Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Vista previa 1 fuera de 8 páginas
Otro

AFK1502 Werkopdrag 1 Semester 2 2020

Document preview thumbnail
Vista previa 1 fuera de 8 páginas

This document includes the assignment questions, answers, and explanations.

Vista previa del contenido

Basiese Teksvaardighede
AFK1502
Departement Afrikaans & Algemene
Literatuurwetenskap
Tweede Semester 2020
WERKOPDRAG 01
Meerkeusevrae
Inhandigingsdatum: 11 Augustus 2020
Unieke nommer: 829984
Let wel: Vraag 1 – 4 is gebaseer op die onderstaande teksfragment. Lees dit aandagtig deur
en beantwoord dan die vrae wat daaroor gestel word. Let daarop dat die gegewe
teksfragment afkomstig is uit ’n bemarkingsbrief waarin ’n bestuurder van ’n
boekklug as ’n soort tussenganger ’n aanbod oor ’n spaarplan aan die boekklublede maak.
Die teks is dus oorredend van aard.

Wil jy meer geld hê? Ek wil. Vir my vrou se droom van ʼn gourmet‐kombuis. Vir my droom om
ʼn luilekker vakansie op ʼn Suidsee‐eiland te geniet. Vir daardie blinknuwe karavaan waarmee
ek en my gesin die land kan verken. Dis hoekom ek nie huiwer om Aralus se beleggingsplan
aan te beveel nie, vir my eie ontwil sowel as joune. Want hul spaarplan is net wat ons almal
soek. Ja, met dié spaarplan sal ons ons geld vinnig sien groei; op ʼn veilige manier, sodat ons
gesinne hulle drome kan bewaarheid. Skakel vandag nog hul tolvrye telefoonnommer 0860
111 222 om aansoek te doen.

1. Watter een van onderstaande opsies bevat die referensiële aspek van die boodskap?

[1] Die spaarplan van Aralus is ’n veilige belegging.
[2] Beleggers se geld sal vinnig groei as hulle in die spaarplan belê.
[3] Aralus het ’n verkope-afdeling wat gekontak kan word by 0860 111 222.
[4] Die beleggingsplan sal seker maak dat jou gesin hul drome kan bewaarheid.

Die referensiële aspek van die boodskap is daardie inligting wat feitelik verifieerbaar is; dit
sluit menings en aansprake uit. Enige toekomsvoorspelling wat nie geverifieer kan word nie,
word by voorbaat geklassifiseer as ’n aanspraak. Daar is geen enkele waarborg dat beleggers
se geld sal groei nie (opsie [2]) – by beleggings bestaan daar immers altyd die risiko dat
beleggers gedeeltes van of selfs al hulle geld kan verloor. Daarom is opsie [1] ook nie feitelik

Información del documento

Subido en
13 de abril de 2021
Número de páginas
8
Escrito en
2020/2021
Tipo
Otro
Personaje
Desconocido
$3.22

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
aj107
4.4
(816)
Vendido
3418
Seguidores
2077
Artículos
235
Última venta
1 semana hace




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes