Paradigma – ‘n verandering in die manier van dink
Antikikliese beleide – is benaderings wat die Ekonomie afkoel
wanneer dit in ‘n opswaai is en stimuleer wanneer dit afswaai
Vraagkant beleide is nie voldoende om ‘n hoog- en
laagkonjunktuursiklus te verhoed nie.
Vraagkant is makliker om te bestuur maar lei op sigself tot ‘n gebrek
aan stabiliteit
Vraag kant
1. Inflasie
- styging in vraag lei tot ‘n styging in inflasie
- as inflasie voorkom reageer die aanbod nie soos hy
moet nie
- as aanbod nie reageer is dit wanneer inflasie buite
beheer raak
2. werkloosheid
- vraagkant beleide lei tot ekonomiese groei en dit lei
tot ‘n styging in inkomste en styging in vraag
- styging in werkskepping lei tot daling in werkloosheid
maar ‘n styging in inflasie