? Leesteken – ‘n vraagteken
Aksies is tydelik en uitwisbaar
Impliseer the onsekerheid
1 Jou naam draai ek uit elke appelstingel, Inversie
Liefdespeletjie
2 pak dit in spoelklippies op die strand. “s” alliterasie
3 Ek vinger jou naam op vuil motorvensters, “v” alliterasie
4 toegewasemde spieëls en oor die palm van my hand. “a” assonansie
Sy is behep (obsessed) met hierdie seun
Dirty: Implies that the speaker cannot see her
beloved i.e. he is unknown
5 Ek braille dit in my passerblik, Skrif vir die blind = blind in love
Meer permanent
6 doodle dit in my tuiswerkboek, op my tas, Skribbel and “d” alliterasie
Fokus nie op skool nie
7 Jou naam pen ek oor 'n swartbord
Inversie
8 sodat niemand dit ooit weer af kan was. Second ‘nie’ is omitted = rymdwang
(so that was and tas rhyme)
“a” assonansie
9 Ek ryg dit regs aan my naam vas String our names together
Meer publiek
“r” alliterasie
10 en dra dit soos kraletjies om my nek, Vergelyking
11 graffiti dit op elke straathoek Claiming
12 soos 'n hond wat sy been lig om te sê; "Dis my plek!" Vergelyking
Metafoor
13 Want jy is al my uithangborde, Want = redegewende voegwoord
Meer personeel
14 die screensaver van my brein, Skermskut = screensaver
Shows is a teenager as mixed languages
15 die tatoeëermerk oor my hart
Iets fisies wat jy elke dag dra
16 en, wie weet, dalk nog die T-hemp van my pyn. Twyfel en is onseker en “w” alliterasie
Aandui dat sy twyfel
Wending Tydelik
17 Miskien het jy my naam al uitgevee. Uitgetippex! Onbeantwoorde vrae
Permanent (! beklemtoon die verwerping)
18 Of dalk versier jy dit met smiley faces (😊) en 'n soentjie-x Sy hoop
Jou naam is joe identiteit
Dilemma
19 Ek sal verstaan as jy my nog nie kan spel nie,
“y” alliterasie
20 nie eens met leestekens kan vertel nie. Doesn’t even know or notice
Allenplaasing – beklemtoon
Anti Klimaks
21 Net jammer jou naam, is nog net 'n Daar is geen persoon, als is ‘n
dagdroom
22 ? Onopgeloste vraag