logo-home

Danielleswanepoel

On this page, you find all documents, package deals, and flashcards offered by seller danielleswanepoel.

Community

  • Followers
  • Following

2 Reviews received

7 items

Volledig matriek LO notas - Netjies en reg vir eindeksamen

(0)
R150,00
1x  sold

'n Pakkie goud - Al die LO werk wat jy nodig het om deur die eindeksamen te vlieg! Die notas volg die Departement riglyne vir die eksamen streng, sodat jy deur niks meer en niks minder hoef te sloer nie. Opgestel en hersien deur 'n A+, Top 5 kandidaat.

i x
  • Summary
  •  • 0 pages • 
  • by danielleswanepoel • 
  • uploaded  13-12-2022
Quick View
i x

Fisiese wetenskappe pre-eksamen wenke en flashcards

(0)
R95,00
0x  sold

Perfek om vinnig vor 'n eksamen deur te scan. Die notas verfris jou geheue met wenke soos waar om watse formule te gebruik, algemene vrae en antwoorde in ou vraestelle, teorie konsepte en meer!

i x
  • Package deal
  •  • 3 items • 
  • by danielleswanepoel • 
  • uploaded  17-11-2021
i x

Fisiese wetenskappe graad 12 FISIKA - absorpsie- en emissiespektra

(0)
Free
2x  sold

Vinnige verduideliking van die die verskil tussen die absorpsie- en die emissie spektra. Dit val onder die hoofstuk "foto-elektriese effek" vir graad 12 fisika. Hierdie vraag is algemeen in die eksamens en is uiters belangrik om dit in 'n gestruktureerde wyse, volledig te beantwoord.

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 0 pages • 
  • by danielleswanepoel • 
  • uploaded  17-11-2021
Quick View
i x

Fisiese Wetenskappe Graad 12 pre-eksamen flash-notas

(0)
R80,00
0x  sold

Hierdie A5 kaartjies is perfek om vinnig die oggend van die eksamen deur te scan. Dit bevat klein, vinnige wenke om jou op en wakker vir die groot eindeksamen te kry. Enige iets van raad, tipiese antwoord formate wat gereeld in ou vraestelle voorkom en waar om watter formules te gebruik. Ek het hierdie onlangs self gebruik en dit het soos 'n droom gewerk! edit: Hierdie notas is nie slegs op die fisika handboek van doc scientia gebaseer nie. dit kom ook uit die chemie weergawe, die antwoord...

i x
  •  Book
  • Summary
  •  • 0 pages • 
  • by danielleswanepoel • 
  • uploaded  17-11-2021
Quick View
i x

Opsomming van alle IT teorie graad 10 tot 12

(2)
R255,00
22x  sold

Hierdie dokument bevat al die nodige inligting vanaf graad 10 tot 12 NSS vir Inligtingstegnologie. Hierdie opsommings is deur 2 leerders wat keer op keer op die merietelys vir die graad en die vak, IT, beland. Dit is baie volledige en 'n totale vervanging van ander opsommings en die handboek self. Netjies versier met kleure, prente, grappies en tekeninge om die werk effektief te kan verstaan.

i x
  •  Book
  • Summary
  •  • 43 pages • 
  • by danielleswanepoel • 
  • uploaded  27-07-2021
Quick View
i x