SPERDATUM 17 APRIL 2026
VRAAG 1 (LEEREENHEID 3 – LOFTUS MARAIS, “DIE DIGTER”)
1.1 Drie kenmerke van Loftus Marais se poësie wat in “Die digter” voorkom:
Andersoortige perspektief en vervreemding
Gebruik van alledaagse, gemengde taal dis informele woorde.
Ondermyning van tradisionele poësie soos ironie en selfspot oor die digter se rol.
1.2 Voorbeelde uit die gedig by elk van bogenoemde kenmerke:
Andersoortige perspektief
“hoekom wil hy die patrone in die nagemaakte marmervloer / as ‘histeries’ beskryf?”
Taalgebruik:
“die hele donderse geskiedenis van taal”, “moerse goudvis”, “dun bebaarde moffies”.
Ondermyning
die slotreël “aan klaagliedjies oor heeltyd net jouself kan wees” ironiseer die digter
se eie selfbeskouting.
1.3 In versreël 21-23 is die “digter” die “hy” uit die gedig aan die woord. Dit is die
spreker wat die uitroep “hoe laat die gloeiende bolle, hemelsfeerjies …” lewer.