• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 4 páginas
Resumen

Summary Susan Boyle gedig

Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 4 páginas

Ontleding van Gr 12 gedig - Susan Boyle

Vista previa del contenido

Carmi Badenhorst




Susan Boyle
- Kobus Grobler




0

,Carmi Badenhorst
Susan Boyle:
Wie is Susan Boyle?
 Susan Boyle het tydens 2009 se Britain’s Got Talent wêreldwyd opslae gemaak.
 Almal het gedink sy kan nie sing nie, omdat sy nie aantreklik was nie.
 Sy het almal verstom toe sy I Dreamed a Dream begin sing het.
 Sy is vandag ‘n suksesvolle sangeres.
 https://www.youtube.com/watch?v=yE1Lxw5ZyXk

Tema:
Moenie iemand oordeel voordat hy/sy hom- /haarself kan bewys nie./Moenie iemand op sy baadjie
takseer nie. Vergifnis.
Boodskap:
Die mens moenie toelaat dat persoonlike gestremdhede/tekortkominge hulle verhoed om hul talente te
ontwikkel nie. Vergifnis soos wat Jesus almal rondom Hom vergewe het toe Hy gekruisig is, so het Susan
almal rondom haar vergewe toe sy haar talent aan almal voor haar “geskenk” het.
Stemming:
aanvanklik gespanne/angstig, maar later verander dit na vreugde en blydskap.
Toon
Ernstig
Tipografie:
 Die gedig het 14 versreëls
 wisselende lengtes.
 Bestaan uit twee strofes:
o Strofe 1: bestaan uit twee kwatryne wat ‘n oktaaf vorm (8 versreëls)
o Strofe 2: bestaan uit twee tersines wat ‘n sestet vorm (6 versreëls)
Titel:
 Die titel skep die verwagting dat hierdie gedig oor ‘n spesifieke persoon handel, naamlik Susan
Boyle.
 Maar die naam van die persoon oor wie die gedig handel word slegs in die titel genoem en nie in
die gedig herhaal nie..
 so verkry die gedig ook ‘n universele boodskap
1

, Carmi Badenhorst
Ontleding van gedig:

R Reël Analise
Strofe 1:
 Stadige tempo ondersteun die lang wag voordat die deelnemers kan optree.
1 daar staan jy inskrywing 43212  Kleinletters om haar te beskryf – dui op
onbelangrikheid.
 Uit inskrywing 43212 lei ons af dat daar baie
deelnemers was. Dit dui ook op anonimiteit –
deelnemers is slegs nommers
2 voor die pilatusse van Britain’s got  BEELDSPRAAK:
talent Pilatusse is metafoor – verwys na
beoordelaars
 Pilatusse is ’n soortnaam, nie ‘n eienaam nie.
3 aangeja soos ’n skaap  BEELDSPRAAK:
Vergelyking –sonder identiteit.
4 miserabel vaal in die lig verguis  “Miserabel” beteken ellendig. Lied wat sy sing,
kom uit die musiekblyspel Les Miserables wat
juis handel oor die uitgeworpenes, die
slagoffers, die verontregtes.
 “verguis” Die sterk lig het haar onooglikheid
duidelik uitgewys en haar byna verguis.
5 die monobrou en die kapsel raam  “monobrou” Wenkbroue dik en ruig en
onversorg – vorm een lyn
 Haarkapsel (hairstyle)
6 jou vertelsel van ’n klein Nasaret  Die woorde jou vertelsel toon afkeur.
 “Nasaret “ Kom van klein dorpie, word
metafories aan die Bybelse Nasaret gelyk
gestel - met haar stem gaan sy verlossing
bring.
7 Simon spot, skares jou uit:  Verklaring volg na die dubbelpunt waarom sy
uitgejou word
 Die gehoor en beoordelaars se reaksie op haar
verskyning.
8 jy is die grap van die jaar  STYLFIGUUR:
Grap van die jaar is ironies, want sy was nie
die grap van die jaar nie, maar die sukses
2

Información del documento

Schooljaar
201
Subido en
24 de agosto de 2023
Número de páginas
4
Escrito en
2023/2024
Tipo
Resumen
$3.10

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
carmibadenhorst
4.7
(20)
Vendido
169
Seguidores
60
Artículos
22
Última venta
2 meses hace


Reseñas de compradores verificados




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes