logo-home

Notes@Hes

Graad 10-12 Opsomming/Aantekeninge/Notas/Oefenvrae.

Waarom moet ek digitale notas koop? Is daar n voordeel?

Die antwoord is eenvoudig! Dit is soveel goedkoper as harde-kopieë!

Is die website betroubaar?
Ja, dit is! Ek gebruik al persoonlik 3 jaar die website en het amper n jaar terug n member geword. Dit is veilig en betroubaar. Jou info word beskerm.

Wat gebeur as ek dit koop?
Jy besit dan n ‘designed’ dokument! Dit word deur Stuvia velig gehou, dit is joune!

Community

  • Followers
  • Following

9 Reviews received

54 items

Gr.10 Lewenswetenskappe SELLE opsomming

(0)
R133,00
1x  sold

Graad 10 Lewenswetenskappe (bilogie) opsommings. Kwartaal 1 Selle: Basiese Eenhede Van Lewe. Ingesluit is sketse, aantekeninge, mindmaps en opsommings. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye! NB vir eksamens en toetse! Geniet! -Notes@Hes

i x
  • Summary
  •  • 24 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  22-01-2024
Quick View
i x

Gr.10 Bio- Lewe op Molekulêre vlak

(0)
R129,00
0x  sold

Graad 10 Bilogie (lewenswetenskappe) opsomming oor Lewe op Molekulêre vlak: Die Chemie van lewe. Proteïne + Lipiedes + Kolhidrate Hulpvaardig, netjies en NB vir toetse en eksamens. Geniet!

i x
  • Summary
  •  • 20 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  22-01-2024
Quick View
i x

Gr. 12 Bio Endokriene stelsel en Hormone opsomming

(0)
R179,00
0x  sold

Gr. 12 Lewenswetenskappe Opsommings oor Endokriene stelsel,Homeostase en Hormone. Sketse, aantekeninge en stap vir stap om vrae te antwoord volgens eind-eksamen nasienriglyn. Super NB vir eksamen en toetse!!!

i x
  • Summary
  •  • 16 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  02-01-2024
Quick View
i x

Gr 12 Bio PLANT HORMONE opsommings

(0)
R79,00
0x  sold

Gr 12 Lewenswetenskappe (bilogie) opsomming oor PLANT HORMONE. Organiseerd, getik en handskrif. NB vir eksamens en toetse!!!!

i x
  • Summary
  •  • 10 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  02-01-2024
Quick View
i x

Gr 12 LW Evolusie en Ein-eksamen Notas

(0)
R397,00
0x  sold

Graad 12 Lewenswetenskappe (bio) Evolusie ( bewyse en menslike evolusie ) Opsommings asook 2023 Nov eksamen vraestel en eind-eksamen tips, aantekeninge en notas!!!

i x
  • Package deal
  •  • 3 items • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  02-01-2024
i x

Gr 12 Bio Eind-eksamen 2023 Tips en aantekeninge

(0)
R193,00
0x  sold

Gr 12 Lewenswetenskappe (bio) Eind-eksamen Tips/notas/aantekeninge EN 2023 se Eind-eksamen vraestel + memo. Geen kleur + sticky notes nie. Organiseerd. NB vir Nov. eksamen!!!

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 23 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  02-01-2024
Quick View
i x

Gr. 12 BEWYSE VIR EVOLUSIE opsommings

(0)
R153,00
0x  sold

Graad 12 Lewenswetenskappe (Bilogie) Opsommings van EVOLUSIE! Bewyse v evolusie.Dokument is n minimale weergawe mer min tot geen kleur nie. Perfek vir die organiseerde leerder! NB vir toetse en eksamens!

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 20 pages • 
  • by hestidebeer • 
  • uploaded  01-01-2024
Quick View
i x