• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 6 páginas
Resumen

Summary Visuele kunste kw 3

Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 6 páginas

Afrikaanse Visuele kunsteopsommings, opgesom uit verskeie kunsanalises en addisionele deeglike notas in die klas.

Vista previa del contenido

Surrealisme:
Surrealiste wou die onbewuste uitbeeld om die verbeelding uit te beeld.
“bewuste verstand onderdruk die verbeelding”. Dit fokus op vrye assosiasie en
die onderbewussyn.

Kenmerke:
 Meer onlogies as logies.
 Groter belang in droomwereld as regte wereld.
 Omdat surrealiste op onbewuste fokus, fokus meeste temas op
seksualiteit, geweld en dood. (Freud se siening: seksuele fantasie kom
voor in drome).
 Surrealiste wou choas van hulle tyd oorwin en onstsnap.

Outomatisme:
Afdeling van surrealisme. Tegniek gebruik om onderbewussyn uit te beeld en
spontane uitdrukking toe te laat. Daar was n klem geplaas op die bevryding van
die verbeelding sodat diep begeertes en gedagtes openbaar kan word. Die
kunstenaar laat hulle hand vrylik beweeg sonder reeds opgestelde idees.

Salvador Dali:
Spaanse surrealis wat ook film, beeldhouwerk en fotografie beoefen het.
Galatea of the Spheres:
Hierdie werk deur Salvador Dali is inspireer deur sy
fassinasie met kernfisika en die disintegrasie van die
atoomtydperk. Dit vorm deel van Dali se verkenning
in wetenskap waar hy die atoomteorie en materie in
sy Surrealistiese filosofie integreer. Die werk beeld sy
vrou uit wat se gesig uit n verskeidenheid van sfere
bestaan in die blou lug. Die sfere verteenwoordig
atoomdele ,wat vir Dali die heelal in geheel
verteenwoordig. Elke sfeer is noukerig geplaas om
die atoomstruktuur te weerspieel, waar dele bymekaar
gehou word, maar tog is hulle uitmekaar uit. Dit wys
dus atoomenergie.

, Dali se tegniek kombineer realisme en n anderwereldse samestelling. Die
komposisie is vertikaal en bestaan uit aardse klere soos blou en bruin. Haar
gesig is sag en gedetaileerd, in kontras met die perfek geometriese sfere. Die
fokuspunt is die gesig. Daar is kontras tussen geometriese vorme en organiese
menslike vorm. Die gebruik van skadus en lig skep diepte. Die gebruik van
ruimte kan ook n dieper betekenis voorstel, soos die uitbeelding van die mens se
veelkantige perspepsie van bewussyn-ons werklikheid saamgestel uit sigbare en
onsienlike.
Dali nooi die kyker om die verband tussen die kosmos en die mens te oordink.
The persistence of memory:
Dali se werk is beinvloed deur sy
eie drome, gedagtes en idees van
Freud. Hierdie werk is van die
Surrealisme beweging.
“the persistence of memory” is
dadelik opvallend. Ander
kenmerke sluit in die smeltende
horlosies, die lee landskap, die vreemde gesig en die miere op die sakhorlosie.
Elke element kom van die irrasionele onderbewussyn wat wette van fisika te
bowe gaan. Tog is hulle geverf met detail, wat die absurditeit meer kenmerkend
maak.
Die sentrale tema is die vloeibaarheid en onbetroubaarheid van tyd. Die
smeltende horlosies dui daarop dat tyd nie vas is nie. Die tema word ook verder
ondersoek deur die kontras tussen organies en leweloos-soos die gesig wat
insmelt in landskap en miere wat horlosie oorvat. Die landskap kan tyd
verteenwoordig wat soms oneindig voel. Die gebruik van skerp lyne en n
kleurgebruik bring n gevoel van orde tussen choas.
Die horlosie kan die onkonsikwente vloei van tyd voorstel. Die miere op die
horlosie kan n simbool van verval en moraliteit wees omdat miere in baie
kulture assosieer word daarmee. Sluit aan by titel-sinspeel hoe verval
onvermydelik is soos wat tyd verby gaan. Die versmeltende voorwerpe kan n
uitbeelding wees van hoe ons persepsies nie betroubaar is nie, omdat dit kan
verander met tyd.
Die werk nooi kykers uit om die geheue, ons bestaan en geheime van tyd te
oordink.

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
9 de noviembre de 2024
Número de páginas
6
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen
$3.10

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
Crichan
5.0
(1)
Vendido
33
Seguidores
2
Artículos
24
Última venta
1 semana hace




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes