100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Examen

AFK1502 - Basic Text Skills -Exam

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
10
Grado
A+
Subido en
05-12-2021
Escrito en
2021/2022

Vraag 1. 1.1. Elementêre bouplan Tema:Drinkwater en watersuiweringsprosesse in Suid-Akrika HV1: Watter stappe word deur die Suid-Afrikaanse munisipale owerhede geneem om te verseker dat kraanwater vry is van organismes wat siektes veroorsaak? HV2: Is kraanwater die enigste water waardeur besmetting oorgedra kan word? HV3: Hoe speel nywerhede en mynmaatskappye ‘n rol in die besoedeling van water? HV4: Hoekom is gebottelde water nie noodwendig die antwoord nie? HV5: Hoe kan die verbruiker van huishoudelike-watersuiweringstoestelle poog om onbesmette water in te neem? 1.2 Samevatting  Munisipale owerhede gebruik moderne metodes om te verseker dat kraanwater vir die verbuiker vry is van skadelike organismes.  Water vanuit die natuur wat verbruik word deur natuurliefhebbers is nie noodwendig kiemvry nie en kan ernstige gesondheidsnagevolge hê.  Sommige nywerhede en mynmaatskappye volg nie die nodige afvalopruiming en stortingsreëls wat verseker dat ons riviere en damme nie affekteer word nie. Die gevolg is dat hierdie besoedeling ‘n sieklike kringloop veroorsaak deur middel van visse wat hierdie chemiese stowwe in neem, siek word daarvan en dit weer aan dier en mens oordra want visse dien as voedsel vir beide partye.  Duur gebottelde water is net ‘n troos vir gesondheidsbewuste verbruikers maar nie noodwendig ‘n versekerde oplossing om kiemvrye water te vermy nie.  Die instandhouding van watersuiweringstoestelle, wat aan die kraan verbind of onder die wasbak geplaas word, is ‘n uitstekende manier om drinkwater meer kiemvry te maak. Die gereelde vervanging van waterfilters is belangrik.

Mostrar más Leer menos
Institución
University Of South Africa
Grado
AFK1502 - Basic Text Skills









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
University of South Africa
Grado
AFK1502 - Basic Text Skills

Información del documento

Subido en
5 de diciembre de 2021
Número de páginas
10
Escrito en
2021/2022
Tipo
Examen
Contiene
Preguntas y respuestas

Temas

$3.99
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
Sensational

Conoce al vendedor

Seller avatar
Sensational Chamberlain College Nursing
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
12
Miembro desde
4 año
Número de seguidores
12
Documentos
0
Última venta
1 año hace
sensational study resources

want to pass your exam check out my study resources

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes