadigheid)
“l” herhaling- vertraag die tempo
en sink neer op die krom lampale “sink neer” - wek die beeld van iets swaar
wat stadig neernaald deur ‘n viskeuse
vloeistof. (impliseer swaarmoedigheid)
“krom”
- letterlik ; die lampale is fisies gebuig
sodat die lig kan ondertoe skyn
- figuurlik ; oneerlik, verkeerd en sleg (sluit
aan met die kriminele beeld)
“lampale” - (lig) simbolies van positiwiteit,
vreugde en geustheid (voels wil die lig
verwring en is agente van die donker)