Finansiele aanwysers Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Finansiele aanwysers? On this page you'll find 3 study documents about Finansiele aanwysers.

All 3 results

Sort by

Graad 12 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 12 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 34 pages • 2024
  • Graad 12 Rekeningkunde Junie Vraestel 1 en Memo 2024 Groot Totaal: 150 punte, Tyd:  120 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Vraag 1:  Staat van Finansiele posisie (55 punte) Vraag 2:  Finansiele Aanwysers en Kontantvloeistaat (40 punte) Vraag 3:  Interpretasie van maatskappy inligting (35 punte) Vraag 4:  Korporatiewe bestuur (30 punte) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die e...
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Rekeningkunde teorie en formate Gr12
  • Rekeningkunde teorie en formate Gr12

  • Summary • 20 pages • 2021
  • Hierdie dokument bevat al die rekeningkunde teorie en formate wat nodig is vir graad 12. Alleen is die dokument wel nie genoeg om te help voorberei vir 'n eksamen nie - oefen vraestelle was my belangrikste hulpmiddel. Om die teorie en formaat van elke gedeelte van die werk te ken is egter baie belangrik en dit is waar hierdie dokument sal help. Klasnotas was hoofsaaklik gebruik om hierdie dokument op te stel.
    (0)
  • R75,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 11_Rekeningkunde Notastel
  • Graad 11_Rekeningkunde Notastel

  • Summary • 65 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Die Graad 11 Rekeningkunde Notastel is 'n omvattende en kleurvolle gids tot rekeningkundige beginsels. Dit sluit duidelike verduidelikings van algemene grootboekrekeninge en dubbelinskrywingbeginsels in, sowel as spesifieke leiding oor voorraadrekeninge, sluitingsoordragte en vennootskappe. Hierdie notastel is ontwerp vir studente in graad 11 en is 'n onskatbare hulpbron vir enigiemand wat rekeningkunde studeer. Met voorbeelde en oefeninge wat maklik is om te volg, help dit studente om die gro...
    (0)
  • R185,00
  • 4x sold
  • + learn more