100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Graad 8_Wiskunde Notaboek

Puntuación
4.5
(2)
Vendido
11
Páginas
38
Subido en
05-09-2021
Escrito en
2021/2022

Hierdie Graad 8 Wiskunde Algebra + Meetkunde Notaboek is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat wiskunde studeer! Dit bevat gedetailleerde notas en voorbeelde oor sleutelonderwerpe, insluitend algebra en meetkunde, om studente te help om die vak te verstaan ​​en te bemeester. Met sy duidelike en bondige formaat maak dit die leer en bemeestering van wiskundekonsepte makliker en doeltreffender. Dit bevat ook nuttige wenke en strategieë om studente te help om georganiseerd te bly en tred te hou met hul vordering. Hierdie notaboek is perfek vir studente, onderwysers en ouers

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado











Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
5 de septiembre de 2021
Archivo actualizado en
20 de julio de 2023
Número de páginas
38
Escrito en
2021/2022
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

WISKUNDE

, Grondbeginsels – kern begrippe
NATUURLIKE GETALLE
REËLE GETALLE
GETALLE “FAMILIE”/-STELSEL
Die getalle lyn bestaan uit al die Rasionale
Ewe getalle : : 2;4;6;8….
(Q) en Irrasionale (Q’) getalle wat saam die
versameling Reële (ℝ) getalle vorm Onewe getalle : 1;3;5;7…

NIE-REËLE GETALLE Priemgetalle : 2;3;5;7;11;13… (1 is nie n priemgetal
nie)
√−25 is ‘n voorbeeld van ‘n nie-reële getal.
Saamgestelde getalle: 4;6;8;9;10;12 (getalle met
Daar is geen getal wat, as dit gekwadreer meer as 2 faktore)
word, gelyk sal wees aan -25 nie.
Vierkants getalle ; 1;4;9;16;25…
√−25 bestaan nie op die getalle lyn nie. Die
reële en nie- reële getalle vorm gesamentlik Derdemagsgetalle : 1;8;27;64;125…
die komplekse getalle.
TELGETALLE



HEELGETALLE


RASIONALE GETALLE

enige getal wat as ‘n breuk geskryf kan word d.w.s ‘n
ℎ𝑒𝑒𝑙𝑔𝑒𝑡𝑎𝑙 𝐴
of [waar A & B ∈ Z ; B ≠ 0]
ℎ𝑒𝑒𝑙𝑔𝑒𝑡𝑎𝑙 𝐵

W Alle heelgetalle
W Alle breuke
W Alle eindigende desimale breuke
W Alle repeterende desimale breuke

IRRASIONALE GETALLE
W Alle nie-eindigende , nie-repeterende desimale
Kan slegs in ‘n getalvorm met oneindigende, nie- getalle
repeterende syfers na die desimale komma geskryf W Pi (π)
word, die getalle kan NIE AS ‘N BREUK geskryf word W √Positiewe nie − vierkant
3
NIE W √𝑃𝑜𝑠𝑖𝑡𝑖𝑒𝑤𝑒 𝑛𝑖𝑒 − 𝑘𝑢𝑏𝑖𝑒𝑘𝑒

, Grondbeginsels – kern begrippe
BODMAS - HVDVOA BEREKENINGE MET HAKKIES ()
NB ! By minus – en hakkies ()
Binne die hakkie (-3)² = (-3)(-3) =+9
Geen hakkie -3² =-(3)(3) = -9
Buite hakkie -(3)² =-(3)(3) = -9

BEREKENINGE MET WORTELS √
+ of – onder √ [VEREENVOUDIG eers onder die √]
W √16 + 9=√25
W √16 + 9≠√16 + √9
x of ÷ onder die √ [verdeel √ en werk elke deel se √
apart uit]
W √16 × 9=√144
TEKENREELS [X ÷] W √16 × 9=√16 × √9

, Grondbeginsels – kern begrippe
OPTEL + * AFTREK - KGV * GGD [BREUKE]
W Dieselfde tekens (tel op en behou die teken) KGV ( Kleinste Gemene Veelvoud )
W Verskillende tekens (trek af en behou die grootste getal
(OOK KGD = kleinste gemene deler)
se teken)
MAAL DIT WAT BY DIE GROOTSTE EEN VOORKOM EN DIT
Tekens binne en buite hakkies (maal met mekaar om nuwe
WAT KORT [BREUKE] (grootste getal se faktore en dit
teken te kry. Twee tekens langs mekaar moet een teken
wat oorbly by die ander)
word)
Bepaal die KGV van 9 en 12:
INVERSES
Veelvoude van 9 is: 9; 18; 27; 36; 45; 54; 63; …
optellingsinverse van -4 = 4
Veelvoude van 12 is: 12; 24; 36; 48; 60; 72; …
vermenigvuldigingsinverse van -2 = -½ Die KGV van 9 en 12 is: 36

VEELVOUDE * FAKTORE GGD/GGF ( Grootste gemene deler / faktor )
MAAL SLEGS DIT WAT BY ALMAL VOORKOM
VEELVOUDE
(getalle wat by almal voorkom)
[tel in die getal]
Bepaal die KGV van 8 en 10.
VB : 2, 4, 6, 8, 10 [VEELVOUDE VAN 2] Stap 1. Wat is die GGD van die 2 getalle: Dit is 2
FAKTORE Faktore van 8: 1; 2; 4; 8 Faktore van 10: 1; 2; 5; 10

[getalle wat presies in die getal kan indeel] Stap 2. Bepaal die produk van 8 en 10: 8 x 10 = 80

VB: 1, 2, 3, 6, 9, 18 [FAKTORE VAN 18] Stap 3. Deel die produk van die getalle deur die GGD: 80 ÷ 2 = 40

Stap 4. Die KGV van 8 en 10 is 40
PRIEMGETALLE
[getal met slegs 2 faktore naamlik 1 en die getal self]


[2, 3, 5, 7, 11, 13, 17, 19]
$9.57
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada


Documento también disponible en un lote

Reseñas de compradores verificados

Se muestran los 2 comentarios
1 año hace

3 año hace

4.5

2 reseñas

5
1
4
1
3
0
2
0
1
0
Reseñas confiables sobre Stuvia

Todas las reseñas las realizan usuarios reales de Stuvia después de compras verificadas.

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
NotedSummaries STADIO
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
1500
Miembro desde
4 año
Número de seguidores
780
Documentos
208
Última venta
4 días hace
Noted Summaries

4.5

231 reseñas

5
161
4
44
3
19
2
1
1
6

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes