Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 39 páginas
Examen

AFRIKAANS FIRST ADDITIONAL (EAT) GRADE 12 NSC POETRY/ GEDIGTE Q & A

Document preview thumbnail
Vista previa 2 fuera de 39 páginas

Buy this bundle of Q & A to study your Afrikaans First Additional Language (EAT) poetry, for your final NSC exam. Learn your poems (gedigte) by going through these all these possible questions and answers taken from past exam papers. The author achieved an A aggregate in the final NSC Afrikaans First Additional Language exam. The following poems are included: Huiskat, By die robot in Eerstelaan, Rondom my, Boekmerk, Pryslied, Die Boodskapper, Die Nuwe Kind, Tien Haikoes en Ek het 'n huisie by die see.

Vista previa del contenido

Huiskat Elisabeth Eybers
1. Die titel is net “Huiskat”. Hoekom, 1. Dit maak die gedig universeel. Die
dink jy, is daar nie ’n lidwoord (’n/die) kat tree op soos baie ander katte. Die
nie? kat het nie ’n naam nie en hou haar
eenkant. Sy is dus net ’n kat - nie “die”
kat nie.
2. Wat doen die kat in strofe 1? 2. Sy lek haarself skoon en le in die
son.
3. Gee ’n ander Afrikaans woord vir 3. tevrede
“behaaglik” (with satisfaction)


4. Waarom praat die spreker van die kat 4. Dit impliseer dat die kat eintlik soos ’n
se “luiperdlies” (leopard flank)? wilde dier is. Die kat kan net so
gevaarlik soos ’n luiperd wees.
5. Watter beeldspraak vind ons in reel 5. Personifikasie
4?
6. Verduidelik versreel 4 in jou eie 6. Die kat le op haar rug sodat die son
woorde. op haar keel (neck) en bors (chest) en
buik (stomach -maag) kan skyn
7. Skryf 2 bewyse uit strofe 2 neer wat 7. Die gesin/familie noem haar “kat’ en
daarop lui dat die kat nie ’n naam het sy is naamloos “anoniem” (anonymous)
nie.
8. Wat beteken “sonder siel”? 8. sonder gevoel
9. Wat is die “smal skerwe van agaat”? 9. Dit verwys na die kat se oe.
agaat - agate - gekleurde klip
skerwe - splinters - stukkies
10. Watter beeldspraak vind ons in reel 10. metafoor
6?
11. Bespreek die geslaagdheid van die 11. Dis ’n geslaagde beeld, want agaat
beeld (vraag 10). is ’n harde halfedelsteen, en die kat se
oe lyk koud en sonder gevoel.


12. Haal 2 woorde uit strofe 2 aan wat 12. “driehoekige (triangle) gelaat”
na die kat se gesig verwys. die vorm van die kat se gesig
(wiskundeterm verwys na die kat se
sielloosheid (soul less)

, 13. Wat beteken “arglistig” (reel 8)? 13. cunning - bedrieglik (deceitful)
slim en skelm
boosaardig
14. Wat impliseer “vloeibaar’ (supple) in 14. Die kat se lyf is baie beweeglik/
reel 8 omtrent die kat se lyf? soepel
15. Watter soort beeldspraak vind ons in 15. ’n Vergelyking
reel 8? Verduidelik hierdie beeldspraak. Die kat se bewegings en geaardheid
word met die van ’n slang vergelyk.
16. Gee ’n voorbeeld van alliterasie uit 16. “van los en lenig”
reel 9. lenig (lithe) - buigsaam
17. Wat beteken “versadig” (reel 9) 17. nie meer honger nie
18. Wat is die funksie van die twee 18. dit dui ekstra inligting aan
aandagstrepe in reel 10?
19. Hoekom is “reggemaak” (sterilised) 19. Dit is ’n eufemisme vir die woord
gesteriliseer in versreel 10 tussen “kastreer” (castrated) - gesteriliseer
aanhalings tekens geplaas?
20. Gee ’n rede waarom die kat volgens 20. omdat sy gesteriliseer is, kan sy nie
strofe 3 nie “lewe” sal kan “voortbring’ kleintjies kry nie
nie.
21. Wat word bedoel met “steeds 21. Die kat is altyd presies dieselfde
eenselwig” (reserved) - teruggetrokke in
versreel 12?
22. Watter woord in die laaste strofe 22. smalend - scornful
impliseer dat die kat nie van min-agt -end
“teerheid” (tenderness) -sagtheid
(versreel 12) hou nie?
23. Is dit ’n liefdevolle kat? Motiveer jou 23. Nee - sy is “sonder siel”. Haar oe
antwoord met bewyse uit die teks. word vergelyk met “smal skerwe agaat”
wat “koud staar” en sy wil nie he die
spreker moet aan haar raak nie.
24. Wat is die funksie van die 24. Dit versnel die tempo
enjambement in hierdie gedig? Dit maak die gedig meer vloeibaar
Dit boots die vloeiende beweging van
die kat na.
Dit verdoesel die rymklanke

Libro relacionado
 image
Elisabeth Eybers Versamelde gedigte
Editorial: 2013 ISBN: 9789021448657 Edición: Desconocido

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
29 de junio de 2021
Archivo actualizado en
29 de junio de 2021
Número de páginas
39
Escrito en
2019/2020
Tipo
Examen
Contiene
Preguntas y respuestas
$6.39

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
rickyking
4.2
(19)
Vendido
84
Seguidores
79
Artículos
22
Última venta
1 año hace

Reseñas de compradores verificados




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes