Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 5 páginas
Resumen

Summary Graad 8_Geskiedenis_Kwartaal 3 Opsommings

Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 5 páginas

3. Vernaamste handelsartikels van Europeërs en Afrikane. Bl 130, 4. Berlynse konferensie Wie en watter reëls en regulasies. Bl 132 , Uitvindings wat kolonisasie aan gehelp het. Bl 134, Strategiese redes vir Kolonisasie. Bl 134, 7. Hoe het Britanje, Frankryk en Portugal kolonisasie toegepas. Bl 134, 8. Hoofdoel van Kolonisasie. Bl 137, 9. Redes vir vinnige Kolonisering van Afrika lande. Bl 137, 10. Voordele wat Kolonisasie na Afrika gebring het Bl 138, 11. Impak wat Kolonisasie op Afrika lande gehad het bl 139.

Vista previa del contenido

Graad 8 Kwartaal 3
Geskiedenis afbakening en opsommings

1. Alle aktiwiteite en sleutelwoorde.
Sleutelwoorde:

 Onderwerp – om met dwang en teen die wil van die mense te beheer
 Infrastruktuur – paaie, brue, telefoonlyne, spoorwee
 Inheemse mense – die oorspronklike, plaaslike mense
 Strategies – om n sekere doel te bereik
 Verdrae – getekende ooreenkomste tussen twee of meer groepe
 Regime – regering, sisteem
 Skynheilig – mense wat iets se, maar die teenoorgestelde doen
 Nasionalisme – om trots op jou eie land te wees en om te wens om vry en
onafhanklik te wees
 Gewemel – oorvloed van
 Legende – n storie wat nie noodwendif waar is nie wat van geslag to geslag
oorgedra word
 Broodwortel – n wortelgroente soos n soetpatat
 Protektoraat – n gebied wat hoofsaaklik deur n ander, sterker land geregeer
word
 Kolonie – n gebied wat deur n ander vreemde staat beset/beheer word


2. Akt 3.2
Kaart van Afrika voor
kolonisasie

, 1. Die mees suidelike koninkryk
Ryk van Groot Zimbabwe

2. Drie koninkryke in die weste van
Afrika
Ryk van Ghana
Mali Ryk
Songhai Ryk

3. 'n Koninkryk in die noordelike deel
van Sentraal-Afrika
Kanem Ryk

4. 'n Koninkryk in die oostelike deel
van Sentraal-Afrika
Aksoem Ryk

Figuur 3.1: 'n Kunstenaar se indruk van Afrika-ryke voor kolonisasie


3. Vernaamste handelsartikels van Europeërs en Afrikane.
Bl 130
Die vernaamste handelsartikels:

 diervelle
 ivoor d.i.
 slawe,
s
wat vir

 gewere, gee
 huishoudelike goedere, hom
 plaasimplemente plaas
 materiale maniere
geruil is

4. Berlynse konferensie Wie en watter reëls en regulasies.
Bl 132

 Die Berlynse Konferensie van 1884–1885 is gereël deur Otto von Bismarck, die
kanselier van Duitsland.
 Dit is bygewoon deur 14 Europese lande
 (Hoekom) om riglyne te skep om toekomstige konflikte tussen hierdie lande te
vermy.
 Reëls en regulasies

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
26 de agosto de 2024
Número de páginas
5
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen
$5.16

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
marlenerohrs
3.0
(1)
Vendido
17
Seguidores
2
Artículos
72
Última venta
2 semanas hace




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes