Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 22 páginas
Resumen

Fiela Se Kind Summary (Opsomming) For Exam

Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 22 páginas

This document entails a fully detailed summary of each scene in Fiela Se Kind including some additional notes. I achieved an A distinction in matric using these notes.

Vista previa del contenido

Act 1
background theory
verskillende vertelperspectiewe
- dit maak die tydpronge in die drama soepel
- gee agtergrondinligting
- gee ons die emosionele belewing
toneel anwysings = stage directions
ruimte = setting
stem op band = voice recorder - maak die gehoor weet wanneer daar n’ tydspronge is en wat het
gebeur tussen die tydspronge.

Elias’ intro (die eksposisie)
die eksposisie = Die deel van die drama waar die gehoor (audience)/leser word bekengestel (introduced) aan die hoofkarakters rymte en
alles

- Die fokus op die mis skep die indruk dat iets slegs sal gebeur
- Die kinder is siek, hulle snuif en hoes, weens die nattigheid (damp) in the huis
- Elias’ lewensfilosofie: Geluk en n’ plan sal sukses bring - nie hard werk nie. Hy is lui en hy is
nie bepaal nie.
- Elias wil Krisjan Smol hulp hom on balke (beams) saag
- Olifante se jag en ivoor aan die skepe te koop
- geweel en koeëls (weapons to kill elephants)
- As hy olifante skiet moet hy met die houtkopers verkwansel (barter)
- Elias dink lukas is by die skepe (ships)
At start of story
Willem = ses
Kristoffel = vyf
Nina = drie
Lukas = een?

Lukas goes missing
- Die atmosfeer is gespanne.
- Gersterf = died (kind in Tant Malie se stories)
- Weggeraak = missing

Two things that prepare reader for the worst - (die ergste verwag)
1. Tant sê dat die mis dig (thick) is
2. Tant gertjie sê dat olifante in die omgewing is

- Willem het lukas laas gesien in die hoek van die huis waar hy het met sy skepe gespeel
- Hulle kan nie lukas se spore te sien omdat daar is baie spore op die eiland
- Flip Lourens het in die mis weggeraak - die olifante het hom getrap

Which directions they look
Martiens - Suid Dawid - Wes
koos - Nood Elias - Oos

Thinking Lukas is dead
- Die grootvoete is nie meer n’ bedreiging (threat) nie omdat hulle is by die Goena se bos
- Hulle kan nie Lukas vind vir Agt dae - die konstabel dink hy is dood

,- Barta: huil baie, sy is miserable
- in die Gounsa rivier hulle het n’ Kleinerige geraamte. Dit kon Lukas of n’ bobejaan wees

Introduction to Fiela’s fam
Fiela se stem op band: Sy vertel ons oor al die probleme in haar lewe maar sy is nog steeds dank-
baar vir almal wat sy he
- Selling en Viela kyk na Benjamin wie hardloop na die volstruis. Selling prys dat Benjamin is nie
een vir agter draf nie (hy sal nie gee op nie)
- Selling sien n’ perdekar wat kom na Wolwekraal en Fiela dink dit is smouse (traders)
- Fiela sê Selling moet nie velle aan hulle verkoop omdat hulle het aan Kossinki verkoop. Hy kan
net dasvelle verkoop. Fiela is getrou (loyal)
- een dasvelle = twee oulap (cost)
- Selling dink die kart is predekers - dit is ironies omdat predikers bring goeie nuus maar hierdie
mens bring pyn en hartseer

Die bos vs. die langekloof
baie plante net klippe en stof
baie reënval min reën
boswêreld volstruiswêreld

Fiela’s monologue
- Fiela is gelowige persoon en sy getrou God
- sy is baie dankbaar vir almal dat sy hê

Fiela vs Selling
Fiela doen meer werk selling maak karwatse en swepe met dierevelle
Fiela is n’ sterk karakter maar selling bystand en ondersteun haar

- Fiela het ses karwatse (short whip) en twee skepe (long whips) vir die volstruiswyfie betaal. Sy
het dit aan Koos Wehmeyer koop.
- Benjimin se stokperdjie (hobbie) is om skepe te bou: dit is n’ beeld van dramatiese
doelstelling omdat later hy werk op skepe

LANGE EN DIKKE KOM NA WOLWEKRAAL

DIE ‘MOTORIESE’ MOMENT = die gebeurtenis (event) in die storie wat begin die handeling

- Lange dra bril (glasses) en Dikke is rooi in die gesig.
- Hulle nie stel hulself voor (introduce themselves) Fiela - Dink hulle is beter as Fiela as sy is bruin
en hulle is wit - Hulle is baie rassisties.
- Fiela naam hulle ‘Baas’ vir respek as hulle is wit - hulle is sien as superior
- Hulle kom na Fiela om ’n sensusopname te doen.
- Dit is nou die begin van die opbou van die spanning (tension) van die drama.
- FIELA (‘vrou’ na hulle as hulle ignoreer sy naam as hulle dink hulle is beter) - bang omdat sy
weet dat hulle vra vrae oor Benjamin as hy is wit en hulle is bruin - sy wens hulle speel ver sodat
hulle nie sien Benjamin nie.
- Dikke stereotipering die Kamoeties (al bruin mense) as hy neem aan dat niks van hulle kan lees
of skryf en dink dat sy nie weet sy gebooredatum nie.

DIE PLAAS

, Behoort aan Fiela - Fiela se pa en oupa het vir die Wehmeyers (wie behoort die plaas) gewerk
dan hy dood is, die plaas was in Fiela se pa se naam oorgedra (transferred into his name) dan
Fiela het die grond van sy pa geeerf (inherit).
Die erfbrief (letter of inheritance) is op Uniondale by Mister Craincross.
Hulle plant koring, mielies en groente en hou ’n paar skape

CENSUSMEN SEE BENJ

- Wanneer hulle sien benj hulle is geskok omdat B is wit en hy noem fiela Ma en die wit mense
baas
• dikke se mond vel oop
• Lange ruk sy bril af
- hanskind = n’ kind wie is nie n’ mens se biologiese kind maar die mens stil maak die kind groot
- Benjamin het by Fiela se huis opgedag nege jaar gelede, fiela dink hy was drie
- Fiela probeer om te regverdig (justify) die situasie en sy se daar is baie bruin kinders op wit
mense se plaas

HOW FIELA TRIED TO REPORT BENJAMIN

1. Sy kon nie die kind by Baas Petrus op die groot plaas gevat nie omdat hy was agter by die
see
2. In daardie dag die dorp het nie n’ magistraat nie
3. N’ week agter bejnamin se opwagting het na die veldkornet gaan maar hy was by Dugas waar
hy skaapdiewe soek het
4. Wanneer Fiela weer soek vir hom, hy was by Haarlem vir n’ begrafnis (funeral)

- Lange beskuldig viela dat sy het die kind skelm gehou (kept)
- Fiela sê dit is onmoontlik vir Benjamin te loop van Knysna bos tot Lange kloof omdat
a) hy was te klein en daar is baie berge tussen die twee plek
b) Daar was nie n’ pad nie in daardie dag
- Fiela probeer te oorreed (convince) hulle om Benjamis by haar te los omdat:
a) Hulle sal haar keel moet afsly (they must kill her first)
b) Benjamin se naam is in die boek as Benjamin Komoetie en hulle kan dit nie
verander nie
- Fiela se taalgebruik: tipiese van n’ plaasboer en dui haar sterk gelowigheid

DIE SENSUSMANNE VERTREK (leave):

- Was by die Kamoeties in FEBRUARIE.
- Hulle nie terug kom vir ’n lank tyd - so Field ‘begigin om te raak(rest)’ omdat dit so lank is - sy
nie vrees in haar hart in die oggend nie meer nie.
- Alles is normale op die plaas - alles doen hulle eie werk/aktiwitiete.
- Fiela besluit B by die huis as sy is bekommerd oor sy veiligheid (safety).

DIE VOLSTRUISE:

- Die kleintjies wat uitbroei, sal verkoop word en it sal ekstra geld inbring, DAN kan Fiela nog
grond koop.

Die WYFIE dans - Hulle besef dat die volstruiswyfie in die volstruismannetjie belangstel
(interested) en hulle sal dus eersdaags paar (BANG!! - MAAK BABAS).

Información del documento

Schooljaar
1
Subido en
15 de abril de 2024
Número de páginas
22
Escrito en
2023/2024
Tipo
Resumen
$6.37

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
23dlamsn
4.0
(9)
Vendido
46
Seguidores
16
Artículos
31
Última venta
1 mes hace


Reseñas de compradores verificados




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes