• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 13 páginas
Reseña del libro

Permanente ink

Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 13 páginas

Summary of chapter 24-36

Vista previa del contenido

Hoofstuk 24
• AMIR
- Sukkel om huis toe te loop [was aangerand en het beserings opgedoen]
- Hou versigtig aan die muurtjie
- Hy sukkel om die trappies na die voordeur om te klim
- Daar is bloed bokant sy linkeroog
- Hy het bewussyn (conciousness) verloor [Hy vat baie lank om huis toe te kom]
à Het by eenuur in die môre huis toe gekom en hy was by halftien (11:30)
aangrand
- Hoop dat sy ouers is in bed [Hy wou nie sy ouers teleurstel]
- Wou nie die teleurstelling in sy Pa se oë sien nie
- Sy ouers staan by die deur bekommerd
- Die ma kom uit met die noodhulpkissie
- Vra as hulle moet Dr Khan bel
- Smeer kruidagtige (herbal) room op sy ribbes
- Maak sy snye [een bo sy oog] skoon met Savlon
- Hy wou nie vertel sy ouers dat Dr Burke het hom huis toe gestuur [sê hy WOU huis toe gaan]
- Hy sê dat hy by die krieketnette geloop en iemand het hom aangerand (assaulted)
- slaan hom en vat sy selfoon
- hy dink dit ‘n tikkop (druggie) was
- Sy pa vra oor die storie wat rondloop by Rose se Café
- Dat daar ‘n meisie is wat hy hou by die skool
- Hy wou nie sy Pa van Zelda vertel nie want sy is ‘n Christen en dink sy Pa gaan die
verhouding verbied want hulle het nie dieselfde geloof nie
• Amir beskryf Zelda [dink in sy kop oor haar en wou sy Pa oor haar vertel]
- Donker hare
- Mooiste blou oë
- Haar oë word piepklein as sy lag of sy kwaad is
- Sy skryf al haar mal en wonderlike idees in ‘n boek
- Sy maak plots vir films
- Sy hou van pienk sterrie stumpie
- Sy eet nie wortels, bloukaas en sjokolade met grondboontjies (peanuts)
- Sy lees die koerant nes sy pa




Shayan, Raiyuri, Kaylen

, Hoofstuk 25
• Polisie soek magsverhoudings in die slagoffers se lewens
- Konstabel Mentoor ondersoek skole en ‘n verband
- Inspekteur Liebenberg ondersoek die slagoffers se ouers
• Mentoor ontdek geen verband tussen slagoffers en aktiwiteite
• Mentoor gaan deur personeel lyste by die skole om iemand wie ‘n magsposisie het
• Liebenberg ontdek
- Kinders het geen kontak van Matriekdans verlede jaar tot swemgalas
- Dus gaan deur personeel-lyste (school staff lists)
• Tydlyn: [tyd raak min]
- Vandag 15nde [nou amper ‘n maand]
- een Naweek tussen Moordenaar se Deadline
- moontlik 17/18 Februarie gaan wees
• Liebenberg kyk deur [om te sien as die kinders kontak gehad]
- ouers beroepe
- sosiale kringe
- die plekke waar hulle vakansie hou
- Pick n Pay waar hulle inkopies doen
- kroeë (bars) waar hulle pa’s ‘n dop maak (drink)

• Konstabel Mentoor kry ‘n bel
- van Ramond [haar dogter se Pa. Hy is moontlik haar man]
- oor Carmenique, haar dogter
- klavier onderwyseres het nie by die les gekom nie
- Raymond wou Konstabel Mentoor Carmenique gaan haal
• Mentoor is bekommerd oor haar dogter want haar dogter is nou alleen en wag vir iemand om haar
te kom haal
• Liebenberg vra hulle om lyste van personeel wat nie permanent is te kry [mense soos die musiek
onderwysers]
- Mentoor begin skole bel




Hoofstuk 26
• Doktor Harry Burke=Morfeus [romeo&juliet reeksmoordenaar]
- die boek verwys na Doktor Burke en Morfeus as dieselfde persoon
• Kyk na homself in die spieël (mirror)– hy lyk en voel goed want hy weet die tyd is hier
• Verterende, brandende (comsuming, burning) gevoel gaan word ‘n duiselingwekkende (dizzying)
sensasie van Euforie
• Hy gereed vir skool kry




Shayan, Raiyuri, Kaylen

Libro relacionado
 image
Carina Diedericks-Hugo Permanente ink
Editorial: 2011 ISBN: 9780799354836 Edición: Desconocido

Información del documento

Schooljaar
201
Subido en
3 de noviembre de 2021
Número de páginas
13
Escrito en
2021/2022
Tipo
Reseña del libro
$8.19

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
neemoravat
5.0
(1)
Vendido
1
Seguidores
1
Artículos
2
Última venta
2 año hace

Reseñas de compradores verificados




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes