Hy gaan soek die naam op die web à Dis vroulike geeste in die Noordse mitologie, wat besluit het
wie sou lewe en wie sou sterwe en hulle kon dit regkry met donker toorkuns.
Hoofstuk 11 à Valkyrie Afrikaans à Walkures
Greg kan nie slaap nie, want die vreemde boek hou hom wakker.
ü Dain stel voor dat hy Ritalin (pophuispille) neem as hy nie kan slaap nie.
ü Greg sê daar is nie ‘n manier wat hy dit sal drink nie.
Ø Hy gaan gim toe vir ‘n vinnige sessie, want hy vlieg vir die langnaweek JHB toe.
Ø Daar is iets wat hy in JHB moet doen, wat swaar op sy hart lê.
Ø Hy sien ‘n motorfietryer wat in sy rigting kyk à toe Greg hom raaksien, ry hy weg.
Ø ‘n Uber bestuurder neem hom na sy huis is JHB.
Ø Greg kry ‘n skok van sy lewe toe hy die huis binnegaan.
Ø Daar is ‘n man in sy ouerhuis met net sy slaapbroek aan.
Ø Sy naam is André Symimgton à Hy is in ‘n verhouding met Greg
Hoofstuk 12 à Die plek van hoop en wanhoop se ma Rina.
Ø André is ‘n chemise ingeneur.
¥ Greg is die volgende dag vroeg uit die huis uit.
¥ Die oggend wat voorlê smaak ‘n knop op sy maag.
¥ Hy ry na Kgosi Mampuru II-gevangenis (Pretoria Sentraal).
® Dit is die gevangenis waar Dok Pienaar en Greg se pa is. o Greg volg sy ma, sodat sy kan
® Hierdie is ‘n plek waar hoop en wanhoop aan mekaar vasgeketting is. verduidelik wat aangaan.
® Hy los die kos wat hy gekoop het (Mc Donalds hamburgers) by die kantoor van o Hy kry terugflitse van die goeie ou
die tronk. dae en die tyd wat hy en sy gesin
® Hy stap na die grasperk met besoekershokkies en gaan sit by nommer 5. by die etenstafel spandeer het.
® Die wagte bring sy pa daaraan. o Sy ma was alleen à sy en André
® Hy en sy pa gesels oor Greg se studentelewe en sy studies maar Greg sê is al lank in ‘n verhouding.
ü Sy oranje oorpak sit hulle voel soos vreemdelinge vir mekaar. o Sy sê dat daar meer geheime in
groot aan hom. ® Greg sê dis vir hom ook moeilik om sy pa so te sien à sy pa is nie meer sy die gesin is as waarvan Greg
ü Sy rug is geboë. pa nie. bewus is.
ü Sy hare is gryser. ® Sy pa sê dat sy ma nie meer kom kuier nie, maar hy kan haar nie dwing nie.
ü Sy vel is vaal. ® Greg is jammer, maar hy is die rede dat sy pa in die tronk is
ü Daar is ‘n probleem met ® Greg verduidelik dat hy sy pa wil help à deur die Baker op te spoor.
sy knie. ® Sy pa sê dat hy die Baker uit moet los. à hy wil ook nie vir Greg sê wie die Baker is nie
ü Hy is baie ongelukkig
® Sy pa loop weg, hy wil nie verder hieroor praat nie.
met die omstandighede
® Toe Greg opstaan, sien hy Dok Pienaar.
en voel nie dis nodig vir
Greg om te kom kuier ® Hy is dankbaar om uit die tronk te wees, maar is steeds vasberade om die Baker op te spoor.
nie. § Greg se eks-meisie.
ü Hy voel Greg het hulle § Nicole het ‘n baba gehad. à haar naam is Colette
goeie familienaam deur § Sy probeer ‘n goeie ma wees, maar sy voel nie so nie.
die modder gesleep. § Colette het nie ‘n pa nie. à dit was een aand saam met een ou en Nicole kan nie eers sy naam onthou
nie.
§ Nicole se ouers wil nie hê sy moet Greg weer sien nie, maar sy het gehoop hulle kan weer probeer.
Hoofstuk 13 à Gebroke § Greg weet die gevoel wat hy eens vir Nicole gehad het is weg à iets van die verlede.
Greg kom van die tronk af en daar staan ‘n rooi motor in die opsit à Nicole se motor.
ü Hy vlieg terug Kaap toe , maar het ‘n rowwe naweek gehad:
¥ Sy ma het ‘n nuwe kêrel.
¥ Sy pa is in die tronk.
¥ Nicole het ‘n baba.
ü Terug in die Kaap stuur sy ma vir hom ‘n boodskap:
§ Hy moenie kwaad oor André wees nie.
Mev. C Labuschagne 2023 - 2024
Woodlands International College
, § Thomas Lawson het hom vir ete genooi.
§ Sy sê hy moenie sy brûe brand sodat hy lig in die donker kan maak nie.
ü Terug by sy woonstel voel iets vreemd à asof iemand in sy plek was:
® Sy laptop se skerm is oopgeslaan.
® Sy lessenaarlaai staan oop.
® Iemand het in donkerbruin(bloed) op sy skuifdeur geskryfà “Jy en jou hacker buddy moet my uitlos”
® Greg besef dis die Baker en hy praat van Eckardt Wilken aka Xander Gericke
® Greg was die bloes af en dink daaraan om Xander te kry om hom te help om die Baker op te spoor.
® Greg besef daar is Broken Trust (hoofstuk 5) tussen hulle en hy gaan nie Xander vra om te help nie. à
later besef hy, hy gaan moet maar weet nie hoe om Xander op te spoor nie.
Hoofstuk 14 à Terug in die onderwêreld
Greg oorweeg die besluit om Xander vir hulp te vra, terwyl hy regmaak om by Thomas Lawson te gaan kuier.
Ø Hy voel dis sy lewe en hy gaan maak wat hy wil.
Ø Sy plan met Xander gaan voort. ü Greg sien dis ‘n spoggerige huis.
“As jy Ø Die laaste keer wat hy Xander gesien het was ü Thomas is bly Greg het besluit om te kom en wil Greg aan ‘n paar mense
hierdie kan in Clarens. à toe alles van Greg se familie voorstel:
lees, kontak ontbloot was. 1. Rebecca à Thomas se vrou.
my. Ek het Ø Sy pa 2. Gabby à matriekmeisie wat Greg se nommer vra.
jou hulp Ø Die pille wat John gedrink het. 3. Joggie dryer à Polotikus
nodig” Ø Greg gaan op Eckardt se webblad. 4. Milder Fortuin en haar man à industriële tycoons wat die wêreld vol reis.
Ø Hy gaan op die blog-inskrywing en pos 5. Elbert Swartz à CEO van ‘n finasiëledienstegroep.
vir Xander ‘n boodskap. 6. Genenraal Winters à hy vra Greg vrae oor sy pa. Hulle almal het Greg se
Ø Xander maak ‘n inskrywing terug met pa geken, maar niemand kon hom uit die tronk help nie.
Griekse woorde wat sê 7. ‘n Ouerige man met ‘n skraal gesig vol plooie (Sebastian Stadler) à hy
vra vir Greg wat hy hier maak à want almal by die partytjie het een of
ander verbintenis met mekaar. Hy vertel ook vir Greg van hul plaas in
“Was ook die sondes af, nie net die gesig nie” Uitschotkraal, sy broer en hoe hulle diere doodgemaak en opgestop het.
Hy sê vir Greg dat geen mens so goed of sleg soos ‘n ander is nie.
ü Voordat Greg ry wil Thomas met hom gesels.
ü Hy sê Greg gooi sy toekoms weg deur die kuberkraking en die feit dat hy
Sportwetenskap studeer.
ü Hy wil Greg help om sy lewe terug te kry, maar Greg wil niks van Thomas af hê
nie, want hulle kon nie sy pa help toe hy hulle nodig gehad het nie.
Hoofstuk 15 à Sondes
Greg nooi Plank en Lisa vir ete à hulle kan uiteindelik ontmoet na die onderonsie met haar pa.
Ø Greg voel dis net wat hy nodig gehad het vir sy gemoed om te bedaar.
Ø Toe hy by sy woonstel kom tik hy ‘n boodskap vir Xander:
Hoofstuk 16 à ‘n Skim uit die verlede
‘n Week later is daar steeds geen antwoord van Xander nie à hy tik weer ‘n boodskap waar hy Xander vra of hy hom gaan help
of nie. Na nog ‘n week steeds niks.
Greg is op pad na sy woonstel toe en sien ‘n skim uit sy verlede: Tom (Lawson Kollege se terreinbestuurder)
¥ Die ou wat vir Xander met die social-engineering aanval gehelp het.