• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 6 páginas
Resumen

Summary Mikro organismes

Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 6 páginas

Afrikaanse Biologie opsommings, opgesom uit Ken en Verstaan handboek en uit addisionele deeglike notas in die klas.

Vista previa del contenido

Mikro organismes
Virusse, bakteriee(monera), protiste en fungi is
mikrobes.Mikrobes word verdeel in prokariote(geen selkern)
of eukariote(kern). Mikro organismes kom orals voor (biosfeer)
en benodig voedsel, vogtigheid en geskikte temp om te groei.
Kan patogenies van aard wees.
Monera:
Virusse(prokarioties=nie lewend). Besit DNS (val slegs mense
aan)/ RNS (val slegs diere aan),maar nooit albei. Intrasellulere
parasiet (voorplant slegs in lewende selle) en plant voor deur
genetiese materiaal van gasheer.
Bou van virus:
- Simmetriese
reëlmatige vorm.
- Besit DNS of RNS in
middel(geen kern)
- Griep en MIV met
lipiede en
proteienmolekules
(sommige virusse wat
dierselle aanval het
lipoproteine) omring
wat kom van gasheer
se selmembraan.
- -Nie selluler (geen kern, sitoplasma of organelle nie en
virusse het verskillende vorme.
- -Bakteriofages is virusse wat net bakteriee aanval- spuit hul
DNA in bakterie in.
- Enige organisme kan deur virusse aangeval word (behalwe
mos).
Replisering van virusse:
-absorbsie=vashegting aan gasheer.

, -indringing is as virus sy eie Latent
nukleiensuur in gasheer, die e fase
gasheer se ribosome en
ensieme gebruik en sy eie
nukleiensuur vervaardig.
-latente fase is wanneer nuwe Lis
virusse vorm in gasheer. e
fas
-lise fase is die vrystelling van
nuwe virusse.
Bakterieë is prokarioties (geen
ware selkern) en eensellig. Kleinste en eenvoudigste lewende
organismes. Party is outotrofies (vervaardig voedsel deur
fotosintese). Sommige heterotrofies (afhanklik van ander vir
voedsel)-saprofities(fungi), parasities en mutualisties. Kom
orals voor (biosfeer). Kan aerobies (kort O2) of anaerobies
wees.
Twee tipes bakteriee: gram positief en negatief. Simbiotiese
verwantskappe: E coli bly in die ingewande van alle diere en
mense (staafvormig, gram negatief wat funksies in die liggaam
verrig deur bakterie te onderdruk en vitamiene K & B
vervaardig). Herkouers (bokke & koeie) is afhanklik van
bakteriee om sellulose af te breek. In die peulplantfamilie het
hulle wortels stikstofbindende bakteriee, wat N omskakel in
die lug.
Nuttigheid van bakteriee:
Kan dooie plante en diere ontbind. Rol in N kringloop.
Ekonomiese gebruik soos yogurt, kaas ens. Vervaardig
antibiotika (selwand speel rol in antibiotika maak). Gebruik
van genetika manipuleer soos insulien vervaardig.
Die replisering van bakteriee:
 Ongeslagtelik: mitose(tweedeling)-mees algemeen, dus
kan bakterie en infeksies vinnig versprei, selle uit
moedersel is identies aan mekaar en aan die moedersel.
+knopvorming-nuwe bakteriesel groei uit moedersel.

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
9 de noviembre de 2024
Número de páginas
6
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen
$3.10

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
Crichan
5.0
(1)
Vendido
33
Seguidores
2
Artículos
24
Última venta
1 semana hace




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes