• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 18 páginas
Otro

Worksheets for matric short stories

Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 18 páginas

These worksheets / tests will help you to prepare for three of the six prescribed short stories for matric 2023 / 2024 (IEB). The memorandums for all three tests provide all the information you need to know the content as well as different question techniques.

Vista previa del contenido

TOETS 1: DRIE VERHALE UIT Die perfekte brander en ander verhale

VRAAG 1 “EENDAG IS EENDAG” deur Marlene Smit

William se oupa gesels met hom. Voltooi nou die volgende DIALOOG tussen William
en sy oupa. Jy moet net William se woorde / antwoorde tik. Jou antwoorde moet
feitelik korrek wees.

1.1 Oupa: William, is jou kop nog reg? Wat is die lewensmotto wat ek jou geleer het,
seun?

William: Ja, Oupa, _______________________________________________ (1)

1.2 Oupa: Ek sien gereeld vir Sias in die strate ronddwaal. Sorg sy pleegouers goed
vir Sias?

William: Nee, Oupa, _________________________________________________
(William noem twee dinge) (2)

1.3 Oupa: Seun, ek hoor by die rugby-afrigter dat jy nie by die Spur was vir die
spanbou nie. Waarom was jy nie daar nie?

William: ________________________________________________________ (1)

1.4 Oupa: Een van my vriende het jou gister by die kliniek gesien. Wat het jy daar
gaan maak?

William: ________________________________________________________ (1)

1.5 Oupa: Maar waarom is jy bekommerd oor jou status?

William: ________________________________________________________ (1)


1.6 Oupa: Henk se ma reël mos die rugbytoer. Gaan sy jou darem ‘n kans gee om
op die rugbytoer te gaan?

William: Nee, Oupa, ________________________________________________
(William gee ‘n rede) (1)

1.7 Oupa: Seun, watter hindernisse ervaar jy op die oomblik?

William: __________________________________________________________
(William noem twee) (2)

1

,1.8 Oupa: Jy het gisteraand gesê jy gaan kyk wat bo by die klub aangaan. Wat het
jy daar gaan maak, seun?

William: ________________________________________________________ (1)

(10)


VRAAG 2 “JUDASBROER” deur Santie Nel


Lees die volgende uittreksel deur en beantwoord dan die vrae:

Sonder waarskuwing maak hy sy hand oop. Die dagboek plof op die vloer. Ek
versteen soos Lot se vrou.
Skielik trek sy mondhoeke op in ‘n glimlag – nee, ’n grynslag. Sonder ’n
verdere woord loop hy uit.
‘n Kuikenveer kan my omtik: wat de hel?
“Jy’s haatlik! G’n wonder jy het nie vriende nie!” skree ek katterig agterna en
tel my dagboek op. Die houtkruisie het afgebreek.



2.1 Petrus, Sarita se broer gryp haar dagboek. Watter fantasie oor Stef het sy in
haar dagboek neergeskryf? (1)
2.2 Sarita is smoorverlief op Stef. Wat maak van Stef die tipiese witwarm
hoërskoolseun op wie baie meisies verlief raak? Noem enige twee
eienskappe. (2)
2.3 Sarita sien haarself nie as die tipiese meisie op wie Stef verlief sal raak nie.
Hoekom nie? Noem enige twee fisiese eienskappe. (2)
2.4 Petrus en Sarita kom nie goed oor die weg nie. Watter dinge van hom irriteer
haar? Kyk na die volgende antwoorde en kies een WAT NIE PAS NIE:
A Hy trap haar uit oor haar gewig.
B Hy is obsessief oor sy hare.
C Hy lees gereeld vir haar ‘n Bybelversie voor.
D Hy klop nie aan haar kamerdeur as hy wil inkom nie. (1)
2.5 Hoe verraai Petrus sy sussie? (1)
2.6 Wat was die werklike redes waarom hy haar verraai? (2)
2.7 Hoe vind Sarita uit dat haar broer haar verraai het? (1)

2

, 2.8 Hoe weet ons dat sy niemand het om mee te praat wanneer sy dit uitvind nie?
(1)
2.9 Die titel van die verhaal is “Judasbroer”. Dink jy dis ‘n goeie titel? Verduidelik
volledig. (2)
(13)
VRAAG 3 SKUGTERDIGTER deur Lynné Schoeman
Lees die volgende uittreksel deur en beantwoord die vrae wat volg:


Ilaria kry te skaam om enigiemand na hulle huis in Blouberg te nooi,
hoofsaaklik oor haar pa se ou Suid-Afrikaanse vlag wat bokant die braaiplek
hang.
Die gedig stryk einde se kant toe en Ilaria begin vertel van Ingrid se
Gordonbaaise kinderjare by haar ouma, haar stormagtige verhoudings en
hoe sy van ‘n beter Suid-Afrika gedroom het. Die beskrywing van die digter
se voortydige dood laat ‘n paar kinders opkyk.



3.1 Ilaria se pa se ou Suid-Afrikaanse vlag hang bokant die braaiplek. Waarom is
Ilaria skaam hieroor? (1)

3.2 Het Ilaria ‘n goeie verhouding met haar pa? Gee ‘n goeie rede vir jou
antwoord. (1)

3.3 SkugterDigter is die naam van Ilaria se blog.

3.3.1 Sy kry ‘n persoonlike boodskap van @KennerVanDieAand. Hoe kry hy
dit reg om haar dadelik te fassineer? (1)

3.3.2 Dis die begin van ‘n verslawende kubervriendskap. Watter boodskap
stuur hy een aand vir haar op haar selfoon? (1)

3.3.3 Die volgende dag vind sy uit dat @KennerVanDieAand ‘n seun in haar
skool is. Waarom wou Gerard Celliers haar so verneder? (1)

3.4 Ilaria se toespraak aan die begin van die verhaal gaan oor Ingrid Jonker.
Noem twee ooreenkomste tussen haar lewe en dié van Ingrid Jonker. (2)
(7)

[Totaal: 30]



3

Libro relacionado
 image
Samestelling Die perfekte brander
Editorial: 2017 ISBN: 9780799384406 Edición: Desconocido

Información del documento

Subido en
23 de septiembre de 2023
Número de páginas
18
Escrito en
2017/2018
Tipo
Otro
Personaje
Desconocido
$4.77

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
jacobsmaria83
4.1
(9)
Vendido
98
Seguidores
50
Artículos
6
Última venta
3 semanas hace



Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes