100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Op sy brander plank - Petra Müller- Opsomming ( Volledige analise)

Puntuación
-
Vendido
2
Páginas
8
Subido en
18-07-2023
Escrito en
2022/2023

Lekker opsomming om jou gedigte beter te leer.

Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
18 de julio de 2023
Número de páginas
8
Escrito en
2022/2023
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Op sy brander plank - Petra Müller




1

, Op sy brander plank - Petra Müller

R Reel Analise
Strofe 1 :
Die krag en lewenslus van die seun op sy plank blyk in die eerste strofe uit die wyse waarop hy met die see,lug en
son omgaan en as’t ware die element tart.
1 Hy waag hom weer teen horisonne.
 Die w-alliterasie :“waag hom weer” dui aan dat
die branderplankryer vreesloos en waagmoedig
is. Beklemtoning & klankrykheid
 Horisonne: Die woord “horisonne” suggereer
dat die branderplankryer ver die see in is.n
Treffende uitbreiding van n branderplankryer se
aksies en sy betekenis daarvan
 Weer : Die woord “weer” suggereer moontlik dat
die persoon dit wat hy doen al voorheen gedoen
het (om hom teen die horisonne te waag). Die
woord kan ook daarop dui dat die persoon op
die branderplank die voortsetting is van ’n lang
lyn seevaarders wat ook die see aangedurf het.
 Teen: inspanning wat dit verg om plank te ry
asook die stryd tee natuur
 a-Assonansie: Vokale herhaal in een
versreël:Beklemtoning en klankrykheid.
 Implikasie: Die woord “waag” in versreël 1
impliseer dat dit gevaarlik is om branders te ry.
 Progressie: In versreëls 1- 6 is die
branderplankryer in die see besig om die
brander te ry, maar vanaf versreël 7 is hy reeds
op die strand
2 Die see gooi so n in teen sy sonne, maar skuimskuddend.
 Son en sonne : Die “son” weerkaats op die
blink water van die see. Dit lyk dan soos baie
“sonne”.
 Woordspeling: kom in versreëls 1 en 2 voor:
”horisonne”, “son” en “sonne”. beklemtoon hoe
warm die son skyn.
 s-alliterasie: beklemtoon hoe warm die son
skyn. Die alliterasie help ook om die sierlike
bewegings van die branderplankryer te
beklemtoon.Beklemtoon die skerpheid van die
son.
 Herhaling: Die herhaling van die woord “teen” in
versreëls 1 en 2 suggereer dat die
branderplankryer ’n stryd teen die natuur voer;
dat dit inspanning verg
 Skuimskuddend: Skud die skuim van die
branders van sy kop en lyf af asook die
gesigseinde/die kim suggereer ver in die see in.
 Wending : die persoon “skud net skuim af “ en
gaan Voort – al maak die see dit moeilik
 “maar skuimskuddend”: die branderplankryer
skud die skuim van hom af as hy met ʼn
asemteug na vore gaan/na die land gaan

2
$4.17
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada


Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
LeafyNotes
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
603
Miembro desde
5 año
Número de seguidores
298
Documentos
64
Última venta
1 semana hace
Leafy_Notes

Hello, my name is Anika. I am a first-year university student and the owner of Leafy Notes Store, where I sell summaries and study notes for high school students. I believe that anyone can excel in their subjects with the right study materials. Join me on this journey to explore the leafy world of knowledge. After recently completing my matric year, I have discovered many tips and tricks to make studying more enjoyable and effective. I am committed to keeping my summaries updated with the current school year\'s content, ensuring they are always relevant and helpful. My notes are designed to help you achieve higher academic ranks by providing simple and easy-to-understand summaries. I have employed various techniques to condense the material, improving your comprehension and retention. If you notice any mistakes or have any feedback, please feel free to send a message. Additionally, if you have any questions, do not hesitate to reach out. I understand Afrikaans and English. Have an amazing day!

Lee mas Leer menos
4.5

102 reseñas

5
71
4
20
3
6
2
1
1
4

Documentos populares

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes