Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 36 páginas
Resumen

Summary Lanbouwetenskap Graad 12 - Vraestel 2

Document preview thumbnail
Vista previa 4 fuera de 36 páginas

Volledige Gr12 studie notas vir landbouwetenskap - vraestel2

Vista previa del contenido

Saamgestel deur Christené Beukes




1
Christené Beukes LBW notas

,Definisie van bemarking
Bemarking is die aktiwiteit of besigheid van die bevordering en verkoop van produkte of dienste,
insluitend marknavorsing en advertensies.


Markintelligensie
Die proses om mark informasie te versamel, interpreteer en te versprei


Analitiese vaardighede
Die vermoë van 'n plaasbestuurder om toekomstige vraag, pryse en tendense te voorspel.




Vraag, aanbod en ewewig
Faktore wat die vraag sal beïnvloed
• Prys
• Smake en voorkeure van verbruikers
• Prys van kompeterende/komplimenterende/plaasvervanger produkte
• Die kwaliteit van die produk
• Feestyd/modes
• Prysverwagtinge
• Verandering in die inkomste van verbruikers/koopkrag
• Aantal verbruikers
• Reeks produkte beskikbaar
• Gebruikswaarde van die produk
• Navorsing
• Sosio-ekonomiese faktore
• Wetgewing
• Advertering


Faktore, naas prys, wat die aanbod en vraag na produkte beïnvloed
• Kwaliteit
• Verbruiker voorkeure/smake
• Inkomste/koopkrag van verbruikers
• Aantal verbruikers
• Prys van komplimenterende/mededingende/ plaasvervanger produkte
2
Christené Beukes LBW notas

, • Reeks produkte beskikbaar
• Gebruike van die produk
• Modes
• Feesseisoene
• Advertensies
• Wetgewing
• Sosiologiese faktore
• Navorsing


Die wet van aanbod
Hoe hoër die prys hoe hoër die aanbod.
OF
Hoe laer die prys hoe laer die aanbod.


Faktore wat die aanbod van ‘n produk beïnvloed

• Produksiekoste
• Omgewingstoestande
• Mededingende produkte
• Tegnologie
• Staatsubsidies
• Politieke onstabiliteit


Invloed van die aanbod wat meer as die vraag is

• Daar sal 'n surplus/oorskot wees/bederf/stoor kostes
• Die prys van die produkte sal laer wees


Die volgende vind in 'n mark plaas indien die aanbod die vraag oorskry:
• Prys van produkte sal daal en meer mense sal appels koop
• Daar sal te veel produkte wees en die prys sal daal
• Prys van produkte is bo die ekwilibriumsprys


Hoe om ooraanbod aan te spreek
• Open nuwe markte

3
Christené Beukes LBW notas

, • Prosesseer produkte


Negatiewe uitwerking van omgewingstoestande op aanbod
• Wanneer die omgewingstoestande nie gunstig is nie, sal die aanbod van die produk
afneem.


Pryselastisiteit
Die verwantskap tussen die verandering in prys en die verandering in vraag


Faktore wat die pryselastisiteit van vraag beïnvloed
• Aard van die produk
• Beskikbaarheid van plaasvervanger
• Tydsperiode
• Proporsie van verbruiker se begroting wat aan die item bestee is




landboubemarking en verkope
Definisie van volhoubare bemarking
Dit is die aanneming van plaasaktiwiteite wat ekologies vriendelik en sosiaal gesond is


Riglyne vir verpakking
• Produk identifikasie en moet nuttige inligting oor die produk verskaf
- Handelsnaam en gesorteer volgens grootte
• Herwinbaarheid/ biodegradeerbaarheid
• Omgrensbaarheid
- Produkte pas goed in ‘n houer om beskadiging te voorkom
• Insluitbaarheid
• Verbeter die rakleeftyd van die produk
• Beskerming teen fisiese skade
• Gesondheidsrisiko’s
• Maklik om te hanteer/gemak
• Moet markte toepaslik teiken
• Moenie die produk besoedel nie


Gradering/klassifikasie
4
Christené Beukes LBW notas

Libro relacionado
 image
Editorial: 2013 ISBN: 9780199051694 Edición: Desconocido

Información del documento

Schooljaar
200
¿Un libro?
Subido en
9 de agosto de 2026
Número de páginas
36
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen
$8.06

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Vendido
7
Seguidores
0
Artículos
25
Última venta
5 días hace




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes