Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 60 páginas
Examen

Donker Web – Practice Tests (Exam Preparation Pack)

Document preview thumbnail
Vista previa 3 fuera de 60 páginas

This comprehensive Donker Web exam preparation pack includes a variety of practice tests to help students prepare effectively. The tests cover key aspects of the novel, including character analysis, themes, plot understanding, and language use. Ideal for Grade 11–12 students, this resource allows learners to practise exam-style questions and check their understanding using clear, structured answers. Perfect for revision, self-study, or classroom support.

Vista previa del contenido

Donker Web Oefen Vraestelle

VRAESTEL 1

VRAAG 1: Verhoudings in Donker Web
1.1. Die Baker en Valkyrie

1.1 Dis goed om jou weer te sien, Greg,” sê hy smalend.
Valkyrie lig haar wenkbroue. “Ek hou daarvan om soms my oog persoonlik oor sake te hou.”


[bl. 285 – 286]
1.1.1 Waar het Greg die Baker die heel eerste keer gesien? (1)
1.1.2 Waar het Greg al voorheen vir Valkyrie gesien? Noem een plek. (1)
1.1.3 By watter geleentheid het Greg met beide Valkyrie en die Baker gepraat? (1)
1.1.4 Waarom kon Greg nie dadelik Valkyrie se gesig sien toe hy haar in die
Koninklike Tuine gesien het nie? (1)
1.1.5 Watter rol het Valkyrie in die ontstaan van Project Nursery Rhyme en hulle bose
planne gehad? Noem twee feite. (2)
1.1.6 Noem ten minste twee van die Baker se bose terreurprojekte. (2)
1.1.7 Watter rol het die Baker se pa in die vorming van sy karakter gespeel? (1)
1.1.8 Waarom kan gesê word dat Valkyrie tot aan die einde van die boek ‘n geheimsinnige
figuur bly? (1)


1.2 Greg en sy ma.
1.2.1 Wat doen Greg se ma as die gevoel van frustrasie en verlange na veral John, vir
haar te veel raak? (1)
1.2.2 Wat het met John gebeur? (1)
1.2.3 Wat ontdek Greg wanneer hy die Paasnaweek by die huis kom? (1)
1.2.4 Hoe stel Greg se obessie met die Baker sy ma in gevaar? (1)
1.2.5 Watter raad het Greg se ma vir hom gegee toe hy tydens sy pa se hofsaak woedend
vir Xander was? (1)
[15]

,VRAAG 2 Plank is Greg se beste vriend en hy speel ‘n belangrike rol in die storielyn van
Donker Web.
2.1 Skryf ‘n paragraaf van tussen 80 – 120 woorde oor Plank se rol in Donker Web.
In jou paragraaf moet jy aan die volgende aandag gee.
§ Van waar ken Plank en Greg mekaar? (1)
§ Oor watter slegte gewoonte van Plank waarsku Greg hom gereeld? (1)
§ Wat sê Plank om Greg objektief na sy pa se vonnis te laat kyk? (1)
§ Hoe weet jy dat Greg vir Plank vertrou as hulle in Stellenbosch is? (1)
§ Hoe weet die leser dat Plank ook ‘n romantiese dromer is? (1)
§ Noem twee dinge wat Plank doen wat onverantwoordelik is. (2)
§ Hoe forseer die Baker se mense vir Plank om Greg te verraai? (1)
§ Op watter manier probeer Plank vir Greg waarsku dat hy in gevaar is? (1)
§ Op watter manier is Plank die onskuldige slagoffer van Greg se obsessie oor
die Baker? (1)
(10)
2.2 Project Nursey Rhyme klagstaat, hofsaak en vonnis. Voltooi die volgende tabel deur die
ontbrekende inligting in te vul. Jy hoef nie die tabel oor te teken nie. Skryf net die nommer
en die antwoorde neer.

Naam van beskuldigde nr. 1 Chris Owen
Naam van beskuldigde nr. 2: 2.2.1 (1)
Skuilname van beskuldigdes in Project Nursery Rhyme 2.2.2 (½x2)
Die beskuldigdes word aangekla van: 2.2.3 (2)
Beskuldigdes sal aangehou word in C-Max by: 2.2.4 (1)
(5)
[15]
VRAAG 3 DIALOOG
Tema: ‘n Gesprek met Ayla oor haar agtergrond en haar verhouding met Xander.

“Welcome,” herhaal sy in Engels.
“Guys, this is Ayla.” Sy glimlag toe sy ons groet.
“Ek kan Afrikaans praat.”
[bl. 143]
Voltooi nou die volgende dialoog tussen Jou en Ayla.
3.1 Jy: Hoe het dit gebeur dat jy Afrikaans kan praat en verstaan? Noem twee feite.
Ayla: ... (2)
3.2 Jy: Vertel my van jou ouers. Watter werk doen hulle?
Ayla: ... (1)
3.3 Jy: Is jy en jou ouers baie naby aan mekaar? Noem twee feite.
Ayla: Nee, nie regtig nie, want ... (2)
2

, 3.4 Jy: Watter werk doen jy hier in Turkye?
Ayla: ... (1)
3.5 Jy: Waar het jy en Xander mekaar ontmoet?
Ayla: ... (1)
3.6 Jy: Watter teorie van Greg oor jou ouers het jou baie ontstel?
Ayla: ... (1)
3.7 Jy: Xander kry angsaanvalle. Wat veroorsaak die angsaanvalle?
Ayla: ... (1)

3.8 Jy: Wat het op die Rialto-brug gebeur wat Xander ontstel het?
Ayla: ... (1)
3.9 Jy: Xander het emosioneel ineengestort op die brug. Wat het hy daar aan Greg
erken? Noem twee feite.
Ayla: ... (2)
3.10 Jy: Hoe het julle selfone gebruik het om later die Baker se gesig te identifiseer?
Noem twee feite
Ayla: ... (2)
3.11 Jy: Het Xander toe geregtigheid vir sy pa gekry?
Ayla: ... (1)
[15]
VRAAG 4 LITERêRE OPSTEL
TEMA: Die soektog na die Baker.
Die Baker is ‘n bose karakter en regdeur die boek probeer Greg en Xander om hom op te spoor
en te identifiseer.
Opdrag: Skryf ‘n opstel van tussen 250 – 400 woorde oor die soektog en identifisering van
die Baker.

• Jou opstel moet ‘n inleiding en ‘n slotparagraaf hê.
• Onthou asb. om jou beplanning dood te trek.
• Gebruik die kolpunte hieronder vir hou paragraafindeling.
• Die punte tussen hakies dui aan hoeveel feite verwag word.
• Skryf die getal woorde aan die einde van jou opstel neer.

1. Inleiding.
2. Die begin van die soektog.
• Wie was die eerste verdagte? (1)
• Wat het Greg later oor hierdie persoon uitgevind? Noem twee feite. (2)
• Wat het Xander finaal laat besluit om Greg te help? (2)

3

Libro relacionado
 image
Fanie Viljoen Donker web
Edición: 2020 ISBN: 9780624090465 Edición: Desconocido

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
8 de abril de 2026
Número de páginas
60
Escrito en
2025/2026
Tipo
Examen
Contiene
Solo preguntas
$9.27

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
Vendido
16
Seguidores
1
Artículos
13
Última venta
2 días hace



Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes