• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 10 páginas
Resumen

Summary IEB Donker Web chapter summaries (ch24-end)

Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 10 páginas

These chapter summaries consist of the important places , events and people in each chapter.

Vista previa del contenido

24 - Biohacking
- Binne-in is ‘n transponder / elektroniese skyfie (chip)
- Jy plant dit in jou hand en kan:
1) ‘n Elektroniese slot (lock) oopmaak
2) Jou gim se toegangskaart (access card) hierop sit
3) Jou inkopies hiermee doen as jy jou bankkaart op die transponder laai
- Xander sê Greg moet die pakkie na ‘n tatoeëermerkwinkel toe vat en hulle vra om die
transponder in sy hand te plant
- Xander sê dit is al manier hoe hy sal weet hy kan Greg vertrou

25 - Fotografiese bewys
- Chloe moet Greg se hand photoshop sodat dit lyk asof die transponder ingeplant is
- Greg sien sy deure staan oop
- Hy hoor ‘n geluid in die badkamer
- Daar is bloed in die badkamer
- Plank lyk hoog op dagga
- Plank het die transponder in sy hand ingeplant

26 - Hack jouself
- Greg bekyk Plank se hand maar hy is nie ‘n dokter nie
- Greg verduidelik dat hy die transponder in sy eie hand moes in
- Greg weet nie eers hoekom hy die ding moes inplant nie

27 - Instruksies
- Greg stuur die gemanipuleerde foto na Xander
- Xander sê dat Greg die wagwoord (password) vir die skootrekenaar in sy hand het
- Xander vertel Greg dat hy sy ou rekenaar moet vernietig (destroy) en hy moet ook sy
selfoon weggooi
- Oor drie dae gaan greg Istanboel toe
- Greg sal moet kies tussen sy eksamens en die Baker
- Plank sal moet saam met Greg Istanboel toe gaan : hy het die wagwoord : transponder
- Plank koop sy eie kaartjie : Turkish Airlines
- Sondagaand : groet Lisa vir Greg en Plank op Kaapstad Internasionale Lughawe :
Plank het gehuil

28 - Vlug na die vreemde
- Greg bel sy ma voor hy sy selfoon weggooi
- Sy kyk na ou foto’s van John en Greg
- Sy sê “Bly veilig, John”
- Elf uur later : in die Istanboel-lughawe
- Xander sê hy sal hom oor twee en ‘n half uur in die Basilica Cistern,
Sultanahmet-distrik kry.
- Hy moet ‘n havaist-bus vat

, 29 - Versonke Paleis
- Meeste van die passasiers mik (aim) vir die Hagia Sophia-museum
- Greg gaan die Basilica Cistern binne sonder Plank
- Dit word ook die Versonke Paleis (sunken palace) genoem
- Dit was voorheen ‘n waterreservoir vir talle geboue (many buildings) in die stad
- Greg staan voor Medusa : die beeld van ‘n vrou met haarslange
- Xander verskyn (appears) langs hom

30 - Vertroue / Wantroue
- Xander het die hofsaak in die nuus gevolg
- Xander sê dat Greg se pa gekry het wat hy verdien
- Xander sê hy sal vir Greg help maar hy moenie dink hulle is vriende nie
- Xander het vir greg ‘n nuwe selfoon gebring en sit dit in Greg se hand : hy sien dat die
transponder nie in Greg se hand is nie : die transponder moes die selfoon oopsluit
(unlock)
- Xander sê die transaksie (deal) is af
- Greg en Plank is op hul eie

31 - Iets ongesê
- Greg en Plank soek vir ‘n hotel
- Hulle gaan na ontbyt
- Greg het besluit hy wil steeds die Baker opspoor
- Ayla, Xander se meisie, het Xander oorreed (convince) om hulle te gaan haal (pick up) :
sy glo aan tweede kanse
- Greg is verlig (relieved) oor die laaste kans wat Xander hom gee

32 - Ayla
- Xander woon in die Balat-distrik : hy het ‘n baie mooi huis
- Ayla is die mooiste meisie ooit (ever) : sy kan afrikaans praat : sy pa was ‘n
Suid-Afrikaner
- Haar ouers werk vir “Dokters Sonder Grense” (Doctors Without Borders)
- Haar ma is oorspronklik (originally) van Turkye

Libro relacionado
 image
Fanie Viljoen Donker web
Editorial: 2022 ISBN: 9780624093275 Edición: Desconocido

Información del documento

Schooljaar
200
¿Un libro?
Sí
Subido en
15 de noviembre de 2023
Número de páginas
10
Escrito en
2023/2024
Tipo
Resumen
$4.35

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
darianmaclean
4.4
(5)
Vendido
6
Seguidores
2
Artículos
5
Última venta
11 meses hace


Reseñas de compradores verificados

11 meses hace



Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes