Woordsoorte
SELFSTANDIGE NAAMWOORD
S.NW.
M. Du plessis
, rd kan sit, is dit ’n
woo self
ie sta
rd nd
oo ige
’nv na
of a
SELFSTANDIGE
m
e
di
wo
jy
or
As
d.
NAAMWOORDE In die wêreld van selfstandige
naamwoorde lê die identiteit van alles
om ons: die mens wat praat, die boom
Selfstandige naamwoorde is net wat groei, die stad wat nooit slaap nie,
’n mooi woord vir name. Alles en die onsigbare idees soos liefde en
wat jy kan sien, hoor, aan dink vrede. Elke selfstandige naamwoord gee
vir die werklikheid ’n naam en maak dit
of wat ’n naam het, is ’n moontlik om oor ons wêreld te dink en te
selfstandige naamwoord praat.
VB: “Die hond
’n tafel
die liefde
, Eienaam (Proper noun): Noem spesifiek,
bv. Jan, Kaapstad, Woolworths.
Soortnaam (Common noun): Algemene
Tipe name, bv. hond, boom, boek.
S.nw. Abstrakte selfstandige naamwoord:
Dinge wat jy nie kan aanraak nie, bv. liefde,
vrede, dapperheid.
Versamelname (Collective nouns): ’n
Groep as een geheel, bv. ’n skool visse, ’n
trop olifante.
, Woordsoorte
BYVOEGLIKE NAAMWOORDE
B.NW.